Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Union Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Union-weg 2, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Union Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n pragtige, historiese myndorpie, Cullinan, Gauteng, en dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is parkeerplek op die perseel en braaigeriewe. Die perseel is naby plaaslike besienswaardighede en winkels. Dit is die perfekte verblyf om as basis te dien vir gaste wat Cullinen wil verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Nicolene S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en die moeite werd. Ons het slegs oornag. Alles was skoon en baie rustig.
Jun 2024
Caru B
5.0
Pragtig en netjies. Baie skoon en netjies en presies wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel vir ander reisigers.
Apr 2024
Jaco A
5.0
Gerieflik, bekostigbaar, ligging perfek, vriendelike gasvrou en gasheer. Was perfek vir wat ons gesoek het, 'n vinnige in en uit.
Apr 2024
Tilana K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige aand gehad. Netjies en skoon met alles wat mens nodig het.
Feb 2024
William G
5.0
Wonderlike eenslaapkamerwoonstel. Ek was in die omgewing vir 'n troue en was hartlik ontvang deur die gasheer. Die eienaar is baie vriendelik en behul...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Union-weg 2, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Union Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Union-weg 2, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96d50549efde5e04c72ba9badbe81e3563fed4b3f7b47aa5e777a2c222895134e0c9cc19a272ce23c6960cdade01261e99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 2 Union Road Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.674781976806 28.52383314388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang