Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uniondale Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Francois R
1 nag
5.0
Jan 2024

Cool oasis. Good location, friendly host and the best bath towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very comfortable and spacious. Stunning bathroom and very comfortable bed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol-ann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was fantasties. Dit was definitief die geld werd. Alles wat jy nodig het is daar. Die eienaars is baie vriendelike mense en gesels baie lekker. Het regtig baie tuis gevoel. Hulle gaan ook uit hulle pad om seker te maak jy het alles wat jy nodig het. Daar was niks te kort gewees nie. Lieflike braai area. Alles was net fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Goeie waarde vir geld. Ordentlike ruim stort met goeie waterdruk. Uiters gemaklike bed. Gasheer en vrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daniëlle T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Gerieflike oornagverblyf! Die kamer was gerieflik ingerig en die beddens was baie gemaklik. Die parkeerplek op die perseel is veilig en ons het 'n baie vriendelike verwelkoming gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Awesome. Everything was great and we had a good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Gasvryheid soos min ander. Ons verblyf was die beste wat ons nog gehad het. Alles wat ons aan kon gedink het was voorsien en die gastehuis is skoon en mooi. Die beste was ons houtstofie wat gedurende load shedding baie gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive M
1 nag
4.8
Des 2021

Great place to stay. Good location. Clean and comfortable accommodation. Welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ian B
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2021

Baie lekker gekuier, als was baie netjies en skoon. Sal Uniondale Guest Lodge definitief aanbeveel. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2020

Gawe mense wat uit hulle pad gegaan het om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die huis het regtig ouwêreldse sjarme en is so mooi opgeknap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 35, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmOHiEGSBmRO9LZi2ABiIGnSCts5nViOznKobh4S4ESmn0DJQ2Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 35 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.656245518828 23.12771357368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang