Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uniondale Guest Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Uniondale Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Francois R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Cool oasis.

Good location, friendly host and the best bath towels.

Lenita B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenita B

Very comfortable and spacious.

Stunning bathroom and very comfortable bed!

Carol-ann B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann B

Dit was fantasties.

Dit was definitief die geld werd. Alles wat jy nodig het is daar. Die eienaars is baie vriendelike mense en gesels baie lekker. Het regtig baie tuis gevoel. Hulle gaan ook uit hulle pad om seker te maak jy het alles wat jy nodig het. Daar was niks te kort gewees nie. Lieflike braai area. Alles was net fantasties.

Carin D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Goeie waarde vir geld.

Ordentlike ruim stort met goeie waterdruk. Uiters gemaklike bed. Gasheer en vrou baie vriendelik.

Daniëlle T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle T

Gerieflike oornagverblyf!

Die kamer was gerieflik ingerig en die beddens was baie gemaklik. Die parkeerplek op die perseel is veilig en ons het 'n baie vriendelike verwelkoming gehad.

Kathleen E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen E

Awesome.

Everything was great and we had a good night's sleep.

Paul R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Gasvryheid soos min ander.

Ons verblyf was die beste wat ons nog gehad het. Alles wat ons aan kon gedink het was voorsien en die gastehuis is skoon en mooi. Die beste was ons houtstofie wat gedurende load shedding baie gehelp het.

Clive M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive M

Great place to stay.

Good location. Clean and comfortable accommodation. Welcoming host.

Ian B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian B

Baie lekker gekuier, als was baie netjies en skoon.

Sal Uniondale Guest Lodge definitief aanbeveel. Netjies, skoon en veilig.

Gerrie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie D

Gawe mense wat uit hulle pad gegaan het om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Die huis het regtig ouwêreldse sjarme en is so mooi opgeknap.

Martin S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Uitstekende verblyf, vriendelike puik gashere.

Suid-Kaapse dorpe is skoon en netjies. Uitstekende paaie. Altyd 'n plesier om daar te kuier.

Hannes L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Heerlike aandete!

Vriendelik, lekker kos, ambiance.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 35, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmOHiEGSBmRO9LZi2ABiIGnSCts5nViOznKobh4S4ESmn0DJQ2Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 35 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.656245518828 23.12771357368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang