Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uniondale Manor Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir Uniondale Manor Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Isac M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Old world Karoo charm.

Beautiful accommodation in an awesome little Karoo dorp. Would definitely recommend a stay here!

Gary M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary M

Organised, friendly welcome, quality accommodation.

Received all necessary information and a friendly welcome from Nikki. The beautiful old house has quality finishes, and the included breakfast was great!

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Dear Gary
Thank you for the positive feedback. We appreciate it.

Uniondale Manor Guesthouse
Marina V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Baie netjies, vriendelike ontvangs en goed versorg.

Pragtige tuin om in the ontspan. Baie goed geleë. Pragtige ou gebou wat goed onderhou word. Gerieflike en veilige parkering.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Uniondale Manor Guesthouse
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kate H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate H

Comfortable house and a pretty and friendly town.

Very comfortable and characterful house with a pleasant garden and safe rear parking. Particular attention has been paid to easing the tedium of load shedding, which was a great detail. Breakfast in the cafe across the road was pleasant. The town is so pretty and was well worth a detour to visit.

Esbe M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esbe M

Lieflike akkommodasie.

Pragtige ou huis, vir seker aan te beveel. Sal graag weer daar oornag.

Elmine V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine V

Stylvol ingerig met alles wat nodig is.

Pragtige plek, vriendelike mense en ideale ligging. Veilige parkeerplek op die terrein. Baie lekker gekuier, dankie!

Sanri D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri D

Dankie.

Dankie ons het lekker gebly.

Marina J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J

Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Pragtige plek, oorspronklike houtvloere. Plek met karakter. Ekstra ligte beskikbaar vir beurtkrag.

Susanne T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne T

Wonderful.

Very nice, very nice, very nice, very nice.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Dear Susanne, thank you for the lovely review and we are glad you enjoyed your stay. Uniondale Manor

Uniondale Manor Guesthouse
Andrew M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M

Comfortable and relaxing.

We stayed at Uniondale Manor Guesthouse on 26 December 2023. We had a large, very comfortable room with en-suite bathroom in a stately house. We had access to a shared fridge, kettle and microwave. The kitchen is not suitable for cooking but the manor is just a few steps away from a coffee shop and restaurant. The host was very helpful in organising a delicious meal for two hungry cyclists on a public holiday.

Herman C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C

Lekker.

Die kamer was baie netjies en skoon. Die bed was heerlik om op te slaap. Veilige parkeerplek vir motors. Braai is net nie meer beskikbaar nie en moet asb. verwyder word van die advertensie.

Andre D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Lekker gebly.

Baie mooi binnekant, alles werk goed, lekker sentraal.

Chris L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Uiters netjies.

Sal graag wil sien dat daar handrelings by al die trappies aangebring word vir die meer bejaarde gaste.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Beste Chris
Dankie vir die aanbeveling, sal handreelings by die ander trappies ook aanbring.

Uniondale Manor Guesthouse
Helen P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P

Comfortable stay in a building with old world charm.

Great value for money. Room was spacious and comfortable with all the charm of when the building was built. The bed was comfortable as well, and the security was good.

Peter L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Overnight stay and breakfast included.

Lovely old house that is comfortable and well located.

Chris F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris F

Rustig en warm.

Dit is 'n ongelooflike mooi plekkie met baie oudhede! Ons sal beslis weer kom kuier!

Tjaka E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaka E

Ek's 100% tevrede.

Alles was skoon en netjies en soos ek dit verwag het.

Wentzel R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wentzel R

Awesome, beautiful location and town.

Had a lovely overnight stay, and the host was a star in welcoming us and made us feel at home.

Antonie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Net die rustigheid en gemak wat ons wou he.

Baie skoon en netjies, en gerieflik, met gemaklike meubels en stil omgewing. Onderdak parkering is definitief 'n groot bonus. Alles binne loopafstand. Diens is besonder goed, en vriendelike ontvangs van Susan. Ontbyt is ook 'n lekker ekstra. Sal beslis weer hier bly.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Uniondale Manor Guesthouse
Janomi V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janomi V

Sag vir die siel.

Mooi huis, rustig en stil en netjies!

Maliska S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliska S

Rustigheid.

Ons as groep was alleen in die verblyf en dit het dit 'n heerlike sitkamerkuierplek gemaak. Kan nie oordeel as daar ander mense by sou wees nie. Veilige parkering onder afdak vir die voertuie en letterlik in die middel van die hub van Uniondale in die hoofstraat. Bly om te rapporteer, hoofstraat was nie raserig deur die nag nie, so het heerlik in ons warm queen bed (elektriese kombers om die winterkoue weg te jaag) ingeklim en 'n goeie nagrus gekry. Puik verblyf.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Hallo Maliska
Ons is baie bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het.
Groete
Uniondale Manor

Uniondale Manor Guesthouse
Rika C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika C

Gasvry.

Ek het heerlik gebly. Gasvrou en haar man was behulpsaam en vriendelik. Lekker ontbyt.

Annerie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie J

'n "Ou" pragtige huis waar jy tuis voel.

Die familie kamer met sy eie ingang maak die meer privaat. Spasie was 'n bonus. Het dit geniet om direk die klein dorpie met 'n hekkie te kon besoek en te besigtig.

Jurie H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie H

Baie gemaklike verblyf, naby restaurante. Kamer is baie gemaklik.

Was baie gemaklik as 'n stop op pad Tuinroete toe.

Marius M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Baie lekker gebly.

Sal aanbeveel en weer daar bly.

Sheryl P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl P

There were two minor problems.

The outside light from the garages was not working and the shower in room 5 was slightly blocked. Otherwise a very comfortable stay, thank you. Very good, clean, comfortable room. Enjoyed no. 5 as it had an outside entrance.

Judith D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith D

Lekker, uitstekend, gerieflik veral met die elektiese warmkombers teen die Karoo-koue!

Goeie gehalte verblyf en die ontbyt was ook vullend en keurig voorberei. Beslis 'n aanwins en aan te beveel.

Barteld B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barteld B

Lekker ondervinding in klein dorpie.

Netjies en skoon en waarde vir geld.

Tom C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom C

Lekker gebly en Henriëtte was puik.

Ons het dit nie nodig gehad nie, maar toegang vir gestremdes mag 'n probleem wees.

Antoinette E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Pragtige huis

Ons het net 1 nag oorgeslaap maar die huis is pragtig en goed ingerig. Dit was ook sommer naby die eetplekke in die dorp, so ons het nie nodig gehad om weer te ry nie. Dankie ook vir die heerlike ontbyt!

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Baie bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Uniondale Manor

Uniondale Manor Guesthouse
Yolanda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Vakansie reis

Stylvol en pragtige tuin. Baie mooi gastehuis. Netjies en uniek! Ry die Prins Alfred pas..... Belewenis!

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering, ons is bly julle het dit geniet.
Groete
Uniondal Manor

Uniondale Manor Guesthouse
Thys L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L

Plattelandse gasvryheid op sy beste!

'n Pragtige plek met die mooiste meubels en geelhoutplankvloere. Ons het net een nag oor gebly en en die volgende oggend 'n heerlike ontbyt geëet en toe die Prins Alfred-pas gaan ry, dit is 'n groot moet, dit is ongelooflik mooi!

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Beste Thys
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet, hoop om julle weer te sien.
Groete

Uniondale Manor Guesthouse
Ilan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilan S

Pragtige huis.

Ons het baie lekker gebly.

Pierre D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Gerieflike verblyf met vriendelike en goeie diens.

Ek en my TransBaviaans MTB spanmaat het hier oorgeslaap die aand voor die wedren. Puik vriendelike ontvangs, skoon en ruim kamer. Ontbyt is gereël om by ons behoeftes te pas - ons moes vroeg ry. Het sommer klaar weer bespreek vir volgende jaar se TransBaviaans!

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Pierre,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer.
Groete
Uniondale Manor

Uniondale Manor Guesthouse
Ernest V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest V

Dit is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Dit is 'n pragtige plek. Kamers is toegerus met alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs deur Jenny.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Beste Ernest,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word waardeer.

Groete,
Uniondale Manor Gastehuis

Uniondale Manor Guesthouse
Colyn T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colyn T

Baie mooi en stil, ouer huis met pragtige dekor en veiligheid.

Veilig, mooi en goeie ligging

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Inge,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle was tevrede en hoop om julle weer te sien.

Groete
Uniondale Manor

Uniondale Manor Guesthouse
Marinda O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda O

Pragtige gerieflike blyplek.

Mooi gerestoureerde huis. Baie skoon en netjies. Mooi omgewing.

Marius T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius T

Netjiese, gasvrye en veilige verblyf.

Heerlik gebly vir 2 nagte. Skoon, gemaklike en netjiese verblyf, beddens het heerlik geslaap. Die kaggel was 'n groot bonus teen die koue. Uit en uit goeie waarde vir geld.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Hallo Marius. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Groete,
Uniondale Manor Gastehuis

Uniondale Manor Guesthouse
Jan B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Die gastehuis is ongelooflik netjies, gerieflik en sentraal geleë.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit sal gaaf wees as die eienaar die huidige trapreling (sement trappe) sal herstel en ook by die verskeie trappe, voor en agter die huis, relings kan aanbring vir mense wat sukkel om te loop.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Beste Jan,

Dankie vir die konstruktiewe terugvoer, ons sal aandag gee aan addisionele relings by die trappe. Die herstel van die sement trapreling was reeds geskeduleer vir herstel.

Groete
Uniondale Manor gastehuis

Uniondale Manor Guesthouse
Jan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Niks om my terug te bring nie.

Enkelbed te kort. Duvet bly afgly. Kragprop agter bed teen die muur maak dit onmoontlik om bed teen muur te plaas. Badkamer-/toiletdeur gee geen privaatheid nie. Badkamerdeur se kosyn te laag - stamp my kop daarteen.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Beste Jan,

Ons is baie jammer dat jy nie jou verblyf geniet het nie. Ons sal kyk hoe ons die probleme wat jy uitgewys het kan verbeter.

Dit is jammer dat jy nie in een van ons kamers met die koninggrootte-beddens geslaap het nie. Miskien kan jy dit volgende keer oorweeg om in Kamer 3 te slaap.

Groete,
Uniondale Manor Gastehuis

Uniondale Manor Guesthouse
Anthony B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B

Awesome.

I found it to be very neat, clean and very well maintained. I felt extremely welcomed. Will definitely stay over again and whenever I am in the area. The ghost house restaurant was also great.

Marilise N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise N

Baie gemaklik.

Plek was netjies en skoon.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle weer te sien.

Uniondale Manor Guesthouse
Elitha V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elitha V

Was baie aangenaam.

Sal definitief as ek weer akkommodasie in area benodig by Uniondale Manor gastehuis oornag.

Ian B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Snoesig en netjies.

Skoon, netjiese kamers, vriendelike obtvangs.

Jurina V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V

Ideal geleë, rustig en stil. Netjies, veilig met uitstekende diens.

Lekker, rustige oornagverblyf. Baie goeie diens en lekker ontbyt. Baie skoon en netjies. Ons sal vir seker Manor Guesthouse aanbeveel aan ander reisigers.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Beste Elitha,

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Uniondale Manor

Uniondale Manor Guesthouse
Rika D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Parkering, verblyf en etes was eersteklas. Personeel baie vriendelik.

Die mooiste gerestoureerde geelhoutvloere. Slaap- en badkamer keurig gedoen.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Hallo Rika,
Dankie vir die mooi terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Uniondale Manor Gastehuis

Uniondale Manor Guesthouse
Helmine C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmine C

'n Baie aangename oorslaap.

'n Pragtige herehuis wat met liefde herstel is. Pragtige geelhoutvloere en dik mure is nog deel van hierdie uitsonderlike stukkie geskiedenis. 'n Mens voel tuis daar, het heerlik geslaap en lekker in The Hungry Ghost geëet. Daar is moeite gedoen met die versiering van die kamer en die badkamer is luuks en modern ingerig. Die eienaars is hartlike en opregte mense.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet.

Groete

Uniondale Manor Guesthouse
Katrina N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katrina N

Akkommodasie vir die Perdeskou.

Uniondale Manor bedien 'n ongelooflike lekker ontbyt. Die een dubbelkamer waar ons gebly het, was baie mooi netjies baie spasie en gerieflik. Die kinders se kamer was ook ruim en gerieflik. Ongelukkig ruik die kamer nr. 5 bedompig of nat, nie seker hoe om dit te beskryf nie. Oor die algemeen was ons baie gelukkig en het lekker gebly, dankie.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal beslis kyk wat die probleem is met kamer 5.

Uniondale Manor Guesthouse
Joa W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

Karaktervolle plekkie!

Die gastehuis is netjies en skoon. Daar is 'n heerlike groot stort! Die bed was 'n bietjie hard. Dis baie rustig daar en ons het veilig gevoel.

Andrew J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew J

Baie goed.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons hoop om jou weer te sien.

Uniondale Manor Guesthouse
Uwe V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uwe V

Aangenaam, die aandete was uitstekend, maar die ontbyt was teleurstellend - baie skoon en netjies.

Oor die algemeen beskou ons dit as 'n gastehuis wat aanbeveel kan word, maar dit is nie geskik vir rystoele nie.

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Beste Uwe
Baie dankie vir die terugvoering. Ons was ongelukkig nie bewus daarvan dat julle 'n rolstoel het nie want dan sou ons julle laat weet het dat die gastehuis ongelukkig nie rolstoel vriendelik is nie. Dit is maar 'n baie ou huis en was dit nie moontlik om die plek goed te kon inrig vir rolstoele nie. Ek vra om verskoning as julle ongerief verduur het. Baie dankie vir die mooi review ten spyte van julle rolstoelprobleem.
Vriendelike groete,
Henriette du Plessis

Uniondale Manor Guesthouse
Cornel H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel H

Sentrale akkommodasie.

Ons is baie vriendelik ontvang by hierdie pragtige en gerieflike ou huis in die midde-dorp van Uniondale. Die kamers is lekker groot en pragtige dekor maak dit baie huislik. Die lekker stoepies en gemeenskaplike sitkamer bied lekker kuier- en ontspanplek. Tee- en koffiegeriewe kan verbeter. Parkering is agter 'n hek, met 'n afdak vir elke voertuig. Wees gewaarsku dat muskiete 'n redelike plaag kan wees, so kom gewapen. Die ontbyt wat ingesluit is word by African Aloe Coffee Shop oorkant die straat aangebied en alhoewel dit 'n basiese ontbyt met sap en koffie is, is die personeel baie vriendelik en die Coffee Shop het 'n lieflike atmosfeer. Vir ligte slapers kan die geraas van die Hungry Ghost restaurant (selfs yskaste ens deur die nag) 'n probleem wees, so vra dalk vir een van die agterste kamers. Ons sal weer hier bly!

Uniondale Manor Guesthouse se terugvoer

Beste Cornel, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons neem kennis van die punte waar ons nog kan verbeter.
Vriendelike groete
Henriette du Plessis

Uniondale Manor Guesthouse
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 23, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDdkNTBkLTgzYWEtNDIxYy1hMzg1LWRkMWU5MGI4ODI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 23 Voortrekker Road Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.655391 23.12968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang