Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uniondale Manor Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Ingrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Net die plek om te rus na ure op die pad! Hierdie pragtige ou huis is 'n juweel. Ons is vriendelik ontvang en kon rustig slaap in 'n veilige en skoon kamer. Daar is 'n restaurant net langsaan wat tot in die aand oop is vir gaste. Die ontbyt wat ons genuttig het, was hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Uniondale Manor Guesthouse
Beste Ingrid, ons is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Dankie vir die positiewe terugvoering.

Patrick M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent and well located. Very comfortable, excellent place to stay. Suggest a kitchenette basin to rinse plates, glasses, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nostalgies. Pragtig mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
1 nag
5.0
Jun 2024

Old world Karoo charm. Beautiful accommodation in an awesome little Karoo dorp. Would definitely recommend a stay here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corné N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2024

Oulike plek. Baie oulike plekkie. Sentraal geleë in die dorp en stapafstand na koffiewinkel en restaurant. Goeie gasvryheid en baie behulpsaam gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kate H
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Comfortable house and a pretty and friendly town. Very comfortable and characterful house with a pleasant garden and safe rear parking. Particular attention has been paid to easing the tedium of load shedding, which was a great detail. Breakfast in the cafe across the road was pleasant. The town is so pretty and was well worth a detour to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cable Path System Solutions Sa (pty) Ltd (vat No.:4040301063) 1
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Uniondale has great character. The B&B's perfect location is great, near restaurants. I stayed in a detached apartment from the main house. It was private and comfortable, with lovely rustic decor. Clean and neat, my only complaint would be the loose floor tiles in the shower. WiFi signal is poor or non-existent; I had to use my hotspot to connect to the internet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gary M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Organised, friendly welcome, quality accommodation. Received all necessary information and a friendly welcome from Nikki. The beautiful old house has quality finishes, and the included breakfast was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Uniondale Manor Guesthouse
Dear Gary Thank you for the positive feedback. We appreciate it.

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie netjies, vriendelike ontvangs en goed versorg. Pragtige tuin om in the ontspan. Baie goed geleë. Pragtige ou gebou wat goed onderhou word. Gerieflike en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Uniondale Manor Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 23, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDdkNTBkLTgzYWEtNDIxYy1hMzg1LWRkMWU5MGI4ODI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 23 Voortrekker Road Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.655391 23.12968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang