Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uniondale Manor Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 23, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uniondale Manor Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte gastehuis met pragtige geelhoutvloere en plafonne wat in die vroeë 1900's gebou is. Die gastehuis is stapafstand van die gelisensieërde Hungry Ghost Restaurant en African Aloe Cafe af.

Die verblyf bestaan uit 5 en suite-gastekamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale wat al die sportkanale en KykNet insluit. Elke kamer het ook katoenperkallinne, elektriese komberse vir die winter, badhanddoeke en toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n sitarea en kaste. Daar is 1 selfsorgkamer met 'n aparte sitarea, 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolf, asook 'n draagbare braai. Dié selfsorg-eenheid het sy eie ingang en 'n veranda. 3 van die slaapkamers het elk 'n privaat sitarea buite.

Die gastehuis het 'n sitkamer met boeke, 'n eetkamer en 'n rustige tuin waar gaste kan ontspan en die voëllewe bewonder. Die gastesitkamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n onderdakarkeerplek agter sekuriteitshekke met afstandbeheer. Rokers kan die sitareas buite in die tuin benut. Die gastehuis is gerieflik naby banke en eetplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Isac M
5.0
Old world Karoo charm. Beautiful accommodation in an awesome little Karoo dorp. Would definitely recommend a stay here!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Gary M
Saam met lewensmaat
5.0
Organised, friendly welcome, quality accommodation. Received all necessary information and a friendly welcome from Nikki. The beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Marina V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, vriendelike ontvangs en goed versorg. Pragtige tuin om in the ontspan. Baie goed geleë. Pragtige ou gebou wat goed onderhou word. Gerie...
Sien meer
Sep 2023
Esbe M
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike akkommodasie. Pragtige ou huis, vir seker aan te beveel. Sal graag weer daar oornag.
Jul 2023
Elmine V
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol ingerig met alles wat nodig is. Pragtige plek, vriendelike mense en ideale ligging. Veilige parkeerplek op die terrein. Baie lekker gekuier, d...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 23, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uniondale Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 23, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDdkNTBkLTgzYWEtNDIxYy1hMzg1LWRkMWU5MGI4ODI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 23 Voortrekker Road Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.655391 23.12968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang