Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unionview Guest house

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 84 resensies vir Unionview Guest house
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Vidette M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vidette M

Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap.

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Elsabe N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe N

Sal definitief weer gaan kuier.

Baie lekker gekuier. Dit was net wat ons nodig gehad het.

Thea D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Xtra moeite gedoen - waardeer dit!

Gerieflik en ligging perfek!

Marelize D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Gerieflik en netjies.

Nodige reelings en aanwysings is vooraf deurgegee.

Albertus Wynand M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus Wynand M

Gasheer het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Baie lekker gebly en sal die verblyf definitief aanbeveel. Waarde vir geld, ligging uitstekend en baie veilig.

Liezle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle M

Heerlik.

Heerlik. Baie vriendelike gasvrou. Behulpsaam, netjies! Kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Benita L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita L

Fabulous.

Het baie lekker gebly. Awesome verblyf.

Reinette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C

Puik.

Baie netjies en die gasvrou is so vriendelik. Alles is daar en veilig.

Donald S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald S

Het baie lekker gebly.

Definitief waarde vir geld. Was vriendelik ontvang en het lekker gebly.

Jacques L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L

Ons het goeie gevoel of ons self al vir jare daar bly.

Die ligging is puik en baie veilig.

Odette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D

Veilig en gerieflik.

Baie dankie vir goeie kommunikasie van die eienaar met my insake reëlings en versoeke. Aangename, skoon, ruim geriewe met pragtige uitsig en baie veilig.

Gert H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Sal weer daar wil bly.

Het regtig uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees.

Annemi B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi B

Baie bekostigbaar, fantastiese ligging en veilig.

Ons het ver gereis en Unionview was presies wat ons nodig gehad.

Michelle W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Just what we needed.

Comfortable, beautiful view, like the privacy, made sure our needs were met. Will definitely stay there again.

Adri V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Rustig.

Baie lekker en so vinnig gehelp.

Linda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

'n Bederfplek met uitsig oor die Jakarandastad.

Wat 'n heerlike, ruim, netjiese en stil verblyfplek. Alles was perfek en ons sal beslis weer daar wou tuisgaan. Die hekwag het ons veilig laat voel en ons kon op die dek sit en die mooi uitsig bewonder.

Salomie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie R

Baie baie lekker!

Ons gasvrou was ONGELOOFLIK hulpvaardig! Die verblyf was uitstekende waarde vir geld en 'n lieflike uitsig. Ek kan hierdie blyplek ten sterkste aanbeveel.

Seef C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Mooi uitsig en huis.

Het baie geniet. Sal definitief weer daar oorbly.

Wihann N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihann N

Waarde vir geld en goeie diens.

Die verblyf het al my verwagtinge oortref, die huiseienaars is baie vriendelik en ek sal vir seker elke keer hierdie plek bespreek as ek Pretoria besoek!

Sarina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V

Heerlik gekuier.

Vriendelike gasvrou, netjiese kamer, ideaal geleë tussen belangrike plekke.

Denise G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G

Netjies, skoon en privaat.

Ons het vreeslik lekker gebly by Unionview. Die kamer is goed ingerig met 'n bederf op die bed en lekker filterkoffie in die kamer. Die bad on die badkamer was 'n ekstra bonuspunt! Ons is baie tevrede en sal weer hier kom oornag.

Unionview Guest house se terugvoer

Ag, dankie Denise!
Was lekker om julle te leer ken.

Unionview Guest house
Nolan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan M

Perfect for what I needed it for.

Host was helpful and friendly. Helpers were friendly and not invasive.

Stephne C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne C

Die kamer was baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons tuis en welkom laat voel. Dankie vir puik diens!

Johané V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané V

Baie lekker, sal beslis weer daar bly.

Unionview is beslis 'n goeie gastehuis vir 1 of meer oornag aande! Dis naby als veral hospitale. Ek sal dit hoogs aanbeveel.

Nelmari C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari C

Rustig.

Al die nodige dingetjies byderhand (ketel, yskas, mikrogolf, ens). Bad en stort en 'n bed wat jou nader roep. Werkspasie en TV en 'n baie mooi uitsig oor die Uniegebou en Pretoria wat voor jou uitstrek.

Ronel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Hostess and personnel was very friendly.

Beautiful view from the balcony. Our stay was worth the money. The travel agent was also very friendly.

Theresa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Heerlike verblyf.

Heerlik gebly, ruim skoon en veilig.

Ferdi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi S

Goeie waarde vir geld.

Naby aan hospitale en noodsaaklike dienste. Pragtige uitsig, baie netjies en privaat.

Felicity F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity F

Very comfortable and clean.

Hostess. Friendly and concerned about my comfort.

Hanti P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti P

Alles was reg! Suzette het moeite gedoen om te verseker dat my man elke oggend ontbyt kry. Alles was silwerskoon.

Ons sal beslis weer daar oornag. Dis sentraal en super gerieflik. Baie dankie, Suzette!

Michiel Andries O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel Andries O

Wat 'n wonderlike plek.

Voel dadelik tuis. Fantasties.

Glynes P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glynes P

Uitstekend. Ons was by die ZK Mathews Audotorium in Unisa.

Dit was Heerlik. Baie vriendelike gastehuis eienaar, Kim, sy het lekker gesels.

John B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Lekker.

'n Rustige stil woonbuurt wat privaat is met goeie pad sekuriteit na aan ingaan na verblyf.

Christa D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Goeie, vriendelike diens.

Ontvangs was goed, vriendelike personeel en baie behulpsaam. Pragtige uitsig oor Unie Gebou. Kamer is ruim en baie gerieflik. Baie dankie Suzette.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Yolande J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande J

Alles wat great.

Was baie vriendelik ontvang, alles was skoon en netjies. Heerlik geslaap. Baie gasvryheid en goeie diens.

Lizette H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Rustige, ruim verblyf.

Vriendelik ontvang deur Nelly. Later die vriendelike eienaar ontmoet. Almal behulpsaam. Lekker ontbyt. Ideaal geleë, veral as jy bv. die Jakaranda Hospitaal moet besoek.

Marilise K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise K

Dit was 'n aangename nag. Heerlik geslaap.

Ons was baie vriendelik ontmoet en het heerlik daar gebly. Pragtige uitsi.! Koffie was heerlik. Sal beslis terug gaan.

Venessa V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Rustig in Pretoria

Baie lekker gekuier, baie netjies en die ontbyt is vreeslik lekker.

Bruce N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce N

Really nice place to lay down your head, especially if you are traveling for work.

The owners were very welcoming. It was a really good stay.

Hennie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie vriendelik ontvang. En baie dankie vir lekker ontbyt.

Aanbeveel vir enige iemand, mooi uitsig en die slaapplek baie netjies. As ons weer in Pretoria moet oornag sal ons weer gebruik maak van julle.

Annesia H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annesia H

Baie dankie vir die gasvryheid, ek het baie lekker gebly.

Ideale ligging naby Zuid Afrikaanse Hospitaal. Vriendelike diens, baie netjiese kamer.

Amalea A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalea A

Ons is vriendelik ontvang en ongelooflik bygestaan met alles. Heerlike ontbyt. Swembad. Pragtige badkamer.

My seun het 'n rugoperasie gekry. Ons het die beste gasvryheid nog gekry. Ons kon braai, my dogter kon swem. My man se reisplanne het verander en kon sonder 'n probleem oorbly. Hulle het inligting oor restaurante en besienswaardighede in die omgewing verskaf. 'n Mooi omgewing en pragtige uitsig.

Nomonde M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde M

Union view Guest house has an amazing environment especially for a professional mother. Such tranquillity and friendly environment.

Let alone courtesy and amazing breakfast. Host family is very kind, welcoming and amazing. Value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Union view Gastehuis het 'n ongelooflike omgewing, veral vir 'n professionele moeder. Sulke rustigheid en vriendelike omgewing.

Laat staan nogal hoflikheid en ongelooflike ontbyt. Die gasheergesin is baie vriendelik, verwelkomend en wonderlik. Waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Joanette W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanette W

Gasvry en vriendelik en baie akkommoderend!

Suzette het ons verblyf ongelooflik vergemaklik en ons het welkom en bederf laat voel. Sy het ons soos familie behandel en bederf met die heerlikste skoon huisvesting en gesonde gebalanseerde ontbyt. Niks was te veel vir haar en ons het heerlik gebly! Baie baie dankie Suzette!

Hannes B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Dit was 'n fantasiese verblyf-ervaring.

Dit was 'n baie aangename en besonderse verblyf wat ek ten volle kan aanbeveel.

Pita D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pita D

Aangenaam en rustig.

Die mense is aangenaam, vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is netjies en rustig.

Theuns S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns S

Netjies en privaat.

Baie rustige atmosfeer. Naby hospitaal geleë. Netjies en skoon. Heerlike koffie in kamer.

Susan Janse V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan Janse V

Solace in time of need!

The owners are extremely welcoming and helpful. Felt safe at all times. Wish I had more time to take in the beauty of the view! Enough space to stay for a while. Thank you so much for all your help in a very difficult time.

Magdalena Johanna F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena Johanna F

Absoluut wonderlik.

Baie dankie, Suzette en Johan vir jul gasvryheid. Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat verblyf soek in daardie area.

Monique B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Rustige atmosfeer met 'n besonderse mooi tuin.

Lieflike uitsig met rustige atmosfeer en besonderse mooi tuin. Die kamer was skoon en netjies. Die kombuisie was ingerig met alles wat nodig was (veral die lekker beskuit). Snoesige komberse en sagte handdoeke. Die kamers ruik vreeslik lekker, moet van al die rose wees. Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n wonderlike ervaring. Sal enige tyd aanbeveel.

Mariaan A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan A

Ek het die verblyf geniet.

Skoon, netjies, veilig. Ek het geen klagtes oor Unionview Guest House nie. Het heerlik gebly.

Annatjie C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie C

Baie aangename, veilige, gerieflike verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons was in die kamer bespreek. Dit is 'n ruim kamer, baie goed toegerus. Ons het welkom gevoel, asook baie veilig. Die plek is baie sentraal. Ek sal dit graag weer wil besoek. Pragtige uitsig oor die stad.

Mien V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mien V

Net goed, baie goed.

Niks was te veel of te min nie. Die belangstelling opreg, die filterkoffie het die ding gedoen. Dankie Suzette.

Martin S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Vriendelike eienaars, skoon en veilige akkommodasie.

Ons wou akkommodasie naby die Zuid Afrikaans Hospitaal hê en hierdie was absoluut ideaal.

Adele D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Professioneel, gasvry en huislik.

Heerlik gebly, perfek naby Hospitaal. Kon enige tyd inval en alles was netjies versorg. Huislike atmosfeer met pragtige detail en skoon. Gasvrou (Suzette) was belangstellend en klein details soos sjokoladetjie op bed na lang dag beteken baie. Sien my vir seker weer en sal almal aanbeveel. Baie dankie weereens.

Carina M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Aangenaam en stil.

Baie dankie vir al die moeite. Ek het baie lekker gebly. Ek sal definitief weer daar bespreek as ek weer in Pretoria besoek aflê.

Lee N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lee N

More privacy would be great.

It was a very affordable and ideal place. Next to all amenities and the hospital. The hospitality and service was awesome.

Kobie P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie P

Ons het dit geniet.

Die verblyf was voldoende.

Nokulunga S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokulunga S

Service with an element of extra mile.

The service extended by the host, Suzette was exceptional. In fact by her whole family. She was friendly, helpful and went the extra mile in assisting with my getting around the area as I was unfamiliar. I was made super comfortable the whole time I was there. This will definitely be a stop I use in the future.

Michelle S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Rustig, asemrowende uitsig.

Ek sal enigetyd weer by Union View gaan bly. Die gasvrou is puik en vriendelik. Die kamer is lekker groot. Die badkamer groot en bad lekker groot. Was die beste plekkie wat ek nog by gebly het.

Edward D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward D

The services and reception was excellent.

Enjoyed my stay while in South Africa. Will not hesitate to recommend it.

Chantelle Y - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle Y

Highly recommended.

Unionview is an excellent establishment. Very affordable and comfortable stay. Close to all amenities and its safe. Very private with a beautiful view. The unit is beautiful and the hostess goes the extra mile.

Dirk C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Netjies, skoon, ruim en gerieflike verblyf.

Verblyf tydens familielid se operasie. Baie gerieflik en naby aan die Jakaranda en Zuid- Afrikaans hospitale. Eenheid is heerlik ruim met alles wat nodig is. Gasvrou, Suzette, baie behulpsaam en sal die ekstra myl loop om gerief te verseker. Sal beslis weer die verblyf gebruik.

Corne B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Rustig teen die berg met voëlsang in jou ore.

Wonderlik, goeie gasvrou en familie, voel tuis, gratis ontbyt was 'n verrassing en heerlik. Snoei asb. die bome om die uitsig ook van die gastekamer en dek te kan geniet. Daar is so baie voëls - 'n voëltjiebad en "bird feeder" op die dek sal nog meer voëls lok. Sal beslis teruggaan.

Sarel B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Vriendelik ontvang en gemaklike eenheid, ten volle toegerus.

Vriendelik ontvang en hulle het my geskakel na ek weg is om te verneem of alles reg was. Alles was netjies en skoon.

Bernard S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S

Lekker rustig en naby alles.

Kamer is gerielik en area stil. Geen probleem met verblyf en sal weer teruggaan.

Minnie P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie P

Vriendelike bekostigbare verblyf.

Huislike, netjiese verblyf. Aandag kan egter gegee word aan sekuriteit.

Zelda V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda V

Goeie en vriendelike diens, baie goed geleë.

Sien sterre.

Mirie S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirie S

Lekker ruim, waardeer AL die baie spieëls in die badkamer. Verseker sal ek die gastehuis weer besoek!

Ligging is perfek. Sal vir seker weer van die gastehuis gebruik maak.

Sarita M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita M

Baie veilig en gerieflik naby die die middestad van Pretoria.

Vir seker 'n blyplek om aan te beveel indien jy in die middestad moet wees vir sake en veilige verblyf soek in die omgewing.

Unionview Guest house se terugvoer

Sarita,
Dankie vir jou resensie!
Dit is vir ons belangrik om ons gaste te laat tuis voel, so hierdie terugvoer beteken baie!
Groete.
Suzette en NIco

Unionview Guest house
Marcolen S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcolen S

Sal definitief weer hier bly, die beste nog in Pretoria.

Die verblyf is alles wat mens nodig het. Ons het baie veilig gevoel en dit is baie sentraal aan alle dele van Pretoria. Sal aan enige iemand aanbeveel.

Maureen M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen M

I will certainly consider it on my next visit to Pretoria.

It's not a five star, but it's a nice, safe place with a great view of the Union building. It's worth the money I payed.

Michael N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N

Great stay!

Was a great stay close to where I wanted to be. Very reasonable prices - will recommend.

Alta M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M

Fantastiese waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs en hulp. Kan dit werklik aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Sinazo N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinazo N

Satisfied guest.

Would recommend for anyone looking to spend time alone.

Loraine C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Rustige omgewing. Baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou.

Luukse verblyf teen baie billike tarief. Die gastehuis is naby al die hoofattraksies. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Anton V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

'n Klein juweeltjie.

Die eenheid kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word. Geleë in 'n veilige area met toegangsbeheer en so naby aan die middestad kan jy nie vir beter vra nie. Die ontvangs was vriendelik en die kamer is gerieflik gemeubileer met hope pakplek. Die bed is gerieflik en die badkamer het 'n spa-bad en 'n stort in. Die area is baie rustig met 'n pragtige uitsig oor die Uniegebou.

Shelley H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley H

Happy!

What a lovely place to stay. Good value for money, we were treated like kings. Will definitely be back! Thank you to the hosts and TravelGround.

Isabel V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Dit is 'n stil omgewing, 'n pragtige uitsig oor die stad en die kamer is heeltemal apart en privaat.

Die kamer was gesellig, ruim en baie netjies en skoon. Die badkamer is net so ruim en skoon. Die eienares is baie tegemoetkomend en altyd bereid om te help. Sy is aangenaam en vriendelik en maak jou verblyf so gerieflik moontlik. Ek sal beslis weer van haar gebruik maak as die geleentheid hom voordoen.

Wobbe B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wobbe B

Een prachtige lokatie.

Een goede ontvangst met vriendelijke mensen. We hebben er heerlijk kunnen uitrusten en kunnen genieten van het uitzicht en de omgeving. We hebben er heerlijk geslapen. Onze verblijfplaats was heel schoon en netjes. Een mooie plek dichtbij het centrum van Pretoria/Tshwane.

Marika R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marika R

Pragtige uitsig, lieflike dek, netjiese kamer en ruim badkamer.

Ek kan verseker Unionview Gastehuis aanbeveel. Die diens is vriendelik en effektief. Die kamer is baie netjies en funksioneel. Die badkamer is ruim met 'n groot bad en gerieflike stort. Die uitsig is fantasties en daar is 'n gerieflike dek. Die prys is fantasties en hierdie verblyf bied verseker waarde vir geld.

Dalene B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene B

Sal beslis weer daar gaan kuier as ons in Pretoria moet oorslaap.

Die akkommodasie is heerlik ruim en netjies. Ons het elke dag vars melk gekry en beskuit. Die uitsig is pragtig - as die weer saamspeel.

Ronel H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel H

Beautiful view, excellent bath, cosy accommodation.

Thank you for a warm welcome, extra service, attentive assistance and a very beautiful environment.

Vanaf R690
R690 R518
per nag, vir 2 mense
Vanaf R690
R690 R518
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Middelbergstraat 271, Muckleneuk, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dvGXRuhpEEVhVI6lUwTwh3u9ljGV50TTKFpADqU1sLw9xRr7J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R518 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 271 Middelberg Street Muckleneuk 0001 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 12:00 -25.76289 28.210824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang