Unionview Guest house
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ina D - Okt 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plek wat ek weer en weer sal gebruik.
Vidette M - Sep 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap.
Elsabe N - Sep 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan kuier.
Thea D - Sep 2024
Algehele gradering
Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Xtra moeite gedoen - waardeer dit!
Marelize D - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Albertus Wynand M - Mei 2024
Algehele gradering
Gasheer het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.
Liezle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Benita L - Mrt 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Reinette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik.
Donald S - Feb 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Jacques L - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het goeie gevoel of ons self al vir jare daar bly.
Odette D - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Gert H - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer daar wil bly.
Annemi B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie bekostigbaar, fantastiese ligging en veilig.
Michelle W - Nov 2023
Algehele gradering
Just what we needed.
Adri V - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig.
Linda B - Nov 2023
Algehele gradering
'n Bederfplek met uitsig oor die Jakarandastad.
Salomie R - Okt 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Seef C - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig en huis.
Wihann N - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en goeie diens.
Sarina V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Denise G - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en privaat.
Unionview Guest house se terugvoer
Ag, dankie Denise!
Was lekker om julle te leer ken.
Nolan M - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect for what I needed it for.
Stephne C - Apr 2023
Algehele gradering
Die kamer was baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier.
Johané V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, sal beslis weer daar bly.
Nelmari C - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Ronel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Hostess and personnel was very friendly.
Theresa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Ferdi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Felicity F - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Hanti P - Jan 2023
Algehele gradering
Alles was reg! Suzette het moeite gedoen om te verseker dat my man elke oggend ontbyt kry. Alles was silwerskoon.
Michiel Andries O - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek.
Glynes P - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Ons was by die ZK Mathews Audotorium in Unisa.
John B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Christa D - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Yolande J - Mei 2022
Algehele gradering
Alles wat great.
Lizette H - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige, ruim verblyf.
Marilise K - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename nag. Heerlik geslaap.
Venessa V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig in Pretoria
Bruce N - Des 2020
Algehele gradering
Really nice place to lay down your head, especially if you are traveling for work.
Hennie V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. En baie dankie vir lekker ontbyt.
Annesia H - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid, ek het baie lekker gebly.
Amalea A - Jan 2020
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en ongelooflik bygestaan met alles. Heerlike ontbyt. Swembad. Pragtige badkamer.
Nomonde M - Des 2019
Algehele gradering
Union view Guest house has an amazing environment especially for a professional mother. Such tranquillity and friendly environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Union view Gastehuis het 'n ongelooflike omgewing, veral vir 'n professionele moeder. Sulke rustigheid en vriendelike omgewing.
Laat staan nogal hoflikheid en ongelooflike ontbyt. Die gasheergesin is baie vriendelik, verwelkomend en wonderlik. Waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joanette W - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik en baie akkommoderend!
Hannes B - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantasiese verblyf-ervaring.
Pita D - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Theuns S - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en privaat.
Susan Janse V - Aug 2019
Algehele gradering
Solace in time of need!
Magdalena Johanna F - Mei 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Monique B - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met 'n besonderse mooi tuin.
Mariaan A - Jul 2018
Algehele gradering
Ek het die verblyf geniet.
Annatjie C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangename, veilige, gerieflike verblyf.
Mien V - Apr 2018
Algehele gradering
Net goed, baie goed.
Martin S - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike eienaars, skoon en veilige akkommodasie.
Adele D - Jan 2018
Algehele gradering
Professioneel, gasvry en huislik.
Carina M - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam en stil.
Lee N - Feb 2018
Algehele gradering
More privacy would be great.
Kobie P - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
Nokulunga S - Okt 2017
Algehele gradering
Service with an element of extra mile.
Michelle S - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, asemrowende uitsig.
Edward D - Okt 2017
Algehele gradering
The services and reception was excellent.
Chantelle Y - Aug 2017
Algehele gradering
Highly recommended.
Dirk C - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, ruim en gerieflike verblyf.
Corne B - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig teen die berg met voëlsang in jou ore.
Sarel B - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en gemaklike eenheid, ten volle toegerus.
Bernard S - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en naby alles.
Minnie P - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelike bekostigbare verblyf.
Zelda V - Feb 2017
Algehele gradering
Goeie en vriendelike diens, baie goed geleë.
Mirie S - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker ruim, waardeer AL die baie spieëls in die badkamer. Verseker sal ek die gastehuis weer besoek!
Sarita M - Sep 2016
Algehele gradering
Baie veilig en gerieflik naby die die middestad van Pretoria.
Unionview Guest house se terugvoer
Sarita,
Dankie vir jou resensie!
Dit is vir ons belangrik om ons gaste te laat tuis voel, so hierdie terugvoer beteken baie!
Groete.
Suzette en NIco
Marcolen S - Mei 2016
Algehele gradering
Sal definitief weer hier bly, die beste nog in Pretoria.
Maureen M - Mrt 2016
Algehele gradering
I will certainly consider it on my next visit to Pretoria.
Michael N - Feb 2016
Algehele gradering
Great stay!
Alta M - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Sinazo N - Apr 2016
Algehele gradering
Satisfied guest.
Loraine C - Mei 2015
Algehele gradering
Rustige omgewing. Baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou.
Anton V - Apr 2015
Algehele gradering
'n Klein juweeltjie.
Shelley H - Mrt 2015
Algehele gradering
Happy!
Isabel V - Feb 2015
Algehele gradering
Dit is 'n stil omgewing, 'n pragtige uitsig oor die stad en die kamer is heeltemal apart en privaat.
Wobbe B - Sep 2015
Algehele gradering
Een prachtige lokatie.
Marika R - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige uitsig, lieflike dek, netjiese kamer en ruim badkamer.
Dalene B - Jul 2015
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan kuier as ons in Pretoria moet oorslaap.
Ronel H - Jun 2015
Algehele gradering
Beautiful view, excellent bath, cosy accommodation.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Middelbergstraat 271, Muckleneuk, Pretoria, 0001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang