Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unionview Guest house

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Veilig en gerieflik. Baie veilig en gerieflik. Ons kamer het 'n mooi groot stoep met plek om buite te sit en eet, asook 'n pragtige uitsig oor die stad. Badkamer ruim en baie netjies. TV-konneksie en WiFi was welkom. Die dakwaaier was genoeg om die eenheid koel te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie skoon en netjiese plek wat ek weer en weer sal gebruik. Wat 'n pragtige plek, skoon en netjies, en dit voel soos jou eie huis. Pragtige uitsig en netjiese tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vidette M
1 nag
5.0
Sep 2024

Alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap. Baie gerieflik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
1 nag
5.0
Sep 2024

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Xtra moeite gedoen - waardeer dit! Gerieflik en ligging perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal definitief weer gaan kuier. Baie lekker gekuier. Dit was net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
1 nag
5.0
Mei 2024

Gerieflik en netjies. Nodige reelings en aanwysings is vooraf deurgegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus Wynand M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasheer het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Baie lekker gebly en sal die verblyf definitief aanbeveel. Waarde vir geld, ligging uitstekend en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Heerlik. Baie vriendelike gasvrou. Behulpsaam, netjies! Kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Fabulous. Het baie lekker gebly. Awesome verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik. Baie netjies en die gasvrou is so vriendelik. Alles is daar en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R690
R 690 R 518
per nag, vir 2 mense
Vanaf R690
R 690 R 518
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Middelbergstraat 271, Muckleneuk, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dvGXRuhpEEVhVI6lUwTwh3u9ljGV50TTKFpADqU1sLw9xRr7J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R518 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 271 Middelberg Street Muckleneuk 0001 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 12:00 -25.76289 28.210824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang