Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uniqua View Selfsorg

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Roza C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Heerlik, privaat en rustig. Ons het gehou van die privaatheid. Ons het net nie van die koffie gehou nie. Die teekeuse was goed. En miskien suikerpilletjies vir diabete. En net miskien, as dit julle nie te veel sal uitsit nie, een beskuitjie vir soggens se tee of koffietjie. My man moet iets in die maag kry voordat hy sy pilletjies mag drink. Daar mag dalk ander soos hy wees. Maar verder was dit absoluut heerlik daar by julle! Sal beslis weer daar wou bly sou die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Uniqua View Selfsorg
Baie dankie, Roza, sal daarna kyk. Ons kyk uit vir jul volgende kuier. Groete Gerhard en Rina

Juanique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Dit was 'n wonderlike wegbreek. Was baie vriendelik verwelkom. Beveel die gastehuis beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Uniqua View Selfsorg
Baie dankie!

Annietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Verfrissend. Deurgaans innerlike kalmte en vrede ervaar. Goedversorgde en netjies ingerigte selfsorg akkommodasie met 'n berg uitsig. Voorwaar 'n "juweel" om te geniet. Hartlike ontvangs en afsien deur gasheer en gasvrou was opvallend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Uniqua View Selfsorg
Hi Annietjie, Baie dankie vir die goeie "review"!! Word hoog op prys gestel. Mooiloop, Gerhard en Rina

Marike T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Pragtige uitsig, lieflike badkamer, veilige parkering. Baie vriendelike mense, baie skoon en netjies, uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilmir J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Baie lekker en rustig. Was baie vriendelik ontvang. Daar was als wat jy nodig gehad het. Plek is baie netjies en die ligging baie rustig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Uniqua View Selfsorg
Hi Hilmer, Baie dankie, bly julle het dit geniet!

Lynette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Familie. Dit het vir ons gevoel soos om by familie te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlJC0IuAqUGRnyw7qJHV4EBbZJBLAmByHU6DU5TSdvvdbJHzKSZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 3 Rooibekkie Street Denver Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.957837091224 22.487424317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang