Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uniqua View Selfsorg

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Uniqua View Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Roza C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roza C

Heerlik, privaat en rustig.

Ons het gehou van die privaatheid. Ons het net nie van die koffie gehou nie. Die teekeuse was goed. En miskien suikerpilletjies vir diabete. En net miskien, as dit julle nie te veel sal uitsit nie, een beskuitjie vir soggens se tee of koffietjie. My man moet iets in die maag kry voordat hy sy pilletjies mag drink. Daar mag dalk ander soos hy wees. Maar verder was dit absoluut heerlik daar by julle! Sal beslis weer daar wou bly sou die geleentheid hom voordoen.

Uniqua View Selfsorg se terugvoer

Baie dankie, Roza, sal daarna kyk. Ons kyk uit vir jul volgende kuier.
Groete
Gerhard en Rina

Uniqua View Selfsorg
Juanique D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanique D

Dit was 'n wonderlike wegbreek.

Was baie vriendelik verwelkom. Beveel die gastehuis beslis aan.

Uniqua View Selfsorg se terugvoer

Baie dankie!

Uniqua View Selfsorg
Annietjie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

Verfrissend. Deurgaans innerlike kalmte en vrede ervaar.

Goedversorgde en netjies ingerigte selfsorg akkommodasie met 'n berg uitsig. Voorwaar 'n "juweel" om te geniet. Hartlike ontvangs en afsien deur gasheer en gasvrou was opvallend.

Uniqua View Selfsorg se terugvoer

Hi Annietjie,
Baie dankie vir die goeie "review"!!
Word hoog op prys gestel.
Mooiloop,
Gerhard en Rina

Uniqua View Selfsorg
Marike T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike T

Pragtige uitsig, lieflike badkamer, veilige parkering.

Baie vriendelike mense, baie skoon en netjies, uitstekende waarde vir geld.

Hilmir J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmir J

Baie lekker en rustig.

Was baie vriendelik ontvang. Daar was als wat jy nodig gehad het. Plek is baie netjies en die ligging baie rustig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Uniqua View Selfsorg se terugvoer

Hi Hilmer,
Baie dankie, bly julle het dit geniet!

Uniqua View Selfsorg
Lynette S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Familie.

Dit het vir ons gevoel soos om by familie te kuier.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlJC0IuAqUGRnyw7qJHV4EBbZJBLAmByHU6DU5TSdvvdbJHzKSZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 3 Rooibekkie Street Denver Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.957837091224 22.487424317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang