Uniqua View Selfsorg
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Uniqua View Selfsorg is in die welige woonbuurt, Denver Park, in George, 'n gewilde vakansiebestemming langs die Wes-Kaapse kus.
Dié ateljee-woonstel het slaapplek vir 2 en het 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, sowel as verhitte handdoekrelings. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oondjie, tweeplaatstofie, yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n spieëltafel en 'n TV teen die muur met Openview-kanale.
Die woonstel lei na 'n houtdek met sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Uniqua View Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Denvar Park George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap