Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uniqua View Selfsorg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uniqua View Selfsorg is in die lowerryke woonbuurt Denver Park in George geleë, 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet asook verhitte handdoekrelings. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Die woonstel is ook toegerus met 'n wasbak en 'n muurgemonteerde TV met Openview-kanale.

Die woonstel lei na 'n houtdek met buitesitplek. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Uniqua View Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uniqua View Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlJC0IuAqUGRnyw7qJHV4EBbZJBLAmByHU6DU5TSdvvdbJHzKSZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 3 Rooibekkie Street Denver Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.957837091224 22.487424317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang