Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay De Beers Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beersweg 73, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

UniqueStay De Beers Apartment is op die gasheer se residensiële eiendom in die Strand geleë, maar heeltemal apart en afgesluit van die hoofhuis en is selfsorg. Die eiendom is ideaal geleë 150 m vanaf die wit sandstrande en naby winkels, restaurante en ander geriewe in die area.

Hierdie bekoorlike en karaktervolle kothuis het 'n privaat ingang en kan tot 4 gaste akkommodeer. Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamer het trappe op na die bad, en daar is 'n aparte toilet en wasbak. Beide die slaapkamers en badkamer is versier met premium kwaliteit beddegoed en handdoeke.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, bevat al die nodige toebehore, insluitend 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n eetkamertafel, kaggel, banke om op te ontspan en 'n plasma-TV met stromingsdienste. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste word aangemoedig om die braai-area buite die kombuis te geniet en daar is veilige parkeerplek vir 1 motor op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir UniqueStay De Beers Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • De Beersweg 73, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink UniqueStay De Beers Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beersweg 73, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA181199035ad12c3df7987cdae4b52216c7ad38e019674733d929a923045d4fff3d33086ddc3a6bb88e8e6f0f39701a14295e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 73 De Beers Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.107119315542 18.820839164832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang