Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Hanri S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Awesome. Tweede keer wat ons by UniqueStay bly, en weereens 'n wonderlike ervaring. Die eenheid is altyd skoon, baie netjies en die eienaar "op die ball".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment
Baie dankie Hanri, dit was weereens 'n groot plesier om julle te kon verwelkom. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Carlene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Comfortable. We did not spend much time at the unit, however our time was enjoyed. Madre was particularly accommodating and the service provided was impeccable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Excellent stay, lovely apartment, thank you so much. I feel with load shedding that each room should have an emergency light. One emergency light in an apartment of this size is not sufficient. They are relatively inexpensive and will make the stay more comfortable. We have rebooked for April and would appreciate it if this improvement can be made. Otherwise, everything was 100% and we were really happy. The ladies who met us at the apartment were extremely friendly and helpful too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junita L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Short, but awesome. Very awesome accommodation. I will most definitely recommend UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela M
Kort verblyf
4.2
Jan 2021

It's home away from home close to the mall Canal Walk. The downfall was the cleanliness in the lounge and the dishcloths which were not freshened with Jik especially during the pandemic. I bought my own Jik to be safe. I also had to buy a knife and wooden spoons so as to be able to cook. The area is situated in a clean environment I enjoyed the garden most and the view from the lounge and the balcony was an excellent one

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanri S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2020

Netjies, ruim en goed toegerus. Baie netjies, ruim en goed toegerus. Geen braaiplek, yskas het nie gewerk nie en eienaar was nie baie gretig om te help nie. Slegs parkering vir een kar, wat nie prakties is vir 'n 6 slaper nie. Onbeplande skoonmaakfooie word vereis 'n dag voor jy inboek, vorm nie deel van kwotasie nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2020

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Madre
UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment
Dis jammer dat julle so 'n ervaring gehad het. Dis vreemd, want na julle vroeg uit is het ons die woonstel weer beskikbaar gestel en dieselfde dag nog 'n ander bespreking gekry. Daar was geen klagtes, maar ek neem julle terugvoering ter harte.

Nompumelelo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

It's a good place and very beautiful. The place gives you a sense of holiday relaxation. I just didn't like the fact that we weren't told about an additional cleaning fee until we got there. We hadn't budgeted for it and had to ask for help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Baie goeie verblyf in Kaapstad. Woonstel is goed, beter aanwysing tot ondergrondparkering kan gegee word. Ons het gesukkel om dit te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Gerieflik, baie mooi en ruim, sentraal geleë. Lieflike ruim woonstel, netjies, skoon, alles wat 'n mens nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly, goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasis-laan, Century City, Mayfair Apartments, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAySckWKg6ZPAntUTT9Xx2jmDRK9KmxFNaiX8ZxTXb7Tayj1fOLs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Oasis Lane, Century City Mayfair Apartments 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.889693618101 18.508767081837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang