UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oasis-laan, Century City, Mayfair Apartments, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf in Century City, Kaapstad. Die gebou is naby die bekende Canal Walk Winkelsentrum, Century City Konferensiesentrum en verskeie ander besighede.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, glasblad-stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster.
Die eenheid het gratis optiesevesel-internet en 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Daar is 'n groot balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige kelderparkeerplek is in die kompleks beskikbaar vir 'n standaard-voertuig en 'n parkeerplek kan vir ekstra besoekers gereël word.
'n Skoonmaakdiens is weekliks beskikbaar vir vervanging van linne en handdoeke. Die kompleks het 'n wassery wat met munte werk, asook 'n droogarea op die tweede vloer. Daar is ook 24 uur-sekuriteit met valhekbeheer.
Die woonstelkompleks is oorkant die Intaka Island Wetlands en kanaal en is 5 minute se ry van Canal Walk Winkelsentrum af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Madre Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Oasis-laan, Century City, Mayfair Apartments, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oasis-laan, Century City, Mayfair Apartments, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang