Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Marlene A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Uitstekend. Ons was baie verras. Woonstel is baie ruim, netjies en skoon. Uitstekende ligging. Baie veilig. 'n Klein aanbeveling - 'n spieël in tweede dubbelkamer naby die muurprop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment
Baie dankie vir die terugvoer en ook die aanbeveling. Ek hoop om julle weer te verwelkom.

Ida S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2020

We enjoyed a lovely time in Unique Stay Mayfair. The apartment was well situated, spacious and very clean. We really had a good time with the family in the apartment which was quite well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frances S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Skoon, netjies en sentraal geleë. Ons het 'n internasionale kongres in Century City bygewoon UniqueStay Mayfair was die ideale blyplek daarvoor. Die gratis WiFi, skoon, netjiese, ruim woonstel met al die nodige geriewe het ons verblyf baie aangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2019

Pragtige woonstel met mooiste uitsig. Mooi woonstel, mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment
Thank you for the review Jaco and for staying with us. We would be delighted to welcome you back.

Mpumi Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2019

Amazing. Excellent service, the place is absolutely stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madre
UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment
Thank you for the review. We strive to make every client's stay with us exceptional.

Melanie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2018

Awesome this place Thank you for your time and was great weekend with beautiful view. We enjoyed our time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment
Good day Melanie, Thank you for taking the time to review UniqueStay. It was a pleasure having you with us. We would welcome you back any time in the future. Regards, Madre

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGR3zgiTlE1lcneDSUqFadyv4PDwInpqGGD4Er7CenaiA4WicMf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Oasis Lane Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.889710859212 18.508402547885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang