UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Madre Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Karen L - Jun 2023
Algehele gradering
Stunning apartment — everything worked, neat, tidy and truly a home from home!
Andries C - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect location and perfect for a longer stay.
Lees meerGerrit S - Apr 2022
Algehele gradering
Luxurious apartment right in the hub of life.
Henk T - Nov 2020
Algehele gradering
Mooi woonstel.
Lees meerUniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment se terugvoer
Goeie dag Marilize,
Dankie vir die tyd wat jy afgestaan het vir die terugvoer.
Die woonstel word bemark as n eenslaapkamer woonstel. Soos ons telefonies bespreek het, het ek genoem dat dit nie vreeslik groot is vir kinders ook nie. Ons het gehelp met die verskaffing van n bababed, badjie en baby changer teen geen additionele kostes nie, omdat julle reeds to so baie bagasie moes saambring. Met Covid-19 moet ons volgens regulasies baie minder tyd spandeer met die aankoms en social distancing behou - dus het dit gevoel dat ek gejaag het. Ek stem saam dat die woonstel, soos voorheen net vir 2 gaste bedoel is en nie vir kinders ook nie.
Dankie vir die verwysing na vriende en familie.
Annelize P - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Annette B - Mei 2019
Algehele gradering
Great stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie verblyf!
Hoewel dit in die kern van Stellenbosch is, is die privaat en veilig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Belinda D - Apr 2019
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerElaine K - Aug 2018
Algehele gradering
Oulike plekkie, sal dit vir mense aanbeveel.
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment se terugvoer
Goeie dag Elaine,
Dankie vir die mooi 'review'. Ons verwelkom julle enigetyd weer terug.
Groete,
Madre
Cecile-jo S - Jun 2018
Algehele gradering
Goed geleë en baie netjies.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang