Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Karen L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Stunning apartment — everything worked, neat, tidy and truly a home from home! Although the apartment is above resturants, the noise level is all good, the apartment is very comfortable and is very centrally located, no need for a car as everything is within walking distance. Thank you for an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries C
Lang verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2023

Perfect location and perfect for a longer stay. I stayed for a month and really appreciated that there was a full kitchen and laundry right in the unit. It is so centrally located in Stellenbosch that everything is literally at your doorstep. I worked on campus, and it was a ten-minute walk to get to campus. The one thing to take into account: It is right above Stellenbosch's restaurant street and that means that it's not super quiet. The street noise didn't bother me, but if you need absolute quiet then that may be a problem. Great communication with the team at Unique Stay, they were quick to respond to any question and always willing to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Luxurious apartment right in the hub of life. The apartment is super comfortable right in the heart of Stellenbosch. You are within walking distance of all the great buildings and eating establishments in Centra Stellenbosch. The apartment is very well equipped and despite being above numerous restaurants, surprisingly quiet. I would recommend this apartment to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Nov 2020

Mooi woonstel. Die woonstel is regtig baie goed ingerig, behalwe dat daar omtrent net 2 borde is. Ons plan was nie om na elke ete skottelgoed te was nie, maar ons moes. Madre is baie hulpvaardig, maar het ons ingeklok en nie eers aangebied om te help met bagasie nie. Hulle kon nie vinnig genoeg wegry nie. Die parkeerplek is maar beknop en 'n gesukkel om in en uit te ry. Ons het met 'n 6 maande oue baba gereis en ek beveel nie die woonstel aan vir mense met kinders nie, want in die aande is daar baie geraas met die woonstel wat bo op restuarante is. Ons het egter die verblyf geniet en sal dit beslis aanbeveel vir vriende sonder kinders. Baie mooi woonstel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Madre
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment
Goeie dag Marilize, Dankie vir die tyd wat jy afgestaan het vir die terugvoer. Die woonstel word bemark as n eenslaapkamer woonstel. Soos ons telefonies bespreek het, het ek genoem dat dit nie vreeslik groot is vir kinders ook nie. Ons het gehelp met die verskaffing van n bababed, badjie en baby changer teen geen additionele kostes nie, omdat julle reeds to so baie bagasie moes saambring. Met Covid-19 moet ons volgens regulasies baie minder tyd spandeer met die aankoms en social distancing behou - dus het dit gevoel dat ek gejaag het. Ek stem saam dat die woonstel, soos voorheen net vir 2 gaste bedoel is en nie vir kinders ook nie. Dankie vir die verwysing na vriende en familie.

Annelize P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2019

Fantasties. Ons sal weer hier bespreek. Uitstekend..

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2019

Goeie verblyf! Hoewel dit in die kern van Stellenbosch is, is die privaat en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2019

Nie wat ons verwag het nie. Alhoewel die kommunikasie met die bestuur vooraf professioneel en vriendelik was, was die ontvangs met ons aankoms ietwat vreemd en ongerieflik, want ons moes wag in die besige middedorp vir 'n persoon om die woonstelsleutel aan ons te kom oorhandig. Alhoewel mens begrip het vir feit dat dit herf is, was dit duidelik dat die stoep nie skoongemaak is met die oog op ons besoek nie en het die woonstel 'n vreemde reuk gehad. Die warmwatertoestel was ook afgeskakel en ons kon eers heelwat later die aand warm water gebruik.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elaine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Oulike plekkie, sal dit vir mense aanbeveel. Baie lekker. Sal enige tyd weer daar gaan bly, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment
Goeie dag Elaine, Dankie vir die mooi 'review'. Ons verwelkom julle enigetyd weer terug. Groete, Madre

Cecile-jo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Goed geleë en baie netjies. UniqueStay Oudehoek was baie oulik en gerieflik. WiFi was nie gratis nie, aankope by Wish in Birdstraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab58fd261e867064933dbeb41a677b6f3a6bf8a71473aa5e9310674993a804efe05a0218add31b612b03aa3e0495e686a0db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Corner of Church and Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.93782363399 18.861384987831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang