Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 1 Beach Road

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Very pleasant with amazing views. Not 5-star unit - definitely needs a little TLC, but position is magic. Very well equipped with lots of everything that you need. Very clean with a pleasant, helpful hostess that went out of her way to assist us. Very private as the unit is right at the end of the building and, as an added bonus, has an undercover parking that none of the others has.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Unit 1 Beach Road
Jy sal altyd welkom wees by Unit 1.

Frik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Verblyf was meer as wat ons verwag het. Baie dankie. Die woonstel was skoon, netjies met alles wat ons nodig kon kry. Sal definitief weer hier bly as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Unit 1 Beach Road
Dit eas lekker om jul te ontmoet. Altyd 'n plesier om gaste te verwelkom wat ons plekkie ook respekteer. Julle was gaaf en bedagsaam. Kom asb weer.

Lize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantastiese ligging, prentjiemooi en die geriewe was uitstekend. Baie vriendelike diens, geriewe skoon en netjies, uitstekend toegerus met alles wat mens nodig het maar die heel beste is die ligging reg op die strand, mooiste uitsig met die rustige geluid van die see om mens aan die slaap te sus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Unit 1 Beach Road
Danki Lize, Ons waardeer lekker gaste soos julle se opinie en komplimente. Ons is hier en wil hê jul moet Morgs geniet. Kom asseblief weer.

Fouché J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Rustig op die see met alles wat nodig is. Baie vriendelike ontvangs, al die nodige geriewe, ruim en uiters goed geleë. Ons het die oorvloed ys in die vrieskas besonder waardeer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Unit 1 Beach Road
Baie dankie vir mooi komplimente. Kom asb weer

Jeanette V
Kort verblyf
4.2
Apr 2022

Fantastiese ligging. Heerlik, met die see op jou drumpel. Goed toegeruste eenheid - absoluut heerlik, of dit nou reën of sonskyn.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Unit 1 Beach Road
Baie dankie Jeanette. Ons streef om te verbeter, dalk n verrassing met volgende kiuer. Julle is altyd welkom

Rozel O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Ware sielskos! Fantastiese see-uitsig, braai op die stoep met die geluid van die see as musiek in die agtergrond! Perfekte wegbreek en aswemrowende uitsigte! Unit 1 is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Daar is ook aandag aan klein, belangrike detail soos handdoeke, genoeg skoonmaak middels, genoeg vadoeke en die lysie gaan aan. Jy hoef werklik net jou klere, strandhanddoeke, kruideniersware en genoeg hout vir braai te pak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Unit 1 Beach Road
Julle is altyd welkom. Ek waardeer die mooi komplimente. Ons streef daarna om ons gaste te laat tuisvoel en 'n lekker vakansie te geniet.

Ilse J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Fantastiese plekkie by die see! Wat n lekker wegbreek, Debbi het ons so vriendelik ontvang, die huisie is netjies en skoon en sy het uit haar pad uitgegaan om ons welkom en gemaklik te laat voel. Die ligging self is iets uit n sprokiesboek uit, rerig waar n wonderlike plekkie en Morganbaai self was so lekker!!! Sal definitief dit aanbeveel!!!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Unit 1 Beach Road
Julle is altyd welkom. Ons waardeer die komplimente. Ons wil jul wegbreek lekker maak. Groete

Henno D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Wow wow wow. Die eenheid was goed toegerus met als wat jy nodig het. Genoeg yskas- en vrieskas-spasie om 'n kwart bees en 'n skaap te kan huisves. Die see en kranse is letterlik 'n paar tree weg. Hierdie eenheid word definitief aanbeveel. Ons gasvrou het ook uit haar pad gegaan om ons 18 dae gedurende Desember 2020 'n heerlikheid te maak. Well done ons het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Unit 1 Beach Road
Dankie dankie dankie! Ons wag al so lank vir die erkenning dat Eenheid 1 eintlik n lekker vakansie eenheid is. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om jul weer te sien. Beveel asseblief Eenheid 1 aan jul vriende ook aan. Groete Debi

Mirinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

If you are expecting a 5 star place you will be disappointed but its location makes up for everything. Was a bit disappointed in the place itself but like the owner said there is nothing to break or worry about just relax and enjoy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Debbie
Unit 1 Beach Road
Hi Mirinda, Dankie vir jou gawe woorde. Ek waardeer dat jul iets gese het sodat ek vir die eienaars dit kan wys daar ek net die agent is. Groete Debi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43202dc9e264909fe2c6b3a58ebf983686794eb341ca3ed3c2105b4fefe95775276cfdfb4980d71301c091db096445d741d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Beach Road Morgans Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.711106803979 28.338474065714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang