9 Serendipity Stay
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manual Villet-straat 9, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 050R630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
9 Serendipity Stay is op die bestuurder se perseel in Loeriepark in George. Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, paartjies of oornaggaste.
Verblyf word in 4 eenhede met hul eie ingange aangebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed, of 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar. Gaste kan die strande in die omgewing besoek, voetslaan of bergfietsry, of selfs 'n potjie gholf speel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Portugees
- Spaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
9 Serendipity Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Manual Villet-straat 9, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 Serendipity Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loerie Park George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manual Villet-straat 9, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap