Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Serendipity Stay

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manual Villet-straat 9, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 090 R709 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

9 Serendipity Stay is op die gasheer se perseel in Loerie Park, George, geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Verblyf word in 4 eenhede gebied, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, of 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kombuisie het 'n mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan die verskeie strande in die omgewing besoek, gaan voetslaan en bergfietsry, 'n paar rondtes gholf speel, en meer.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

9 Serendipity Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Manual Villet-straat 9, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9 Serendipity Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
R1 090 R709
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 090
R1 090 R709
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manual Villet-straat 9, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb5e4b5f696b255b3103b5d75f328b6f4d593eb17cb8ef709218f42a2bac2b8095bfdb02f5d3808060233f72aad6f7462b12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R709 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 9 Manual Villet Street Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.967292068253 22.492702709322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang