Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 32 Port Owen Marina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Unit 32 Port Owen Marina
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jenny N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N

E blyplek! Pragtige uitsig en 'n oulike gasvrou.

Baie lekker gebly! Die woonstel het alles wat ons nodig gehad het.

Sunelia B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelia B

5 ster

Fantasties lekker!

Francois V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Goeie waarde vir geld, baie skoon, Paula is baie oulik en 'n goeie gasheer.

Baie lekker gebly, reg op die water, perfek gewees.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Baie dankie, Francois. Hoop julle kom gou terug.

Unit 32 Port Owen Marina
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jennifer B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B

Ek hou van rustigheid en dit is wat ek my quiet geniet het.

Met die aankoms by unit 32 het my oog geval op die tuin wanneer ek die deur oopmaak en aan die voorkant kyk, jy uit op die meer wat saans belig word met blou liggies.

Lizette H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Location location.

Beste ligging ooit. Mens kan net stoepsit of stap na wonderlike restaurante.

Deon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Ontspannend, gemaklik en goeie waarde vir geld.

Heerlike verblyf. Daar aangekom 02h00 en 'n noodnommer gebel. Die bestuurder het binne 10 minute die sleutel persoonlik gebring. Fantastiese vriendelike diens.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Baie dankie, Deon. Dit was stunning om julle daar te hê.
Groete,
Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Eugene D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Fantastiese waarde vir geld met uitstekende ligging.

Waarde vir geld en groot ruimte wooneenheid met wonderlike ligging en uitsig. Gaan beslis binnekort weer besoek aflê.

Lynette B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B

Netjiese eenheid met pragtige uitsig?

Netjiese eenheid met pragtige uitsig!

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Dankie my skat.

Unit 32 Port Owen Marina
Ronel L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Was goed behalwe dat die oond nie gewerk het nie. Eienaar het dit nou laat regmaak.

Ja, ons het dit geniet.

Carl H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl H

It was good.

We had an awesome stay and very relaxing, beautiful views, and a sunset. The unit is set up nicely. The only issue was that there are only 3 forks and 3 teaspoons available, and the main bedroom carpet smells and has dirty stains. Other than that, we had an awesome time.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Carl,

We did address it. We will attend to this shortly.

Regards,
Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Elmaree E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmaree E

Rustig.

2 dae wegbreek. Die weer het ons binne gehou.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Natasha P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P

Heerlik gebly.

Die plek was netjies, skoon, en toegerus met alles wat ons moontlik kon wou hê. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam, en altyd reg om te help met iets. Ons sal beslis weer terug wees.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Natasha,
Baie, baie dankie.
Sien julle weer.
Groete Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Gabriel T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel T

It was a relaxing break from the busy city life with friendly staff and enough entertainment for the kids.

The staff was extremely friendly and helpful.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Gabriel,

Thank you so much for the stunning review. Hope to see you soon.

Regards,

Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Anthea B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea B

Very happy with the Owner Her communication was brilliant. Place was neat and tidy. Clean. Will definitely visit during summer.

Really enjoyed our stay. Will definitely be back during Summer.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Anthea,

Thank you so much for stunning review.

See you soon.

Paula x

Unit 32 Port Owen Marina
Darelle S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darelle S

Perfek. Uiters netjies. Veilig. Pragtige uitsig oor die water.

Dit was Moedersdag-naweek en ons kon nie vir ’n beter wegbreek gevra het nie. Hierdie juweel van ’n plek waar ons elke dag op die groot stoep gekuier het wat uitkyk oor die water. Jy wil net die tyd vashou en wil nie huis toe gaan nie, dit was ’n wonderlike, vreugedevolle tyd wat ons as familie met ouma hier kon deurbring. Die verblyf is goed toegerus en besonder netjies en veilig. Ons sal beslis weer wil gaan kuier. Alles was perfek.

Chivoan C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chivoan C

Baie lekker gekuier. Sal weer gaan.

Die plek lyk presies soos op die foto's. Dit was 'n bietjie raserig, want daar is nog mense in die eenheid. Dit het ons egter nie gepla nie. Ons het te lekker gekuier en ontspan. Ons het gevoel volgende keer wil ons langer bly, ons wou nie eers huis toe gegaan het nie. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige groep mense. Alles was skoon en netjies. Baie dankie, Paula.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Chivoan, dankie vir die stunning resensie. Wag vir julle om terug te kom. Lekker dag. Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Clinton G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton G

Port Owen Marina is a beautiful place for a vacation.

Unit 32 @ Port Owen Marina was very clean and everything a person needs was there. The view from unit 32 was amazing and I recommend any person to take this unit if you want to visit Port Owen Marina. What a place to be. I'll definitely come again.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Clinton, thank you so much for stunning review. Can't wait to have you back. Regards. Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Leon D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Puik diens en plek!

Paula is briljant in diens en persoonlikheid. Puik ligging. Sal dit vir almal aanbeveel! Mis die plek al klaar!

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

H Leon,

Baie baie dankie my skat.

Lekker dag,

Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Jacoline B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline B

Ons was daar vir 'n troue, het net oorgeslaap!

Sou graag langer wou bly, maar moes vroeg terugkeer huis toe.

Carol-ann P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann P

Wonderful weekend away.

The house was well furnished with everything that we could have needed. It could have been cleaned a bit better, maybe housekeeping needs to be checked on.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Carol-ann,

Thank you for the wonderful review. Hope to see you back. Will defnitely address it with the housekeeping.

Regards,
Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Janice W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W

Relaxing with a stunning view.

We enjoyed a lovely peaceful weekend. Cosy apartment with everything you need. Will definitely be back.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Janice,

Thank you so much. Will wait for your next return.

Have an awesome day.

Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Fakier W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fakier W

Very pleasant and relaxed stay. We certainly would return again.

Unit had everything we needed. Recreational facilities were adequate and enjoyable. The big disappointment was the strong tobacco smell in both the ablution areas.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Fakier, thank you so much. It is a non-smoking unit but will definitely address it with Anna.
Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Nolene M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene M

We really enjoyed our stay.

The unit has everything we need. The staff were super friendly and helpful. We will definitely be back.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi,
Baie baie dankie. Wag vir julle.
Lekker dag.

Unit 32 Port Owen Marina
Leonie N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie N

Pragtige plekkie en rustig, maar daar is nie baie om te doen nie.

Die eenheid is mooi en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Leonie,
Dankie vir jou stunning resensie.
Groete Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Pieter D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D

Mooi uitsig.

Baie mooi uitsig vanaf stoep, eenheid kon skoner gewees het. Ons het lekker gebly.

Heinrich C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C

Bo verwagting rustig.

Die kompleks kan waarskynlik raserig raak wanneer vol bespreek, maar mens moet dit besef en aanvaar met bespreking. Tog is dit rustig met dié dat daar 'n uitstekende uitsig oor die Bergrivier is met baie seevoëls wat dopgehou kan word en wateraktiwiteite waaraan deelgeneem of bloot ook net dopgehou kan word. Daar is kuierkroeg, sowel as 'n uitstekende restaurant net 'n klipgooi ver.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Heinrich, baie dankie. Lekker dag. Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Sam L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L

Pragtige uitsig, rustige atmosfeer en waarde vir geld.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Baie rustige omgewing. Die sonsondergang was pragtig oor die Marina. Goed geleë om omliggende dorpies te besoek. Ons wandeling om die Marna was 'n belewenis.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Baie baie dankie. Hoop om julle terug te sien.

Unit 32 Port Owen Marina
Michael B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Uitsig is uitstekend.

Om deur die webblad vakansies te reël is verseker lekker.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Baie dankie. Julle is meer as welkom enige tyd.
Groete,
Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Rob V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob V

Great owner.

The owner went out of her way to ensure we were happy. Great location, great unit. All round great.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Robert,
Thank you so much.
Hope to see you soon.
Regards,
Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Morne M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M

Sien sterre.

Baie lekker gekuier.

Maretha V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Lieflike, volledig toegeruste akkommodasie. Pragtige uitsig. Goeie kliëntediens.

Die huis het TV, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Wat 'n bonus! Skoon en netjies.

Layla E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Layla E

Perfect location. Neat and comfortable.

Will definitely be back. Perfect views, excellent service from the owner. Highly recommended.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Good morning Layla,
Thank you so much for the stunning review. Waiting on your return.
Have a blessed day,
Regards,
Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Adele R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

Goeie waarde vir geld, pragtige ligging.

Woonstel bied veilige rustige verblyf in pragtige area met uitsig oor die marina. Alles wat nodig is vir gerielike verblyf o.a wasmasjien, tuimeldroër en stoepsambreel.

Unit 32 Port Owen Marina se terugvoer

Hi Adele, Baie baie dankie my skat. Ek wag dat julle terug kom.
Groete,
Paula

Unit 32 Port Owen Marina
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, Eenheid 32 Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd4f6987560343a31bb2ed9389d34bf8229828cc4161ac4d895d691e4a065fba895e8c0fec8be5062858650fea13991145cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 Port Owen Drive Unit 32 Port Owen Marina 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787583579659 18.148316318385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang