Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FamilyQuest Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Steyn D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ongelooflik. Ons eerste besoek as familie aan Witrivier en die omgewing. Blyplek was netjies, baie goed toegerus en sentraal geleë. Kalm, rustige omgewing. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Daar word voorsiening gemaak vir beurtkrag en ons het altyd warm water gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelia L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Ongelooflik. Ons het nommer 43 bespreek, maar toe ons as gesin Vrydagaand daar aankom was Unit 26 vir ons gegee. Wat 'n ongelooflike mooi plekkie met net die beste meubels en beddegoed. Ons was regtig baie aangenaam verras gewees en het geweet dat hierdie 'n baie lekker naweek gaan wees. Die Unit het alles wat 'n mens soek en alles wat baie skoon gewees. Ons was van die begin af op hoogte gehou van alles deur WhatsApp. Om die sleutels te kry, was baie maklik gewees. Hierdie is 'n plekkie wat ons definitief weer sal besoek. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Absolutely a bargain and most accomodating owner. We had a good stay , no problems. Spacious accomodation. Quiet and peaceful , friendly staff. Owner was more than accomodating to assist with anything. Real pleasure , highly recommended !!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Fantastic. Our stay was awesome. We are thankful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn Guinevere E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2024

Lekker benodig bietjie aandag. Ja, ons het lekker gebly. Daar was net so 'n paar goedjies wat hulle kan doen. 1. Hoofslaapkamer - Die rolblindings was stukkend en kon nie oprol nie. Matte was vuil. Daar was 'n gat in die plafon van die en suite. Die krane was los. Die stortgordyn was vreeslik vuil. Kombuis en leefarea: DSTV was nie geaktiveer nie. Oppervlaktes van die kombuis was taai. Die tafel se oppervlakte was taai. Die skuifdeur na die opwaskamer kap teen die ligskakelaar, en as mens die ligskakelaar aansit, skiet dit vonke. Die ligskakelaar was stukkend. Die noodlig was stukkend. Banke en gordyne was vreeslik vuil en grillerig. 2de Badkamer: Die handvatsels van die deur was af. Die handdoekreling was stukkend. Daar was swart mos in die bad. Die storthandvatsel spuit water by die las uit orals. Ander 2 kamers: Matte was vuil. Die beddegoed was ten minste skoon. Die mense wat die eenheid langs aanskoon gemaak het, het ingekom en linne kom uithaal vir die ander eenheid.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Esmeralda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie lekker. Oulike plekkie en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Dit was vir ons heerlik en baie gemaklik. Ons gesin het dit vreeslik geniet. Die eienaar het vinnig gereageer op enige navrae selfs al was dit 10 pm die aand. Almal was vriendelik en dit was baie rustig en stil, ons gesin sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Earl K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Peaceful and quiet surroundings. Neat and tidy. Lovely accommodation is suitable for small groups as well as individuals. Beautiful surroundings and very quiet but not very private. Security is good and the unit was clean. The manager was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Lekker. Baie lekker plekkie, die stort se waterdruk is net baie baie swak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Nie te sleg nie. Die kamer het twee enkelbeddens gehad wat teen mekaar geskuif is, wat slaap effe ongemaklik maak. Die TV het nie mooi beeld nie, die stort kop is los van die muur en baie lae waterdruk. As daar nie krag is nie, is daar ook nie warm water nie. Ons kon ook nie toegang kry tot die WiFi nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jonothan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods Landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21e94ce31db638a3b74e9e03517ac9eb030746e722e514facbca379f5fec11f5f80076a21efe5ceea3bba1a94b3a0f1c47ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Vintage Drive Greenway Woods Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.281799046702 31.005821228027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang