Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 54 The Bridge

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Joshua V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Loved our stay and the location. Could walk to the furthest restaurant. Very happy with the stay. Loved it. Friendly guards at the gate as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderlike eenheid. Die woonstel het 3 slaapkamers en is modern en baie gerieflik. Die lugversorging is in al die kamers en leefvertrek beskikbaar met dakwaaiers en maak dit baie aangenaam binne as dit warm is. Die kombuis is goed toegerus. Die hoofbadkamer is baie mooi en groot, maar die en suite-badkamer is baie klein en het geen deur nie. Daar is 'n gasbraai op die patio wat 'n baie mooi uitsig het oor die pragtige plantegroei het. Die WiFi het goed gewerk, maar met load shedding was daar geen selfoonsein in St Lucia nie, maar dit het ons nie gepla nie. Die eenheid is baie sentraal geleë en jy kan gemaklik na die winkels en restaurante stap. Sal beslis weer hier bly. St Lucia is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik And Alice V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Sukkel met trappe, maar verder lekker gebly in mooi eenheid. Ons het reeds 'n resensie geskryf maar probeer herhaal. Die feit dat die eenheid op 'n derde vlak is maak dit baie moeilik om met nou trappe mens se bagasie op te dra en weer af te dra. Daar was heelwat klein kakkerlakke en moes maar doodslaan. Die tweede en derde slaapkamer was klein en mens sukkel om om of tussen die beddens deur te beweeg. Die eenheid is mooi en geriewe is baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Manie A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2023

Die eenheid is netjies en goed toegerus. St. Lucia se natuur is baie divers en mooi. Matrasse ongelukkig swak gehalte. Reuk van plastiek wat brand hang elke aand oor die oord, wat dit onaangenaam maak om buite te wees en te braai. Die wifi is baie stadig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Trudi C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Baie mooi eenheid. Ons het lekker daar gebly en sal definitief weer daar gaan bly in die toekoms. Eenheid is netjies en goed versorg met lugversorging in elke vertrek. Kombuis is goed voorsien van alle gereedskap. Daar is 'n fantastiese, oulike gasbraai wat werk soos 'n bom. Die wifi is net so 'n groot bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joaquim D
Lang verblyf
4.4
Okt 2022

Perfect week's holiday. The Bridge complex was not busy, so we had the pool and braai areas to ourselves. The only issue are the monkeys that come through any opening they find in the apartment and loot foodstuff. We had perfect weather and a great holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasja F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2022

Baie netjies en pragtige plek. Sal definitief weer die plek besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elise D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2022

Lovely apartment. Enjoyed our stay. Everything you need is present in the appartement. Quick reply from host if you got questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarita O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2022

Baie lekker, skoon woonstel. Woonstel is net op 3de vloer wat dit moeilik maak met bagasie. Hoofslaapkamer se matras is hol uitgeslaap. En hoofslaapkamer se stort het nie lekker drukking nie, en sukkel ook met die stel tussen warm en koud. Daar kort nog kombuis toerusting soos tange, 1 bord is lelik gechip, slaaibakke en Tupperware. Res is baie netjies en skoon. Geen WiFi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 22, The Bridge Holiday Resort 54, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9fbf2b4b0da4f0223f411f42d94b615487e53906f49b474d70a51d614c313131de9eb4ce3246ed57f07e1ffa412b901424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Holiday Resort 54 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.3726349 32.412337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang