Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 7 Elgin House

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Zendelene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Clean, perfect, great stay. Lovely setup in the house. Comfortable, felt like home. Great experience. Nice and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 7 Elgin House
Thank you so much for your feedback and kind words! Please join us again :):)

Lorine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Gemiddeld. Alhoewel die diens van Zettie fantasties was en ook die ligging van die woonstel (reg by die Punt en stap afstand na die see en restaurante) sal ek nie aanraai om daar te bly nie a.g.v. die muf reuk in die woonstel. Die kombuiskaste ruik erg na muf wat die hele woonstel sleg laat ruik. Mens kan vir dieselfde prys meer moderne akkommodasie kry.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Tracy
Unit 7 Elgin House
Hi Lorine, Thank you so much for bringing this to my attention. We have already started investigating the mould issue and trying to find the cause. I appreciate your feedback and I do hope you stay with us again, even in one of our other apartments. Kind regards, Shannon

Michael W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Baie lekker vakansie en plekkie om te bly. Unit 7, Elgin House is 'n baie lekker plekkie om te bly. Gerieflik naby alles (winkels, restaurante en ook die strand). Die diens wat Zettie ons gegee het was wonderlik. Ons sal graag weer gou wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 7 Elgin House
Thank you for the lovely review! I will pass this onto Zettie. I am so glad you finally got to have your holiday. :)

Annamarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Lekker rustig en ontspannend. Loopafstand van see, en lekker restaurante. Het ontbyt geniet op die balkon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 7 Elgin House
Thank you so much. I am so glad you enjoyed yourselves. Please come back soon.

Lola B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Heerlik baby aan die see. Toegerus met alles. Braaiplek sal aandag moet geniet. Rook verskriklik ook as daar in die woonstel onder nr 7 gebraai word. Het dit onder die aandag van ons dienspersoon gebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 7 Elgin House
Thank you so much for the feedback! We have just put a whole new built-in braai area as we were advised that would do the trick. I'm so sad to hear this is still a problem. We will investigate further. Thank you.

Chantal C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Ongelooflik netjies. Zettie se diens was fantasties. Die feit dat die woonstel Donderdag skoongemaak is en ons wasgoed gewas is was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 7 Elgin House
Hi Chantal, Thanks so much for the review! So fantastic to hear!! :) Kind Regards, Shannon

Pieter S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

All Good. The braai is a huge issue. Otherwise, pleasant stay. Cannot sit on the balcony while someone is busy with a braai below. Smoke is unbearable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tracy
Unit 7 Elgin House
Thanks so much Pieter! Hopefully the problem is solved now as we have taken precautions. We will test it and go from there. Appreciate you bringing it to our attention.

Gert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2019

Netjies en skoon, gerieflik. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tracy
Unit 7 Elgin House
Thank you so much Hannis.

Danie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2018

Was great gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tracy
Unit 7 Elgin House
Thanks for the review Danie. Please let me know if there is anything I can pass on to increase our customer service. Kind Regards.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross-straat 9, Unit 7 Elgin House, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ZGYwZmJmLWExYWYtNGJkOC1iYjkwLWZkNTc4NzVjYmVlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 9 Upper Cross Street Unit 7 Elgin House 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.183576 22.15391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang