Unit 7 Elgin House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Cross-straat 9, Unit 7 Elgin House, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Unit 7 Elgin House is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou met 'n effense see-uitsig in Die Punt in Mosselbaai, Wes-Kaap. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die aksie. Elgin 7 is naby verskeie restaurante, winkels en verskeie besoekpunte en doendinge op die Tuinroete.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor, asook ander toebehore. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv.
Die sitkamer lei na 'n balkon via skuifdeure, wat 4 stoele bied vir ontspanning. Kelderparkeerplek met 'n hysbak is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Upper Cross-straat 9, Unit 7 Elgin House, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Unit 7 Elgin House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Cross-straat 9, Unit 7 Elgin House, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap