Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 70 Vista Bonita

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Louise B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Als perfek. Sien sterre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 70 Vista Bonita
Thank you so very much for taking the time to review.

Albrie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie gerieflik en Zettie was baie behulpsaam. Sal beslis die eenheid aanbeveel en sal enige tyd weer van die diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 70 Vista Bonita
Thank you so much, Albrie. I will pass the message on. I am so glad you and your family had a wonderful time.

Nico(niekie) V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Heerlik gekuier, dankie. Het regtig baie lekker gekuier en die akkommodasie was baie goed gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 70 Vista Bonita
Thank you so much, Niekie.

Helmien V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Lekker en rustig! Dit was great! Lekker baie spasie, en baie netjies. Die agent se diens was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tracy
Unit 70 Vista Bonita
Thank you so much! I will pass on the compliments to Zettie

Albrie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Die blyplek was perfek, goed ingerig en baie netjies. Sal beslis die eenheid aanbeveel. Die eenheid is baie netjies, goed geleë en is baie gerieflik toegerus en veilig, sal dit enige tyd aanbeveel. Waarde vir geld. Leon was ook baie behulpsaam en het toegesien dat alles reg was voordat ons ingegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 70 Vista Bonita
Thank you so much Albie. Such a nice review, you have made my day. Warm Regards, Shannon

Zelda R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Absolutely wonderful. Great value for money. A true home away from home experience! Ideally located with a great view. The apartment is fully equipped - just bring your bags! Leon was very helpful and caring. My first visit to Mossel Bay was absolutely amazing, thanks to this wonderful apartment. Definitely highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 70 Vista Bonita
Thank you so much for he amazing review. I am so glad you had a great time in our beautiful city.

Antionette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

We enjoyed our stay so much kids wanted to stay longer. We would definitely book there again for our next vacation and would certainly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 70 Vista Bonita
Thank you for the feedback. It warms my heart. I can't wait to welcome you back. Kind Regards, Shannon

Bernard L
Kort verblyf
4.4
Mrt 2022

Pragtige, gemaklike eenheid met asemrowende uitsigte. Wonderlike tydjie in lieflike plekkie beleef! Eenhede is gemaklik ingerig met alles wat jy nodig het om jou kuier aangenaam te maak. Sal dit vir enigeen aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tracy
Unit 70 Vista Bonita
Thank you so much for your kind review. Hopefully we will see you again soon.

Vensen Rudi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Heerlik en privaat. Gerieflik en maklik om Leon in die hande te kry. Goeie plek om rustig te ontspan en die net die vakansie te geniet. Maklike toegang tot winkels en basiese besienswaardighede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tracy
Unit 70 Vista Bonita
Thank you for the review! :)

Yolande B
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Ongelooflik. Agent was absoluut fantasties! Plek was super netjies en skoon. Baie dankie vir 'n baie lekker vakansie! Julle diens is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
Unit 70 Vista Bonita
Thank you so much for your review! It is so nice to hear you had a great time!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe5566eef37428a3bf2814eed96aa5c7c91ea4bcae2fd90bc02eefd13257a638898b12575e24243b0b9b37ee82e3c1b74e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.15866 22.108669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang