Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 8 @ Oestervanger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 25, Eenheid 8, Oestervanger, Hartenbos, Mosselbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Unit 8 @ Oestervanger is in Hartenbos, Mosselbaai. Dit is 'n heerlike selfsorgwoonstel net 'n entjie se stap van die strand af, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitarea, wat na die kombuis lei, beskik oor 'n ingeboude braai, 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitarea, en 'n muurgemonteerde TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek binne die kompleks, en die verblyf is gerieflik naby die Hartenbos-waterfront en Langeberg Mall.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Port Natal-laan 25, Eenheid 8, Oestervanger, Hartenbos, Mosselbaai, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 25, Eenheid 8, Oestervanger, Hartenbos, Mosselbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68b62f504c315ce1a2360905bd07181f20eab5951b45706e975a98d48c0130f51d77832d8dcae760b378b7958895da265543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 25 Port Natal Avenue Unit 8, Oestervanger 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134708515399 22.106527277281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang