Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit C - 1 Dicks Street Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dicks-straat 1, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Unit C - 1 Dicks Street Apartments is 'n moderne en stylvolle selfsorgwoonstel in Howick, sowat 88 km vanaf Durban. Hierdie gerieflike ligging bied maklike toegang tot plaaslike geriewe, want dit is stapafstand van winkelsentrums, restaurante en 'n vulstasie af. Dit is ideaal vir reisigers wat gerief en nabyheid aan noodsaaklike dienste soek.

Dié smaakvolle eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Daar is 'n aangewese werkspasie met vinnige, gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n lieflike stoep met buitesitplek en 'n pizza-oond. Dit is die perfekte plek om kwaliteittyd saam te geniet en 'n heerlike glas wyn te drink.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dicks-straat 1, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dicks-straat 1, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA255774280a68b4b9b171a0db6c14c961269c232078379242b2ace884a7cb5f92b3b87e6bb66fa442b1d508be5148d7db7885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 Dicks Street Howick 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.483159382735 30.229341437296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang