Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unitas Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Rustig, skoon & netjies. Vriendelike, professionele diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfekte verblyf. Baie naby aan Unitas Hospitaal. Ja, baie lekker gebly. Baie vriendelike personeel en baie mooi skoon kamers. Gratis verversings in die kamer was 'n bonus met 'n fantastiese ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl H
1 nag
5.0
Sep 2023

Beste gastehuis nog ooit! Ruim kamers, baie skoon, gerieflik naby Unitas hospitaal. Alles waarvoor ek opsoek was. Baie dankie dat julle ons op kort kennisgewing tegemoet gekom het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezandi E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantastiese gastehuis. Pragtige netjiese gastehuis ons het baie lekker gebly. Mooiste ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
1 nag
5.0
Apr 2022

Moderne gastehuis. Perfek geleë naby Unitas Hospitaal, baie modern en skoon met alles en meer wat jy kan benodig. Eet- en drinkgoed in kamer was welkome verrassing. Gasvrou baie vriendelik en akkommoderend. Ontbyt was heerlik. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hazel
Unitas Guesthouse
Baie dankie Melissa, vir jou resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om jou te akkommodeer. Hoop ons sien jou gou weer. Warm groete Natalia

Elna H
1 nag
5.0
Feb 2020

'n Huis weg van jou huis! Uitstekende diens. Uitstekende kamers heerlike ontbyt! Alles baie smaakvol! 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hazel
Unitas Guesthouse
Baie dankie Elna Ons is bly jy het jou verblyf geniet by ons! Hoop om jou weer spoedig te sien.

Tiaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Baie netjies en modern! Ons het baie gemaklik gebly was lekker modern en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hazel
Unitas Guesthouse
Ons is bly dat julle dit geniet het.

Conrad B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Baie lekker, netjiese plek, baie goeie waarde. Ons het 7 kamers gebook, dogter se troue in omgewing, dus eintlik net vir oorslaap aangesien ons vroeg uit en baie laat eers terugkom. Verskillende kamers, almal baie netjies en kwaliteit afwerkings. Sal graag weer kom, kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Ons bly gereeld in gastehuise en die was een van die beste plekke tot dusver. Ruim kamers en badkamers, kwaliteit handdoeke. Alles baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnecha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Pragtige gastehuis met besonderse vriendelike diens! Was die naweek daar vir my en my man se huweliksherdenking. Die personeel is besonders vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is point on en die ontbyt wat ingesluit is is baie smaaklik en vullend. Sal definitief weer gaan 'kuier' en dit ten volle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hazel
Unitas Guesthouse
Baie dankie, ons is bly u het u verblyf by ons geniet. Hoop om u spoedig weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjqKyBJv9r3cxNSAfCZBhH5lW2B8eGA9WIyUgAsFoNY3jeP83Cx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 155 Wessel Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.841477177265 28.202172517776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang