Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unitas Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Unitas Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Rustig, skoon & netjies.

Vriendelike, professionele diens.

Leeann V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann V

Perfekte verblyf. Baie naby aan Unitas Hospitaal.

Ja, baie lekker gebly. Baie vriendelike personeel en baie mooi skoon kamers. Gratis verversings in die kamer was 'n bonus met 'n fantastiese ontbyt.

Charl H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H

Beste gastehuis nog ooit!

Ruim kamers, baie skoon, gerieflik naby Unitas hospitaal. Alles waarvoor ek opsoek was. Baie dankie dat julle ons op kort kennisgewing tegemoet gekom het!

Lezandi E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandi E

Fantastiese gastehuis.

Pragtige netjiese gastehuis ons het baie lekker gebly. Mooiste ruim kamers.

Marissa M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M

Moderne gastehuis.

Perfek geleë naby Unitas Hospitaal, baie modern en skoon met alles en meer wat jy kan benodig. Eet- en drinkgoed in kamer was welkome verrassing. Gasvrou baie vriendelik en akkommoderend. Ontbyt was heerlik. Sal beslis aanbeveel.

Unitas Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Melissa, vir jou resensie.
Dit was vir ons 'n voorreg om jou te akkommodeer.
Hoop ons sien jou gou weer.
Warm groete
Natalia

Unitas Guesthouse
Elna H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H

'n Huis weg van jou huis!

Uitstekende diens. Uitstekende kamers heerlike ontbyt! Alles baie smaakvol! 10/10.

Unitas Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Elna

Ons is bly jy het jou verblyf geniet by ons!

Hoop om jou weer spoedig te sien.

Unitas Guesthouse
Tiaan J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Baie netjies en modern!

Ons het baie gemaklik gebly was lekker modern en baie netjies!

Unitas Guesthouse se terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het.

Unitas Guesthouse
Conrad B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Baie lekker, netjiese plek, baie goeie waarde.

Ons het 7 kamers gebook, dogter se troue in omgewing, dus eintlik net vir oorslaap aangesien ons vroeg uit en baie laat eers terugkom. Verskillende kamers, almal baie netjies en kwaliteit afwerkings. Sal graag weer kom, kan beslis aanbeveel.

Daleen N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N

Ons bly gereeld in gastehuise en die was een van die beste plekke tot dusver.

Ruim kamers en badkamers, kwaliteit handdoeke. Alles baie skoon en netjies.

Lynnecha L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnecha L

Pragtige gastehuis met besonderse vriendelike diens!

Was die naweek daar vir my en my man se huweliksherdenking. Die personeel is besonders vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is point on en die ontbyt wat ingesluit is is baie smaaklik en vullend. Sal definitief weer gaan 'kuier' en dit ten volle aanbeveel.

Unitas Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons is bly u het u verblyf by ons geniet.
Hoop om u spoedig weer te sien.

Unitas Guesthouse
Jani V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V

Very nice.

Baie lekker gebly. Spog plek, baie goeie diens.

Unitas Guesthouse se terugvoer

Dankie Jani,
Hoop om julle weer spoedig te sien.

Unitas Guesthouse
Heilandi V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilandi V

Comfortable, neat and clean facility, in a quiet area. Will definitely stay there again. Thank you Amanda and team.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik, netjiese en skoon fasiliteit in 'n rustige omgewing. Sal beslis weer daar oornag. Dankie Amanda en span.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Unitas Guesthouse se terugvoer

It was a pleasure having you with us.
Thank you for your kind words.

Unitas Guesthouse
Cheryl P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P

Outstanding and very friendly and helpful.

Excellent accommodation! Will recommend and will use again in future.

Unitas Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind words.
Have a great day.

Unitas Guesthouse
Adel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

'n 5-ster gastehuis.

Ons is vriendelik ontvang. Netjies, pragtige gastehuis. Sal weer Clifton Corner gastehuis besoek.

Unitas Guesthouse se terugvoer

Dankie Adel.
Hoop om julle gou weer te sien.

Unitas Guesthouse
Selette S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selette S

Meer as wat ek verwag het.

Definitief waarde vir geld.

Unitas Guesthouse se terugvoer

Ons is bly dat ons U verwagtinge oortref het.
Hoop om U gou weer te sien.

Unitas Guesthouse
Bennette W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennette W

Baie aangenaam.

Wonderlike gasvryheid. Kan aanbeveel.

Unitas Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Bennette.
Julle is altyd welkom.
Amanda,
Clifton Corner Gastehuis

Unitas Guesthouse
Gonda L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gonda L

Baie vriendelike diens en netjies.

Dis die wonderlikste plek waar ek nog gebly het!

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjqKyBJv9r3cxNSAfCZBhH5lW2B8eGA9WIyUgAsFoNY3jeP83Cx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 155 Wessel Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.841477177265 28.202172517776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang