Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unitas Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Unitas Guesthouse is in die stil woonbuurt Lyttelton in die hartjie van Centurion, Pretoria, geleë.

Verblyf word gebied in luukse koning- en koningin-suites met lugversorging, elk met sy eie en suite-stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n lessenaar, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi, yskassie, en komplimentêre koffie, tee, beskuit, mineraalwater en dekadente lekkernye.

Die dekor is pragtig en die kamers lei na 'n aangelegde tuin. Die waterkenmerk, die groot bome en 'n oorvloed voëllewe is aantreklik vir afgematte stadsbewoners en die moeë reisiger.

'n Kontinentale ontbyt en 'n pendeldiens is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit maak jou verblyf probleemvry.

Die gastehuis is stapafstand vanaf die bekende Unitas Hospitaal. Ons is naby die Centurion Gautreinstasie 2 km, Centurion Sakesentrum 2 km, Unisa en al die groot hoofweë. Ons is net 40 minute vanaf Oliver Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Unitas Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjqKyBJv9r3cxNSAfCZBhH5lW2B8eGA9WIyUgAsFoNY3jeP83Cx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 155 Wessel Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.841477177265 28.202172517776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang