Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unity Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 88 resensies vir Unity Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Harm C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm C

Rustige veilige en pragtige verblyf.

Pragtige plekkie, baie veilig. Ons is hartlik ontvang en dit is regtig 'n plekkie om te "unwind". Magda is 'n omgee gasvrou. Alles was skoon en netjies en baie smaakvol. Baie dankie.

Liezell N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezell N

Ons het lekker gebly.

Baie mooi plek. Rus vir siel.

Sarel H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H

Baie vriendelike ontvangs en rustige oornag plek.

Dit is 'n baie stil plek om te oornag. Die groen gras voor die huisies is beslis 'n plus. Magda is 'n baie vriendelike gasvrou. Die sonsondergang op die plaas is prentjie mooi.

Hannes P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes P

Netjies, skoon, gerieflik, veilig, lekker.

Ek is mal oor die privaatheid, swem- en braaigeriewe. Die lugversorger werk soos 'n droom in die somerhitte. Alles is net puik. Regte lekker plaas oornagplekkie.

Anais T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anais T

Rustig, stil, lekker.

Het dit verskriklik baie geniet.

Karen V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Fantasties, plaaslewe avontuur, rustig.

Die eienaar is 'n besondere gasvrye vrou. Sy en haar man het van aankoms af ons welkom laat voel en ons gehelp met die vuurmaakhout. Die plek is baie veilig, weg van die dorp se geraas. Die grondpad was beslis die moeite werd. Ons het 'n hewige donderstorm beleef tydens ons braai, met die mooiste weerlig op die plaas asook die mooiste sons ondergang en sonsopkoms. Om nie eens te praat van die Jakkals se geroep nie, hoe mooi was dit om te hoor nie. Die swembad was daar om af te koel in die hewige hitte. Daar was koffie, tee, vars melk en suiker met heerlike gebakte beskuit. Weereens dankie. Julle sien ons beslis weer in die nabye toekoms.

Hettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Verblyf vir 'n groep mense.

Die verskillende eenhede vir 4 persone is so gerieflik ingerig en dis so lekker as jy as 'n groep vriende daar wil kuier of 'n familiebyeenkoms wil hou. Die gesamentlike braai-area en kombuis maak dit regtig gerieflik en in die aand kan jy vir die jakkalse luister.

Susan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Rustig, veilig en vriendelike ontvangs by aankoms.

Het plaasatmosfeer geniet.

Gerda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Baie lekker gebly. Dis stil en buite die dorp. Gasvrou is baie vriendelik. Sal plek regtig aanbeveel.

Baie dankie. 'n Goeie halfpad oornagplek tussen Pretoria en Upington.

Arend H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend H

Baie goed geleë vir reis na en van Noord-Kaap.

Aangename ondervinding. Sal beslis weer daar oorslaap.

Liesl D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D

Lafenis vir siel, gasvryheid uit boonste rakke!

Unity Gasteplaas bied meer as net oornagverblyf. Dis 'n juweel buite Vryburg met al die luukshede wat tel: stilte, spasie en uitsig! Daarmee saam gasvryheid soos net die platteland kan bied!

Mariette W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette W

Rustige atmosfeer.

Was die perfekte oornag vir ons reisplan. Pragtige plek.

Gerhard N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N

Ongelooflik mooi. Eienaars is vriendelik en baie hulpvaardig.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons sal beslis weer by hulle oornag. Baie mooi en netjiese plaas. Kinders het dit ook baie geniet.

Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Lekker plaasverblyf met alles wat jy nodig het.

Die rustigheid van die plaas, netjiese eenheid en gasvryheid maak hierdie 'n wonderlike oornag-ervaring.

Raynard L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard L

Fantasties en rustig.

Vriendelike eienaars, baie veilig en slaapplek was fantasties.

Frans L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Lekker op die plaas! Heerlik gebraai!

Hartlike gasheer en -vrou! Sal enige tyd aanbeveel en ook weer daar oorbly!

Maryna B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Baie aangename en gasvrye eienaars, stil en veilige omgewing.

Het dadelik tuis gevoel. Eienaars was baie vriendelik en gasvry. Hartsmense. Netjies, veilig en skoon verblyf. Baie rustige, vreedsame omgewing.

Mark P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Rustig, stil.

Magda was 'n absolute awesome gasvrou. Baie lekker, still en rustig gekuier.

Zanmeri V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanmeri V

Asemrowend lekker.

Baie lekker. 'n Plek waar kinders kan speel en hardloop. Veilig, netjies en skoon! Magda is 'n wonderlike gasvrou.

Leske V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leske V

Netjiese eenheid met alles wat jy nodig het.

Unity Guest House het fantastiese, goed toegerusde eenhede. Ideale slaapplek op pad terug van Namibië of die Noord Kaap. Die eienaars is baie gasvry.

Ann M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M

Die aande is heerlik om buite te sit in die somer.

Dis altyd heerlik. Het 'n plaasgevoel. Net die grondpad daarheen is bietjie sinkplaat.

Ann M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M

Beste in die Noorweste.

Vriendelik en gasvry.

Susie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susie J

Pragtige plek.

Mooier as op die foto's en awesome gasvrou.

Helma V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helma V

Lekker as jy na 'n oornagplek soek. Ons het heerlik om die vuur gekuier.

Vriendelike eienaars wat hulpvaardig is. Netjiese kamers en badkamers met heerlike warm storte. Hou in gedagte dat die kuier- en eetplekke buite en apart van die slaapkamers is. Alhoewel die slaapeenhede 2 slaapkamers adverteer, kan verskillende groepe volwassenes nie die 2 vertrekke gebruik nie, omdat mens deur die een slaapkamer moet loop om by die badkamer uit te kom.

Danie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M

Heerlike, veilige verblyf gegroepeer rondom boma.

Baie netjiese en praktiese verblyf op 'n mooi plaas Die eenhede is gegroepeer rondom 'n gemeenskaplike boma wat dit ideaal maak vir groepe vriende of families wat saam reis en rustig wil kuier om die vuur.

Martin C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Great ligging met vriendelike mense.

Sal enige tyd aanbeveel. Great brestemming. Sal weer gebruik en aanbeveel by vriende. Gasvrye mense met netjiese fasiliteite.

Desmond B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond B

Lekker die plaaslewe.

Dit is baie netjies, die groot kombuis met al die voorbereide kosse is baie oulik.

Paul V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Baie vriendelike eienaars en goeie ligging vir oorslaap na of van Kgalagadi.

Ons was ongelukkig vertraag op ons reis oppad na Unity Guest House toe, maar die eienaars het vir ons gewag tot na 21:00 en het ons baie vriendelik ontvang en baie welkom laat voel. Die kamers is goed ingerig met alles wat nodig is en baie gemaklike oorslaapverblyf. Sal hulle definitief weer besoek en aanbeveel by enige iemand wat in daardie omgewing verblyf soek.

Laurette K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette K

Baie gerieflik.

Heerlike oorslaap, alles wat ons nodig gehad het, baie dankie!

Morne P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Wonderlik.

Magda-hulle is uiters gasvry, en die plekkie is goed toegerus. Sal graag meer tyd daar wou spandeer. Sal dit beslis aanbeveel.

Johnny E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E

Baie lekker oorgeslaap.

Met liefde ontvang,harts mense. Baie lekker gebraai en geslaap. Sal defnetief aanbeveel.

Zane J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zane J

Oase net 4 km van die N14, 30km van Vryburg.

Die pad van Pretoria na Augrabies is lank. 'n Oornag by Unity is amazing. Afkoel in die swembad na 'n lang dag op die pad, lugversorging in die kamers. Lekker. En as jy 'n amazing trouvenue soek, gaan loer gerus!

Madelynne P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelynne P

Aangename gasvrou.

Ons het die oorslaap vreeslik geniet op Unity. Die eenhede is netjies en goed toegerus. Magda is vreeslik aangenaam en super vriendelik. Hulle is baie toeganklik met kleiner kinders! Baie dankie!

Johan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie lekker en gerieflik.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Victor T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor T

Die eenheid was gerieflik ingerig, skoon en goed onderhou.

Die ongeveer 4,5 km grondpad na die verblyf was a.g.v. die baie reën, nie oral in goeie toestand nie, en 'n gewone sedan sou plek-plek dalk bietjie sukkel. Verder is Unity Guest Farm baie rustig, mens voel veilig en dis 'n goeie plek om te oornag. Genoeg voorsiening is gemaak vir koffie, tee en Cremora. Ongelukkig kon ons nie daarvan gebruik nie omdat dit beurtkrag was die oggend toe ons dit nodig gehad het. Dankie aan Magda vir so 'n skoon en gerieflike oornagplek.

Grant V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant V

Value for money.

Off the beaten track, nice farm atmosphere.

Belinda P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P

Goeie oornagpunt op pad Kaap toe.

Stil en veilige oorslaap.

Mike B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike B

Convenient stop over when heading to the Northern Cape.

See stars

Brett C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brett C

Quiet stopover.

The cottages are quite small for 4 with 2 teenage boys and there is no real sitting area in the rooms so if the weather is bad this makes it quite cramped. There is a communal cooking area which was ideal for us as we were the only guests at the time but it could be a little crowded if the whole place is full. The farm is lovely and peaceful. The owner was very helpful. I would recommend a few extra pictures on the website of the rooms.

Unity Guest House se terugvoer

Hi Brett Im so sorry for the sitting place, we use all the chairs for my daughters funeral. You are welcome to post pictures of the rooms on google.Be blessed!

Unity Guest House
Tony F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony F

What a beautiful place to stop over.

They had a beautiful entertainment area, supplied firewood for a braai or night fire, they also had a beautiful, clean pool to cool down in. Nowhere on our stayed ever have we seen such lush, thick, green lawns. Definately an oasis in the desert.

Yolandi R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Waarde vir geld

Ons het wel net ’n vinnige oornagstop daar gemaak, maar sal hulle beslis aanbeveel. Ons was baie later as oorspronklik beplan weens verkeer, maar Magda was gaaf en ons sal graag in toekoms weer van hulle verblyf gebruik maak. Baie oulike fasiliteite soos die braai -boma, kuierstoep en swembad.

Monique B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Sal dit aanbeveel!

Ons het heerlik uitgespan en hier gerus. Baie lekker skoon en gemaklik. Magda was baie vriendelik, professioneel en gasvry.

Elmaré L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmaré L

Ons het net oornag, maar gaan definitief terug vir 'n langer kuier. Die plek is pragtig en die rustigheid is ongelooflik.

Die huisie is baie smaakvol en "cozy". Baie netjies met die lekkerste lapa om te braai. Die gasvrou, Magda, het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Ons het laat daar aangekom en ons is verwelkom met 'n vuurtjie sodat ons kon braai. Hulle is tops.

Ina Coupe C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina Coupe C

Pragtig, rustig, netjies, goeie kwaliteit beddegoed en beddens.

Mooi sonsondergang. Vriendelike mense. Heerlik geslaap, goeie kwaliteit bed, alles wat jy nodig het.

Frans S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Rustig en ontspannend.

Die plek is netjies met uitstekende geriewe. Wonderlike atmosfeer.

Deon V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Dit was 'n besonderse lekker kuier saam met wonderlike gaste.

Die kuier die aand om die vuur saam met die eienaars en ander gaste was tipies van die Kalaharigasvryheid. Die fasiliteite is ook baie goed.

Nelson B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelson B

Rustig, netjies, plaas.

Netjiese kamers op die plaas, met baie vriendelike eienaars. Ons het 'n perdrit gedoen met ons dogtertjie en al die diere gaan kyk. Sal weer daar oorslaap op pad Kalahari toe.

Nina S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina S

Gasvry, stilte

Ideale oorblyplek op pad Kgalagadi toe.

Henk V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V

Puik kommunikasie, maklike inklok en alle geriewe beskikbaar en 100% skoon.

Binne 5 min van betaling het die hasvrou geskakel om reëlings te bevestig. Die eenheid was op baie kort kennisgewing gereed. Baie goeie opsie op pad Upington toe.

Riaan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan L

As jy sterre soek.

Ons het al die ligte afgesit en tot laataand gesit en sterrekyk. Die gasvrou het 'n draai gemaak om seker te maak alles was reg! As jy in gewone voertuig is moet jy net hoor hoe die pad lyk tot by die gastehuis!

Tina J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J

Convenient farm stay off the N14, Vryburg.

Lovely farm stay with nicely decorated cottages sleeping 4. Adequately equipped with microwave, fridge and basic cutlery. There is a communal kitchen and braai pit in the center of the cottages so the setup allows for larger groups to travel and entertain together. The friendly farmer-owners took me to see the buffalo and boerbokke and even invited me to join them for a braai. There is a lot of birdlife around the farm and one can take walks around the area. The gravel road from the N14 to the farm is in good condition, even after a much-welcome downpour the previous evening. And what magnificent skies as the storm built up! The shower water did not have much hot water but it was really hot, so not really a problem. I would have liked a reading light next to the bed but the main light was bright enough for reading, so a minor issue.

Maryna H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna H

Fantasties.

Gasvry, skoon, net reg vir oornagbestemming op pad huis toe.

Rogerio Fena D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rogerio Fena D

Great farm getaway, safe and quiet.

Great atmosphere and area with walks around farm and most friendly host.

Hugo S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Baie gasvry.

Gelukkig met verblyf, baie dankie Magda. Dankie vir jou moeite met die kinders.

Lappies V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies V

Heerlike plaasgevoel.

Alles was in en op plek!

Tharine V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharine V

Kort maar baie aangenaam!

Ons het die nag by Unity Guest House vreeslik geniet, lekker ontspanne atmosfeer met die aankoms, vure wat reeds hoog brand! Sal dit beslis aanbeveel.

Cable Path System Solutions Sa (pty) Ltd (vat No.:4040301063) 1 - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cable Path System Solutions Sa (pty) Ltd (vat No.:4040301063) 1

Pure plaas!

Heerlike ontspannende atmosfeer. Alles is mooi, netjies en skoon met gerieflike beddens. Die eenhede is goed ingerig vir selfsorg. Magda en Frikkie laat mens vreeslik tuis voel met hul gasvryheid, sal beslis weer kom kuier.

Ansu E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ansu E

Die verblyf was aangenaam en gerieflik.

Die eienaars van Unity was baie gasvry en die gesamentlike braai was aangenaam. Dit was heerlik om met sonsondergang te kon rondloop op die plaas.

Marius V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Rustige plaasatmosfeer, met ongelooflike gasvryheid.

Die gastehuis is geleë in 'n plaas-omgewing. Net die regte ligging om bietjie tot verhaal te kom van 'n besige stadslewe. Die gasheer en gasvrou het ons met tipiese plattelandse gasvryheid ontvang. Sal beslis die gastehuis weer besoek.

Corné V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné V

Buitengewone plek en mense.

Magda en haar gesin is amazing. Ons het so tuis gevoel. Ons almal rondgewys op die plaas, kinders het dit baie geniet. Ons kom weer!

Hennie N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

'n Plaasverblyf waar jy sielsrus kan beleef.

Ons het die rustige plaasatmosfeer in die lekker huisie weg van die daaglikse gewoel baie geniet. Die vriendelike ontvangs van Magda en gasvryheid van die Jacobs-familie maak dat ons weer in die toekoms hier sal kom kuier.

Lizani V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizani V

Pragtige plekkie, met die vriendelikste mense,

Ons het baie lekker daar oorgeslaap, en heerlik gekuier. Magda en Frikkie is ongelooflike mense. Ons het na al die diere op die plaas gaan kyk en daar is selfs 'n perdekar ingespan waarop ons almal eers 'n draai moes ry. Sulke gasvryheid kry jy nie sommer maklik meer in vandag se lewe nie. Ons sal definitief weer daar oorslaap, en beveel die plekkie vir almal aan.

Sarel H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H

Die plek loop oor van gasvryheid.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Die persoonlike aandag wat Magda aan haar gaste gee is beslis daardie ekstra tree wat die plekkie so spesiaal maak. Ons het ook sommer lekker saam met hulle gebraai en die besoek aan die wilde diere wat op hulle plaas is, bly maar spesiaal.

Faan S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan S

Rustige verblyf op 'n plaas.

Ek het heerlik hier vir 2 aande oornag, alles is netjies. Die rustigheid en stilte was net ongelooflik, het selfs 'n reënbui of twee in hierdie droë deel van ons land beleef. Die gasvryheid van Magda en Frikkie is net onbeskryflik! Die spontane worsbraai en kuier sal my altyd bybly.

Thinus B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B

Lekker plaasavontuur.

Lekker fasiliteite, baie vriendelike mense. Regtig 'n plek om te gaan kuier by.

Shane W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shane W

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, gasvryheid is uitstekend en eenhede is skoon en netjies.

Manny F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manny F

Baie lekker.

Ons was baie vriendelik verwelkom en dadelik tuis gevoel. Die kinders het dit baie geniet en die plaasatmosfeer het hulle baie geniet. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Okkie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Okkie K

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, net jammer ons kon net oorslaap. Sal vir seker weer daar bly en Magda is die vriendelikste mens en het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die plek is ook baie netjies.

Sarel H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H

Baie lekker en stil.

Die gasvryheid van Magda en haar span was baie aangenaam. Dit was nogal 'n ervaring om die wilde diere te sien op die plaas en so naby aan hulle te kan kom. Kerneels was beslis 'n treffer by ons kleinding. Sy het sterk oorweeg om vir Kerneels saam te bring huis toe.

Wihann M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihann M

'n Positiewe belewenis.

Pure boere gasvryheid. Soveel omgee is 'n riem onder die hart.

Quentin W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin W

Lekker, rustig en die moeite werd.

Die huisies is netjies en goed toegerus. Die grasperk is mooi met genoeg speelplek en die kinders geniet die plaasdiere.

Ronel D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Magda en Frikkie laat jou soos familie voel.

Op pad Wes-Kaap toe het ons daar oornag. Pynlik netjies. Heerlike lugverkoeling in pragtige kamer. As jy nie van hartlike mense hou nie moet jy maar verby hou, want hierdie mense is warm en gasvry. Aandete was 'n braai met 'n lekker vuur en almal kuier saam. Dit was nie ons plan nie, maar op pad terug huis toe het ons toe maar weer daar oornag omdat dit so vrek lekker daar is. Sien julle twee definitief weer.

Engela S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S

Ons het vreeslik lekker gekuier en die kinders het die plaas vreeslike geniet!

Magdag en Frikkie het ons dadelik tuis laat voel. Die kinders het die plaas-gevoel verskriklik baie geniet, veral die ou-tjor wat Frikkie agter die bakkie met hulle in gesleep het, die groot honde, vlakvark, bokkies en buffels, en hulle kon na hartelus rondhardloop en speel. Ons sal beslis weer daar 'n draai maak!

Pam D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam D

Comfortable, clean and welcoming in a beautiful, safe setting.

Comfortable, clean accommodation in cute converted staff houses. A warm welcome awaits you in a lovely, safe setting on a farm.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik, skoon en welkom in 'n pragtige, veilige opset.

Gerieflike, skoon verblyf in oulik omskepte personeelhuisies. 'n Warm ontvangs wag op hou in hierdie pragtige, veilige plaasopset.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ulrich S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich S

Baie aangename mense, baie aangename verblyf en die gastehuisies is pragtig!

Die "mak" buffels, wat saans na die plaas-opstal kom, is 'n wenner! Waar anders kan jy binne armlengte van 'n volgroeide buffelbul kom? Die plaasverblyf kan met grootste blymoedigheid aanbeveel word.

Leonie H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie H

Beste gastehuis waarin ek nog geslaap het gedurende my 16 jaar van reis.

Baie goed. Sal my eerste keuse wees altyd en indien Unity Gastehuis in elke dorp was, sou dit my voorkeurkeuse wees.

Altus V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus V

Uitstekende verblyf met goeie diens.

Die verblyf by Unity Gastehuis is 'n uitstekende opsie om 'n vakansie te begin. Dit gee geleentheid om 'n billike afstand vanaf Gauteng te ry op jou eerste dag op pad na die Noord-Kaap of Namibië.

Lindi D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D

Ons het laat aangekom, maar ons is ingewag met kos en 'n groot vuur!

Ons het net oornag, laat aangekom en bitter vroeg weer gery die volgende oggend. Ons plekkie was skoon en netjies. Daar was genoeg warm water vir almal. Ons het min geslaap, maar nie oor ongemaklike beddens nie, ons het gekuier om die vuur tot vroeg! Ek beveel Unity aan vir enige iemand. Magda sien ons beslis weer!

Marina T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T

Baie rustig!

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou Magda! Pragtige skoon en netjiese eenheid en rustige omgewing! Sal beslis weer by Magda tuis gaan! Dankie dat jy ons so tuis laat voel het!

Ignus T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignus T

Uitstekende gasvryheid.

Baie praktiese en lekker verblyf. Die eienaars is baie gasvry en ek beveel die plek aan by almal wat van die buitelig en plaaslewe hou.

Elvira V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira V

Gasvryheid op sy beste, niks is te veel moeite nie.

Frikkie, Magda en die kinders laat jou dadelik tuis voel en gaan uit hulle pad om jou verblyf aangenaam te maak.

Marius E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius E

Gasvryheid van Frikkie en Magda was ongelooflik.

Aangekom as vreemdelinge en weg as familie, voorwaar 'n plek om aan te beveel.

Albert J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert J

Heerlike gasvryheid.

'n Goed geleë oornagplek tussen Pretoria en Upington. Die uitstaande eienskap is die persoonlike aandag van die eienaars. Hierdie is gasvryheid wat nie sy gelyke het nie. Dit het 'n baie aangename plaasatmosfeer.

Nico P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Sonder eetgerei gaan dit moeilik.

Baie vriendelike eienaars en lekker vuur verskaf.

Belinda V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

Stil natuur omgewing. Rus en vrede.

Magda en Frikkie is baie aangename en vriendelike mense. Ons het 'n wonderlike en rustige tydjie saam met hulle geniet. Die stilte en vars lug was heerlik. Dankie vir 'n aangename tydjie.

Jan V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Slegs oornag op pad na Witsand.

Alles netjies en nuut. Baie veiliger as om op die dorp te oornag. Sal weer daar gaan bly indien ek in daardie rigting beweeg.

Joshua G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joshua G

Veilig, netjies en baie gawe aandag van ons gashere.

Ek sou Unity aanbeveel bo enige ander verblyf in Vryburg. Ook weens baie beter veiligheid as die plekke wat in die dorp beskikbaar is.

Elmarie M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie M

Oulike gasteplaas.

Ons het 'n rustige plekkie naby die dorp gesoek. Daar was genoeg spasie asook 'n lekker boma om 'n vuurtjie te maak. Hulle het die hout voorsien asook die vuurtjie gemaak. Dankie Magda!

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Vryburg, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1MjNjZWVjLTEzOGUtNDIxMS1hMDI5LTYwNzNmMmI3OWIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 N14 Vryburg 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.846872435387 24.996039951065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang