Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unity Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Vryburg, 2770, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Unity Guest House is net 30 km van Vryburg en 50 km van Delareyville af op die pragtige Unity-plaas. Dit is die perfekte bestemming vir 'n rustige en verkwikkende wegbreek. Kom geniet die rustige omgewing, manjifieke sonsondergange en warm gasvryheid.

Unity Guest House bied 6 eenhede wat lieflik versier is en elk sy eie privaat stoep en ingang het. Elke eenheid het 2 enkelbeddens, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die eenhede het kombuisies wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, breekware, eetgerei en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan gerus gebruik maak van die braai-area buite of hulle kan ontspan by die groot boma saam met vriende of familie. Aktiwiteite sluit natuurwandelinge, perdry, voëlkyk en wildkyk in.

Dis 'n troeteldiervriendelike instansie, so jy is welkom om jou vierpotige vriend saam te bring.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Harm C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige veilige en pragtige verblyf. Pragtige plekkie, baie veilig. Ons is hartlik ontvang en dit is regtig 'n plekkie om te "unwind". Magda is 'n omg...
Sien meer
Mei 2024
Liezell N
Gesin met tieners
5.0
Ons het lekker gebly. Baie mooi plek. Rus vir siel.
Des 2023
Sarel H
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelike ontvangs en rustige oornag plek. Dit is 'n baie stil plek om te oornag. Die groen gras voor die huisies is beslis 'n plus. Magda is '...
Sien meer
Des 2023
Hettie B
Saam met vriende
5.0
Verblyf vir 'n groep mense. Die verskillende eenhede vir 4 persone is so gerieflik ingerig en dis so lekker as jy as 'n groep vriende daar wil kuier o...
Sien meer
Aug 2023
Susan H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en vriendelike ontvangs by aankoms. Het plaasatmosfeer geniet.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • N14, Vryburg, 2770, Noordwes
  • Gaste dink Unity Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Vryburg, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1MjNjZWVjLTEzOGUtNDIxMS1hMDI5LTYwNzNmMmI3OWIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 N14 Vryburg 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.846872435387 24.996039951065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang