Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palms Voetplaat Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 240 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoof Suidkus-weg 568, Sunwich Port, Port Shepston, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Palms Voetplaat Park is 'n vakansie-oord vir gesinne op Sunwich Port se strandfront in Port Shepstone.

Die oord is ideaal vir gesinne en groepe van alle groottes. Verblyf is beskikbaar in chalets met slaapplek vir 1 tot 8 gaste, Cabana-woonstelle vir 6 en by die gewone, luukse of super luukse kampeerplekke en karavaan-staanplekke.

Elke chalet het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad of 'n stort. Daar is 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg in elke chalet, asook 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Elke dubbelverdieping-cabana het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Elke woonstel het 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is, asook 'n sitkamer met 'n TV. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die kampeerplekke en karavaanstaanplekke het elk slaapplek vir 6 gaste en beskik oor kragpunte. Die gewone staanplekke het gemeenskaplike ablusiegeriewe. Die luukse en super luukse staanplekke het elk 'n privaat kombuis, asook 'n badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die oord het genoeg speelplek vir kinders en verskeie doendinge soos 'n speletjieskamer, 'n swembad, vlugbalbaan, putt-putt-baan en daar is 'n koffiewinkel en 'n restaurant op die perseel. 'n Sekuriteitswag patrolleer die omheinde perseel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

The Palms Voetplaat Park is 80 m van die strand af waar gaste 'n getypoel sal aantref. Die strand is ook gewild vir hengel, duik, branderplankry en waterski. Gaste kan die Oribikloof besoek om te abseil, voetslaan of reksprongswaai.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicolé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoof Suidkus-weg 568, Sunwich Port, Port Shepston, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Palms Voetplaat Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 240 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoof Suidkus-weg 568, Sunwich Port, Port Shepston, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9e99fa276d1f6ac39d9d1867854fc5f7a909cf72532f6d72aadb631044566ac9026de4f1d7c097fdd35db681effea1cbc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 568 Main South Coast Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.667299547562 30.512458712303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang