Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palms Voetplaat Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 240 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoof Suidkus-weg 568, Sunwich Port, Port Shepston, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Palms Voetplaat Park is 'n gesinsvakansieoord aan die strandfront van Sunwich Port, Port Shepstone.

Die oord maak voorsiening vir gesinne en groepe van alle groottes, en bied gaste 'n keuse om 1 van die 8-slaap-chalets, 1 van die 6-slaap-Cabana-woonstelle, of een van die kampeer- en karavaanstaanplekke te bespreek; die Gereelde, die Luukse of die Super Luukse.

Elkeen van die Chalets beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad of 'n stort deel. Elke chalet het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg, 'n eetarea, asook 'n sitkamer met 'n TV. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Elkeen van die dubbelverdieping Cabana-woonstelle beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Elke Cabana-woonstel het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg, asook 'n sitkamer met 'n TV. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die kampeer- en karavaanstaanplekke kan tot 6 mense elk akkommodeer, en elke staanplek is toegerus met elektrisiteit. Die Regular Sites maak gebruik van gemeenskaplike ablusiegeriewe. Die Luxury Sites en Super Luxury Sites het elkeen 'n privaat kombuis, asook 'n badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die oord het oorgenoeg speelgronde en verskeie doendinge soos 'n speletjieskamer, 'n swembad, 'n vlugbalbaan en 'n putt-putt-baan. 'n Kafee, sowel as 'n restaurant, is op die perseel geleë, en veiligheidswagte patrolleer die omheinde park. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die Palms Voetplaatpark is 80 m van die strand af wat 'n getypoel het, en is gewild vir rotshengel, duik, branderplankry en ski. Gaste kan ook Oribi-kloof besoek om te abseil, stap of bungee-swaai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicolé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoof Suidkus-weg 568, Sunwich Port, Port Shepston, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Palms Voetplaat Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 240 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoof Suidkus-weg 568, Sunwich Port, Port Shepston, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9e99fa276d1f6ac39d9d1867854fc5f7a909cf72532f6d72aadb631044566ac9026de4f1d7c097fdd35db681effea1cbc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 568 Main South Coast Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.667299547562 30.512458712303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang