Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unwind @ 167 Golden Mile

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Yulanda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Big, neat house, very well situated. We had a very good stay, the house had everything we needed for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Unwind @ 167 Golden Mile
Hi Yolanda, Thank you for your review. We value guest feedback. Please do visit us again for another relaxed weekend. Kind regards, Sune

Chanel R
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Mooi en baie gemaklik, alls wat mens nodig het. Ons het vreeslik lekker gekuier, die hele span by Unwind was besonders behulpsaam en het ons kuier so lekker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Unwind @ 167 Golden Mile
Hi Chanel, Baie dankie vir jou resensie. Ons het so paar veranderinge aangebring aan die huis. Kom kuier gerus weer. Groete, Sune

Zaahir S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

An amazing getaway. We spent New Years Weekend here, and it was actual perfect! This was the perfect stay with my group of friends and siblings and one of the best way to enter the new year. All rooms are kept clean and tidy and it felt very cosy with personal touches. The entertainment area is well kept and boast the most amazing sunsets in the evening. It is one road away from the beach and perfect stay for families. It is modern, elegant and even had games which is set out in the entertainment area. Would definitely come back to this destination some time in the future! Check in is also very prompt and easy and communication with the owners is very efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Unwind @ 167 Golden Mile
Hi Zaahir, Thank you for your awesome review. Please do visit us again. Kind regards, Sune

Kim R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Great position, well laid out house. Would like to have a coffee plunger. Relaxing with the opportunity to recharge!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Unwind @ 167 Golden Mile
Hi Kim, Thank you for your review. Please do visit us again to give that 5-star review. Kind regards, Sune

Lené A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2023

Good, comfortable beds and nice braai area. Noticed a few dirty things that weren't clean. But the cleaner was informed and the money will be deducted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
Unwind @ 167 Golden Mile
Hi Lené, Thank you for your review. We have changed our cleaning company. Please visit us again in order to showcase our improved service. Kind regards, Sune

Tashreeq A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Amazing Getaway. This was the perfect stay with my group of friends. All rooms are kept clean and tidy and it felt very cosy. Would definitely come back to this destination some time in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Unwind @ 167 Golden Mile
Hi Tashreeq, Thank you for your review. Please do visit us again. Kind regards, Sune

Tanya M
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Baie lekker gebly! Nice omgewing en huis. Ek het 2 voorstelle. Twee voorstelle: Die garage wat omskep is in kinderkamer, daar kom baie wind in en is regtig koud vir die kinders om daar te slaap. Bou toe of maak 'n ander plan asb. En wanneer load shedding gebeur, was daar nie addisionele, herlaaibare ligte in huis nie. Mens ry nie met dit rond nie. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Unwind @ 167 Golden Mile
Hi Tanya, Baie dankie vir jou resensie. Die ekstra kamer is nie meer daar nie so die huis slaap nou net 6 gaste in die kamers. Ons het intussen load shedding ligte aangeskaf. Kom kuier gerus weer. Groete, Sune

Ritesh S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Blissful, relaxing and comfortable stay at 167 Golden Mile. Super awesome break with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Unwind @ 167 Golden Mile
Hi Ritesh, Thank you for your awesome review. We value our guest feedback. Please visit us again. Kind regards, Sune

Nelize J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Rustige Weskus-wegbreek. Ons kon heerlik uitspan op die Weskus.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
Unwind @ 167 Golden Mile
Hi Nelize, Baie dankie vir julle resensie. Kom kuier gerus weer. Groete, Sune

Dries V
Kort verblyf
4.0
Des 2022

Kan dit sterk aanbeveel, heerlik gekuier daar! Huis is net agter huise wat op die strand is, maar het 'n lekker groot kuierplek met braai en stoep op 1ste verdieping wat mooi uitsig gee en see kan sien!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
Unwind @ 167 Golden Mile
Hi Dries, Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus weer. Groete, Sune

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goue Myl-boulevard 167, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA096e85ef43509167a96e0c909bd56e2fd04951011c00d3a98e78cfb019a61a16e1a53430115c5ba1630c6ce69eb44a44bd0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 167 Golden Mile Boulevard Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.717250318376 17.960595989549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang