Unwind @ 167 Golden Mile
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 117
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Yulanda V - Jul 2023
Algehele gradering
Big, neat house, very well situated.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Yolanda,
Thank you for your review. We value guest feedback.
Please do visit us again for another relaxed weekend.
Kind regards,
Sune
Chanel R - Jul 2023
Algehele gradering
Mooi en baie gemaklik, alls wat mens nodig het.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Chanel,
Baie dankie vir jou resensie.
Ons het so paar veranderinge aangebring aan die huis. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Zaahir S - Jan 2023
Algehele gradering
An amazing getaway.
Lees meerUnwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Zaahir,
Thank you for your awesome review.
Please do visit us again.
Kind regards,
Sune
Kim R - Jan 2024
Algehele gradering
Great position, well laid out house. Would like to have a coffee plunger.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Kim,
Thank you for your review.
Please do visit us again to give that 5-star review.
Kind regards,
Sune
Lené A - Jun 2023
Algehele gradering
Good, comfortable beds and nice braai area.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Lené,
Thank you for your review.
We have changed our cleaning company. Please visit us again in order to showcase our improved service.
Kind regards,
Sune
Tashreeq A - Des 2022
Algehele gradering
Amazing Getaway.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Tashreeq,
Thank you for your review.
Please do visit us again.
Kind regards,
Sune
Tanya M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Nice omgewing en huis. Ek het 2 voorstelle.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Tanya,
Baie dankie vir jou resensie. Die ekstra kamer is nie meer daar nie so die huis slaap nou net 6 gaste in die kamers. Ons het intussen load shedding ligte aangeskaf.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Ritesh S - Jan 2022
Algehele gradering
Blissful, relaxing and comfortable stay at 167 Golden Mile.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Ritesh,
Thank you for your awesome review. We value our guest feedback.
Please visit us again.
Kind regards,
Sune
Nelize J - Des 2022
Algehele gradering
Rustige Weskus-wegbreek.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Nelize,
Baie dankie vir julle resensie.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Dries V - Des 2022
Algehele gradering
Kan dit sterk aanbeveel, heerlik gekuier daar!
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Dries,
Baie dankie vir jou resensie.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Dorothy C - Sep 2021
Algehele gradering
Unwind @ 167 Golden Mile was fantastic will definitely go again.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Dorothy,
Thank you for your review.
Please do visit us again.
Kind regards,
Sune
Jared C - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Jared,
Baie dankie vir jou resensie.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Daniel P - Okt 2021
Algehele gradering
Als wat jy nodig het, skoon en netjies.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Daniel,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Jerome R - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte verblyf.
Ons het 'n awesome tyd gehad. Sal definitief terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Jerome,
Thank you for your feedback.
Please do visit us again.
Kind regards,
Sune
Kareemah D - Nov 2021
Algehele gradering
Perfect getaway for the entire family with young children and teenagers. Beautiful setup with all the luxuries of a home.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Kareemah,
Thank you for your review.
Please do visit us again.
Kind regards,
Sune
Riaan V - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker.
Unwind @ 167 Golden Mile se terugvoer
Hi Riaan,
Baie dankie vir jou resensie.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goue Myl-boulevard 167, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang