Unwind @ 167 Golden Mile
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goue Myl-boulevard 167, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R2 360 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Unwind @ 167 Golden Mile bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis wat net 300 m vanaf die Goue Myl-strand is. Dié huis het 2 verdiepings en bied slaapplek aan 6 gaste.
Daar is 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -eetarea met 'n TV, toonbank, yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die eenheid het ook 'n ruim leefarea met 'n TV en 'n ingeslote braai-area op die stoep. Linne en badhanddoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 87
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Goue Myl-boulevard 167, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Unwind @ 167 Golden Mile het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goue Myl-boulevard 167, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap