Unwind
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unwind, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Unwind is 'n selfsorgeenheid in die prentjiemooi Nature's Valley-area. Die eiendom is naby die strandmeer en die see en dit maak dit ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers met lieflike uitsigte oor die omgewing. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die enkelbeddens in die hoofslaapkamer kan ook opgemaak word as 'n koningingrootte-bed op versoek. Die kleiner slaapkamer lei na 'n privaat onderdakbalkon.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en fluitketel toegerus. Die leefarea het pragtige uitsigte oor die strandmeer in die verte en bied gemaklike sitplek en 'n etenstafel met 4 stoele.
Die huis lei na 'n groot balkon met braaigeriewe. Dit is die perfekte plek om die oggendsonnetjie te geniet en al fresco-etes gedurende die dag te nuttig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Unwind, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Nature's Valley Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unwind, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang