Unwind
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unwind, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Unwind is 'n selfsorg-eenheid wat in die skilderagtige Nature's Valley geleë is. Die eiendom is binne maklike bereik van die strandmeer en see, wat dit die ideale verblyf maak vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers wat spog met lieflike uitsigte oor die omgewing. Die slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die enkelbeddens in die hoofslaapkamer kan op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep word. Die kleiner slaapkamer maak oop op 'n privaat, onderdakbalkon.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en fluitketel. Die leefarea het pragtige uitsigte oor die strandmeer in die verte en bied gemaklike sitplek asook 'n 4-sitplek-eetkamertafel.
Die huis maak oop op 'n ruim balkon met braaigeriewe en is die ideale plek om die oggendson te geniet of al fresco-maaltye deur die dag te geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Unwind, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Nature's Valley Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unwind, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang