Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Up The Creek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Frik P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Soos altyd, fantasties! Ons hoeveelste keer, sal maar net weer en weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Santa is die beste! Klaas se kothuis was nie beskikbaar nie weens waterprobleme. Dit was geen probleem vir Santa nie, sy het ons geakommodeer by 'n buurplaas, Riverstill. Lekker gekuier en alles was reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kom tot rus. Ons het baie lekker gebly by Up The Creek. As jy wil rus en wegkom van alles, is dit die ideale plek. Die kothuis is baie gerieflik en dit was heerlik om langs die rivier te sit en net na die voëls en die water te luister. Santa is 'n gasvrou duisend. Sy het uit haar pad gegaan om vir ons die maklikste pad na die Pilansberg Natuur Reservaat te verduidelik, waar ons 'n heerlike dag deurgebring het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Soos 'n toasted cheese. Simplisties maar steeds heerlik! Die verblyf vir die prys is van topgehalte. Dit is basies en het alles wat mens benodig, minus die luuksighede. Santa was hoflik, vriendelik en behulpsaam. 'n Gasvrou wat uit haar pad gaan vir haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny S
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Enjoyed the peace and back to nature atmosphere. Simple but charming. Peaceful. Beautiful views, lovely birdlife. Lovely, friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Verfrissend. 'n Heerlike nostalgiese en ongekunstelde wegbreek, presies wat ons wou gehad het. Die gasvrou was duisend!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Simple but adequate. Facilities are basic. Nice setting. Stoep could be enlarged. Dump old tired furniture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Robyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Good break. Beautiful area. The accommodation is simple but adequate and even charming. There was no hot water, but it was extremely hot so it didn't matter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Altyd lekker daar. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ontspanne, rustig, opbouend. Groot Marico skep as streek reeds 'n groot verwagting en Up The Creek was 'n groot rede dat daar in baie meer as die verwagting voldoen is. Alles in 'n gewone naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NTNlNjI2LTFiOWMtNGVlNC1hMGZjLWVhZTM3YmUxZWM5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Vergenoeg Farm Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.581197892838 26.408663648024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang