Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Up The Creek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 98 resensies vir Up The Creek
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Frik P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Soos altyd, fantasties!

Ons hoeveelste keer, sal maar net weer en weer teruggaan!

Frik P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Santa is die beste!

Klaas se kothuis was nie beskikbaar nie weens waterprobleme. Dit was geen probleem vir Santa nie, sy het ons geakommodeer by 'n buurplaas, Riverstill. Lekker gekuier en alles was reg.

Ina B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Kom tot rus.

Ons het baie lekker gebly by Up The Creek. As jy wil rus en wegkom van alles, is dit die ideale plek. Die kothuis is baie gerieflik en dit was heerlik om langs die rivier te sit en net na die voëls en die water te luister. Santa is 'n gasvrou duisend. Sy het uit haar pad gegaan om vir ons die maklikste pad na die Pilansberg Natuur Reservaat te verduidelik, waar ons 'n heerlike dag deurgebring het.

Jeanine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine S

Soos 'n toasted cheese. Simplisties maar steeds heerlik!

Die verblyf vir die prys is van topgehalte. Dit is basies en het alles wat mens benodig, minus die luuksighede. Santa was hoflik, vriendelik en behulpsaam. 'n Gasvrou wat uit haar pad gaan vir haar gaste.

Ronell A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell A

Verfrissend.

'n Heerlike nostalgiese en ongekunstelde wegbreek, presies wat ons wou gehad het. Die gasvrou was duisend!

Mark B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark B

Simple but adequate.

Facilities are basic. Nice setting. Stoep could be enlarged. Dump old tired furniture.

Robyn B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B

Good break.

Beautiful area. The accommodation is simple but adequate and even charming. There was no hot water, but it was extremely hot so it didn't matter.

Frik P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Altyd lekker daar.

Baie lekker gekuier.

Robbie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L

Ontspanne, rustig, opbouend.

Groot Marico skep as streek reeds 'n groot verwagting en Up The Creek was 'n groot rede dat daar in baie meer as die verwagting voldoen is. Alles in 'n gewone naweek.

Frik P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Weer en weer en weer.

Was soos altyd heerlik gewees en Santa is baie gaaf.

Amanda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Dis 'n pragtige plekkie in die bos.

Wat 'n verrassing is die huisie in die bos. Die gasvrou in Groot Marico is so interressant, dis jammer ons het net een aand daar gehad.

Franscois C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois C

Rustig en mooi.

Jy is in die hartjie van die natuur. Kan lekker rus met die mooiste natuurtoneel en geluide. Sal dit voorstel aan enige iemand wat bietjie weg wil kom van ons alledaagse gejaag.

Duncan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan M

Perfect family break.

We had an amazing time at the accommodation. Tubing down the river, braai under the stars. Relaxing in the bush. The accommodation is simple, but perfect for a weekend away.

Kobus S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Gesellig.

Die huisie is baie gesellig met sy ouer styl van binneversierings. Ons het heerlik gebly.

Andrew T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T

Tranquil, surrounded by nature.

The cottage was basic, but clean and comfortable. A wonderfully quiet and private location, in the woods beside the Marico River, with a private pathway down to the river's edge. We swam in the river, watched only by the vervet monkeys in the trees opposite.

Hennie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Baie mooi omgewing en kos vir die siel!

Sien sterre.

David T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David T

Wanted for nothing except maybe a better outside braai area.

My daughter and I enjoyed it. The early mornings with the birds and the night sky were brilliant.

Adam S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adam S

100% in die natuur, met al die voordele van gerieflike verblyf.

Baie gerieflike verblyf met die nodige gerief. As jy baie luuks wil bly is dit nie vir jou nie. Hier voel jy in en deel van die natuur.

Andries S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Naweekwegbreek saam met my vrou.

Was baie lekker, hartlik ontvang en baie rustig en stil by Up The Creek, sterre was baie mooi en duidelik.

Donovan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan P

Basiese akkommodasie met alles wat nodig is.

Ek was op my motorfiets op pad Botswana toe en het daar oorgeslaap. Al die basiese benodighede was daar.

Beatka S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beatka S

Very rustic but a non-issue if you are there for the peace and nature.

Abundant bird life. Their calls filled the air all day long, loved that. Awesome star gazing. We were there when it was a new moon. Milky Way was spectacular, clearly visible to the naked eye, don't even need binocs. Saw a few shooting stars. Very special for us urbanites. Very erratic Wi-Fi. If you are desperate there are a few spots with the signal. Some facilities can do with an upgrade. The single bed mattresses, need to be replaced.

Ben V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Fantastiese plekkie om uit te rus.

Die plek is ideaal om lekker uit te rus en tyd saam met mens se geliefde te kan spandeer.

Michel J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel J

Fantasties.

Sien sterre.

Marie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Groot Marico, 'n klein geskeidkundige dorpie, met pragtige natuur.

Ons is gasvry deur Santa ontvang, die mampoerproe was 'n heerlike affêre, die boekvoorlesing van Bosman in die skooltjie het ons teruggeneem na vervloë dae, wat 'n ongelooflike ervaring!

Frik P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gekuier, sal weer daar gaan kuier, mooi bosveld.

Naomi E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi E

Nat, mooi en lekker.

Net vir bestuur. Maak seker dat die stoof afgeskakel is veral omdat jul vra dat mense net die krag by die hoofskakelaar aan-/af- sit. Net bang dit brand af.

Lance G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance G

Dis 'n die beste bosveldwegbreek ooit!

Santa het ons met ope arms verwelkom en was 'n puik gasvrou. Ons sal weer en weer gaan! Als was perfek. As jy een met die bosveld wil wees, is Up The Creek, die perfekte plek. Klaas se Cottage is uniek en voel soos 'n sprokieshuisie in die bos.

Marie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Heerlik in die bos.

Lekker ontspan en weggekom van die stad.

Willie F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F

Basiese akkommodasie op 'n plaas in die bos.

Basiese akkommodasie op 'n plaas in die bos naby Groot Marico. Skoon en netjies. Was net teleurgesteld dat die mooi uitsig in die foto onbereikbaar was. Pad was onbegaanbaar daarheen. 'n Mens verwag die uitsig as jy daar bespreek maar dit was net bos om die huisie. (Ek sien die uitsigfoto is nie een van die wat hieronder gewys word nie.)

Albert L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert L

Altyd lekker.

Dis ons 2de keer in Klaas se kothuis en dit was weereens baie lekker.

Andrew T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T

Good value for the money paid. Very serene and good hikes.

We just had a big problem with ants, so be prepared.

Chrisna K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna K

Gerieflik en mooi omgewing.

Baie mooi omgewing en 'n lekker stappie na die rivier en dam. Die geriewe is basies maar alles wat nodig is. Sal voorstel dat groot borde ook voorsien word en beter beligting in kombuis.

Surita K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Surita K

Ek het my verblyf baie geniet.

Die rustigheid en natuurskoon is 'n lafenis vir 'n mens. Ongelukkig het die dak gelek en ook van die waterpype en daar was nie 'n mop of besem om die water te verwyder nie. Nogtans was dit goed en sal ek definitief weer gaan indien die geleentheid hom voordoen. Die tariewe is baie billik.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Leon D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon D

Vuil.

Was deur 'n skerpioen gesteek en kamers was baie vuil.

Ria D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ria D

Die pad soontoe is iets vreesliks en mens moet ten minste 'n waarskuwing kry.

Ek het aangeneem dis op 'n plaas met 'n eienaar wat daar woon en die huisies is daar naby geleë. Daar was geen eienaar om jou welkom te heet en meer inligting te gee oor die omgewing en mens het maar onveilig gevoel daar in die middel van nêrens naby 'n groot pad wat daar verbygaan.

Up The Creek se terugvoer

Die ingesteldheid en verwagting waarmee 'n mens gaan, bepaal ook baie wat jou belewing gaan wees So jammer julle kon nie die mooi skoon huisie en fantastiese natuur meer geniet nie. Die net bietjie meer as 1 km grondpad, ry ons daagliks met ons Toyota Corolla wat laag is en ons het geen probleme. Jy moet net bietjie stadig en geduldig wees, dis al wat nodig is.

Up The Creek
Hennie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Idilies verby. Swem in die dam in skoon water. Geen lig in sig in die aand nie. Dam wel nie direk by Klaas se cottage nie. Maar lekker stappie daarheen.

Sien sterre.

Kilian V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kilian V

Baie rustige wegbreek, omring met natuur. Lieflike plek.

Lekker in die rivier geswem en gestap. Baie mooi area.

Marna G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna G

Fantasties! Ons gaan beslis ten minste 1 maal per jaar teruggaan.

Santa is 'n engel! Die mense in die dorp is fantasties, vriendelik soos net plattelandse mense kan wees. Die huisie was basies 100% wat ons wou gehad het en jy is reg in die bos, dit was 'n ongelooflike naweek en ons gaan beslis weer teruggaan!

Lindy B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy B

Rustic, enchanting, timeless.

Rustic, enchanting, a place lost in a time of years past. I loved the decor, the setting and the theme of the rondavel. The setting is amazing, very close to the river and listening to the rushing sounds of water from the deck area is calming to the soul. The river is absolutely beautiful. Huge rocks to sit on under the canopy of trees enjoying the sound of the cold waters covering your feet that are dangling in the water. 1.5 km away there is a breathtakingly beautiful dam with high a stone wall of rock to view. However, I drove down the alternative path to accommodate my pensioner parents. I absolutely loved the "hike" feeling of the place. The place was clean and well equipped. Even included a potjie pot. The braai area was extremely cosy with ample seating of various kinds. I so enjoyed the "kuier" with my family. The small deck overlooking the tree tops was wonderful and I enjoyed stargazing there. The place is far enough out of large towns so that the night sky was very dark and the stars brighter. The sounds of nature was awesome. We viewed squirrels, monkeys, birds, etc. from the rondavel. We enjoyed the mampoer tasting and viewing the living Charles Herman Bosman Museum and learning about its history. Our hostess was simply the best and bent over backwards to ensure that we were comfortable and happy. We felt so safe here, coming from Gauteng. We slept with both doors open so that a lovely cool draft could go through the house. They days were hot, but the evenings were lovely and cool. This place is magical and I just loved it!

Kilian V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kilian V

Rus en vrede

Mooiste ou plekkie met als wat jy nodig het. Nader aan die natuur sal jy nie kry nie.

Up The Creek se terugvoer

Ons as eienaars van Up The Creek voel presies woord vir woord net soos jou kommentaar: " Mooiste ou plekkie met als wat jy nodig het. Nader aan die natuur sal jy nie kry nie".
Ons is bevoorreg om dit met gaste te deel wat ook waardering daarvoor het, baie dankie. Julle kommentaar was 'n riem onder die hart.

Up The Creek
Adele R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

Awesome lekker!

Baie lekker gekuier. Love die rustigheid, die bosveld en die atmosfeer. Sal enige tyd teruggaan.

Jan R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

’n Plek waar jou siel weer rus kry.

Die eienaar doen baie meer as wat van enige gasvrou verwag kan word. Hierdie plek is ’n weggesteekte juweel. Die tipe natuurskoon vind ’n mens deesdae moeilik. Die visvang plek is idilies mooi en die akkomodasie is heeltemal gemaklik en voldoende. Ons het lekker ontspan en sal graag weer besoek.

Thelma O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O

Rus en vrede!

Dis nou "bosveld TV" op sy beste! Die natuurskoon en stilte laat jou heeltemal ontspan, dis glad nie luuks nie, geen WiFi of "foefies" nie, maar nog asof jy by ouma en oupa op die plaas gaan kuier! Al die noodsaaklikhede is tot jou beskikking en ondersteun sommer die plaaslike groentewinkel, slaghuis of "mansapteek" (die bottelstoor) en dan is daar ook gerieflike kafeetjies, wat vars plaasmelk, brood ens. verkoop. Wag 'n Bietjie Restaurant en Pub maak heerlike kos en jy kan rugby of sport daar gaan kyk terwyl jy ietsie kouds vat vir die keel. Dankie Tannie Santa, ons maak weer so!

Trevor B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor B

Was baie lekker en rustig.

Was baie lekker en baie geniet. Baie mooi plek en als daar wat nodig is vir 'n boswegbreek.

Deaan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deaan B

Vat jou terug in die verlede in.

Rustig, stil en pragtige omgewing.

Marius N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N

Uitstekend.

Baie rustig en mooi natuurskoon.

Marie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Heerlike wegbreek uit die stad.

Slegs die grondpad is ietwat rof.

Jako R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jako R

Lekker stil verblyf sonder te veel luukshede.

Netjies en skoon verblyf in ’n baie stil omgewing.

Marianne B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne B

Ons het dit baie geniet en heerlik gerus.

Dit is beslis n plekkie om te besoek as jy wil wegbreek. Heerlik stil en die natuur is asemrowend.

Estelle S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Baie goeie ondervinding. Sal weer besoek.

Ons sal aanbeveel dat daar reëlings by die trappe gesit word. Ons was by die rondawel. Baie steil trappe, maar daar is geen vashouplek nie. Ek dink vir veiligheid is ’n reëling ’n moet.

Bossie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie B

Heerlik rustig.

Net die regte plek om te rus. Baie basies maar netjies en skoon. Gaan beslis terug.

Amore V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V

Rustige bosveld-atmosfeer.

As jy hou van 'n rustieke en stil omgewing dan is Up the Creek perfek. Die huise het alles wat jy benodig. Pragtige uitsig en geen rede om nie te ontspan nie. Ons het dit verskriklik geniet. Vir 'n stadsjapie was dit 'n heerlike bosveld-ervaring.

Monique B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

As jy daarvan hou om af te sluit van die besige gewoel in die stad, is hierdie die plek vir jou.

Lieflike klein plekkie in die hart van Groot Marico. Pragtig mooi en skoon.

Up The Creek se terugvoer

Baie dankie, dis vir ons as eienaars van Up The Creek so n riem onder die hart om te sien dat gaste soos julle sien wat ons gesien en beleef het toe ons besluit het om die plekkie vir gaste oop te stel.
Ons is net so mal oor die natuur en stilte. Vertel asb vir julle vriende wat so n plekkie ook sal waardeer

Up The Creek
Chantal B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B

As jy op soek is na iets baie basies, in natuur en bekostigbaar, is dit beslis die plek om te wees. Ek was mal daaroor.

Baie rustig, skoon, basic, rustic, in die natuur en bekostigbaar. Mal oor die plek en sal self as enkelvrou alleen daar gaan slaap so veilig het ek gevoel. Lekker braai plekke en plek om ‘n groot vuur te maak!

Mari D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Rustig en gesellig.

Die kuier hier was fantasties gewees. Die natuur is die hoogte punt van alles hier, mens se gedagtes raak weg tussen die bome en die kranse. Die braai areas was gemaklik en toegerus. Dis net die waaiers in die kamers wat nie genoeg was nie en die een waaier wat daar was, was gebreek, die lug was darm koel genoeg gewees dat dit nie te erg was nie. As mens daar tussen die bome by die rivier ronddwaal dan voel dit asof mens in 'n fantasie woud in loop.

Jan K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Lekker.

Baie mooi rivier.

Ivan G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan G

Peaceful and tranquil location next to river.

Minor problems were sorted quickly by the owner. A few folding chairs to take to the river you’ll be nice. A walk up the Groot kloof is recommended.

Up The Creek se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer ..Ons gaste is ons prioriteit .. en ons deel graag die lieflike staproete.. dis sooo mooi !!

We will take up your reccommendation re folding chairs .

Come again

Up The Creek Team.

Up The Creek
Albert L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert L

Absolute kalmte en rus.

Ons het lanklaas so lekker ontspan. Daar is heelwat in die omgewing om te doen, maar as jy net wil rus en ontspan, is Up the Creek ideaal.

Up The Creek se terugvoer

Dankie dat jy die essensie van Up The Creek raakgesien en beleef het. Die plek om te rus en ontspan in lieflike natuur, by die rivier.
Kom weer kuier.

Up The Creek
Peter D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Beautiful, quiet.

The weir on the river is an attractive setting.

Sue W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sue W

Very disappointing.

No easy access to the river or dam. Infestation of ticks. Only one fan. No outside rubbish bin for full rubbish bags.

Up The Creek se terugvoer

Sorry about your disappointment.
Our guest cottages are above and not below the flood line, for your safety of course.
If you bring dogs to the Bushveld, in summer, expect to find ticks on them. There are no ticks in the cottage, as they need a host.
Rubbish bins are not provided outside, to discourage visits from local monkeys.

Up The Creek
Rene V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Awesome place, authentic and peaceful.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome plek, oorspronklik en vreedsaam.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Robert S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Tranquility at its best.

Perfect for nature lovers. No luxuries, but everything needed for self-catering was supplied. If you value privacy, Klaas's Cottage provides just that for a truly relaxing experience. Will visit again.

Up The Creek se terugvoer

Good day Robert,

Heartwarming to get a review like this, as it is exactly what we want our guests to experience .. a true relaxing experience.
Thank you so much .
The Up The Creek Team

Up The Creek
Megan M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Relaxing. Beautiful. Peaceful.

What an amazing and relaxing place, absolutely stunning scenery and Santa, the host, was nothing but wonderful to us. The peace and quiet you get here is priceless, definitely somewhere you can unwind in nature. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be coming back to fish and hike again!

Up The Creek se terugvoer

We are glad that you experienced Up The Creek Guestfarm just the way we really want our guests to experience it. Thank you for the positive and heartwarming comments. Come back any time.

Santa van Bart

Up The Creek
Marina D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

The perfect place to chill, chill, chill.

This is the perfect getaway for the stressed out nature lover needing to recharge the batteries. Talk a lovely walk - or not. Unless you have a 5 month old puppy with you, in which case you will take lots of lovely walks! Read a book, listen to the birds, feel the breeze on your skin. Eat, drink, sleep and feed your soul with silence. The cottage is rustic, as clean as this type of accommodation can be, and equipped with everything you need. Now, if you want more, you are at the wrong place and need to look for more glamorous lodging. We hope to be back soon.

Up The Creek se terugvoer

After the lovely rains, we had, Up The Creek is lush and beautiful, even lovelier, if possible.
Come back, we are glad that your experience was so positive, it motivates us xxx
Santa van Bart

Up The Creek
Monique B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Pragtig en netjies.

Ons was so bevoorreg om in hierdie stukkie hemel te kon bly. Die omgewing is pragtig, stil en rustig. Ek was mal oor die rondawel wat 'n absolute hippie-gevoel afgee. Ideaal vir iemand wat wil kom van die geraas en gewoel van die stad. Baie bekostigbaar en alles binne wat jy kan nodig hê. Heerlike wegbreek gewees.

Bouke S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bouke S

Rustige bosveldverblyf vir iemand wat van die Marico-bosveld hou.

Fasiliteite is basies, maar pas by die bos en rivier. Lekker wandelpaadjies en swem in die rivier vir diegene was aktief is. Daar is doelbewus geen TV nie, net die stilte en rustigheid.

Up The Creek se terugvoer

Gaste so na aan ons hart.
Wat die bosveld en die rivier en die rustigheid waardeer, en nie daarop aandring om die gewoel van die daaglikse stadslewe saam te bring nie.
Ons gaste se waardering het n lekker gevoel in die hart gebring.
Baie dankie

Up The Creek
Marie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie S

Lekker plek om van die stad se geskarrel weg te kom.

Nie baie luuks nie, maar het alles om aan jou behoeftes te voldoen. Heerlike bosveld ondervinding, die stilte was welkom.

Magda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Herlaai jou sielsbatterye.

By Up the Creek is daar nie luukshede nie, net die stilte, rustigheid en die natuur.

Up The Creek se terugvoer

Dankie dat jy dit raakgesien het wat Up The Creek het om aan te bied stilte , rustigheid en die natuur. Sit daarby , 'n skoon netjiese cottage met alles wat nodig is om gemaklik te bly , dan is ons gaste gelukkig en ons ook.

Groete
Santa van Bart

Up The Creek
Crosby N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Crosby N

Very basic accommodation.

The location is really beautiful, but the bungalow could do with some TLC. It was not the problem of the owner, but the power was off for 80% of our visit, which caused our meat to start going off.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vicki W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vicki W

Plek was stowwerig, slegte pad en glad nie soos foto's voorstel.

Ek was teleurgesteld, dit was regtig misleidend volgens foto's op Facebook. Plek is werklik onprakties en konserwatief. Stort ongelooflike donker hoekie met baie stof in hele plek. My vriendin se allergie was ondraaglik. Onpraktiese meubels wat oortollig is. Geen mikrogolf. Toegangspad baie swak en geen melding daarvan in bespreking. Was 'n okay naweek, maar regtig absolute basics. Erge mierprobleem ook wat in enige houers of kos klim wat nie in yskas gebêre word nie. Gebrek aan spieëls in kamers. Ons leef darem nie meer in die primitiewe tye nie.

Up The Creek se terugvoer

En ten spyte van hierdie ervaring, kan ons nie voorbly om die cottage te bespreek nie, gaste kom weer en weer terug om die basiese ongeskondenheid van Up The Creek by die rivier te kom geniet. Dit is die Noordweste, ons almal ry die 1.7 km grondpad met gewone sedan karre. Vir ons billike tariewe, kry gaste 'n volledig toegeruste kombuis met stoof, oond en yskas/vrieskas, 'n lieflike braai op die stoep, skoon beddegoed en die waarborg dat die cottage 'n dag voor die tyd volledig skoongemaak word. Jammer vir julle allergieë, daarmee het ons simpatie. Dis die eerste keer in 20 jaar dat iemand nie tevrede is met die lig in die stort nie, dit is deel van die badkamer se beligting, en net vir daardie ekstra romantiese atmosfeer is daar ook kerse aangebring.

Up The Creek
Sasha M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha M

Peaceful and relaxing.

Romantic and very very relaxing, forces people to forget about technology and spend time with one another than being on the phones or watching TV.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en ontspannend.

Romanties en baie ontspannend, dwing 'n mens om eerder tegnologie te vergeet en tyd saam met mekaar te spandeer as om op die foon te wees of televisie te kyk.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amalia P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia P

Dit was 'n wonderlike ervaring, weg vanaf die stadsgeraas.

Ons het in die Rondavel gebly vir die naweek. Dit was baie gerieflik, en het niks gekort nie. Sal vir seker weer gaan! Het die stap langs die rivier ook geniet. Ons hondjie was ook welkom! Baie dankie aan Up the Creek!

Johan D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Vir eers het julle die ligging van Up The Creek heeltemal verkeerd. Julle GPS-koördinate is verkeerd en julle moes my laat weet het dat ek by die Marico info aangaan.

Die plek is heel skaflik en in 'n mooi omgewing. Die plek is skoon en dit is lekker stil.

Kobie K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie K

Baie kwaai gewees.

Dit was n fantastiese ondervinding. Die huisie was mooi skoon, maar daar was nie vadoeke nie en toilet borsel het gekort. Die natuur was perfek lug was skoon en die voëls was lieflik . Wil net aan toekomstige besoekers sê: Julle móét gaan. En dankie Piet dat jy so vriendelik was en baie hulpvaardig en dankie dat jy kom kyk het of ons nog veilig is, sal beslis weer kom.

Magda V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Fantastiese natuurbelewenis.

As jy wil wegkom uit die stad en nie groot is op luukshede nie, is hierdie die plek vir jou. Die stilte en rustigheid is asemrowend. Kombuisgeriewe / toerusting kort aandag.

Gerhard G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Wonderlik.

Sien sterre.

Jan D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Nice, comfy and private.

Well maintained, clean and comfortable. Nice walkabouts and birding. Very restful, no traffic or holiday maker's noises and very private. Nice stoep and covered braai. Santa Van Bart thanks for the friendliness, professionalism and going out of you way to make us comfortable. To sum up: lekker bakgat gewees!

Nondumiso X - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nondumiso X

Awesome place.

Wonderful and awesome.

Jenny B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Pragtige natuur.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Die huisie is baie skoon, ek stel voor as jy in die winter gaan neem maar 'n verwarmer saam. Die aanwysings is heeltemal verkeerd, en ons het dus eers so bietjie verdwaal, maar Santa het ons gou gehelp en op die regte pad gekry.

Up The Creek se terugvoer

Ons is so geseënd om Up The Creek met gaste te kan deel. Ja, die natuur is pragtig. Ek sal met LekkeSlaap kontak maak en sien waar het die fout met die aanwysings gekom.
Kom kuier weer.
Santa by Up The Creek, Groot Marico.

Up The Creek
Janettha H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janettha H

Baie lekker gewees.

Baie lekker dankie, dit was lekker gewees.

Up The Creek se terugvoer

As ons 'n resensie kon gee van ons gaste, sou ek gesê het julle kry 10 uit 10. Ek is bly dat julle dit geniet het en dankie dat julle die kothuis so netjies agtergelaat het, nie dat dit nodig was nie omdat daar wel skoonmakers is, maar dan sien 'n mens gaste het respek en heg ook waarde aan dit wat vir ons kosbaar is. Mooi loop.

Up The Creek
Angela G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela G

Rustic Longdawel in the bush.

Relaxing rustic longdawel in the bush, very hot weather but beautiful untouched area! Nice braai area undercover, worth a visit.

Lomar R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lomar R

Goed gerus.

Ons het heerlik gebly, en ons kon voel ons was weg van die massas en gedruis van die stad. Die stilte van die bosveld doen wonders vir die siel. Al was daar ander gaste op die plaas, het dit gevoel of ons die hele plek vir ons self gehad het. Die kinders het lekker swartbaars gevang in die dam, ons het lekker piekniek gehou en fietsgery. Moenie luukshede verwag nie. Presies hoe ons dit verkies. Alhoewel ons nooit onveilig gevoel het nie, dink ek tog daar kan bietjie meer aandag aan sekuriteit gegee word. Daar is menige bergfietsroetes in die area, en ek stel voor dat die inligtingsentrum kaarte van die roetes laat maak en byderhand hou.

Corne M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Glad nie fansy nie maar waarde vir geld en 'n goeie natuurwegbreek.

Ons het dit baie geniet. Lekker ontspanne wegbreek met 'n rustige omgewing. Regte bosveldatmosfeer.

Up The Creek se terugvoer

Dis presies die ervaring wat ons graag wil hê ons gaste moet beleef. Die lieflike natuur, stilte, rustigheid, saam met gemaklike, maar nie ultra luukste akkommodasie nie, sodat dit met die bosveld atmosfeer kan geniet word. Boonop is jou sak is nie plat agterna nie. Baie dankie vir julle reaksie, kom weer.
Up the Creek span.

Up The Creek
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Amanda S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Dit is 'n heerlike stil plekkie om te gaan ontspan en weg te kom van die stad se lawaai.

'n Heerlike, stil plekkie, maar die linne en gordyne is op! Moet dringend vervang word.

Kim R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim R

Relaxing, stunning and beautiful.

Rondavel is rustic and caters for all needs, the environment is beautiful and peaceful. I would suggest that the route to the dam along the river gets cut away due to all the rain. It has totally overgrown.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend, asemrowend, pragtig.

Rondawel is ongekunsteld en bevredig ons behoeftes, die omgewing is pragtig en rustig. Ek sal voorstel dat hulle op pad na die dam die rivier oopsnoei na die reën. Dis heeltemal toegegroei.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Up The Creek se terugvoer

We were blessed to have more than 400 mm rain in the past three weeks and everything is growing abundantly - the lovely hiking route along the river is cut open and a pleasure to walk again.

Up The Creek
Mariet N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet N

Aangenaam en ontspannend.

Sal dit aanbeveel. Geen weelde maar net wat stadsjapies nodig het. Die natuur vergoed vir alles.

Up The Creek se terugvoer

Ons is so bly dat julle dit geniet het, want dit is presies wat ons vir ons stadsvriende wil aanbied. Lieflike natuur by die rivier, en skoon en netjiese akkommodasie. Kom weer.

Up The Creek
Karen R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen R

Mooi omgewing - Goed ingerigte braai-area.

Ons as gesin het heerlik ontspan. Glo nie die huis is vir almal nie - moet niks luuks verwag nie. Was fantasties om ons 4 voet saam te vat. Braai-area onderdak, al het dit gereën, kon ons steeds braai.

Up The Creek se terugvoer

Dankie vir de positiewe kommentaar, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Wat waarde vir geld aanbetref kan 'n mens nie beter kry nie, by die rivier, lieflike natuur, veilig en gemaklik ingerig. Ingesluit is beddegoed, elektrisiteit, oulike onderdak braaiplek en dit vir R 170.00 per persoon per nag.
Ons doen dit graag vir ons gaste omdat ons self lief is vir diere en ook omdat ons graag ons mooi omgewing deel.

Up The Creek
Johan E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Staying there was an absolute pleasure being cut off from the busy city life.

It was a pleasant surprise, we enjoyed being cut off from our normal life and just enjoyed the peace and quiet in the bush.

Up The Creek se terugvoer

Thank you for describing your stay at Up The Creek as an absolute pleasure, and yes, the plus point is to be in nature and enjoy the quiet and peace of the bush.

Up The Creek
Joseph S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph S

Not well looked after.

It's a real hide away place. Very quiet. The cottage is in the middle of a forest. Away from the city noises. Excellent hot water. It would have been cosy if the cottage was well cleaned and maintained. The extra blankets in the cupboard were smelly, they are due for washing. Couldn't use the bedroom cupboards because of the smell. The couches are a real disaster, can't even sit on them. Could be nice to put some doom in the cottage, lots of insects at night inside the cottage.

Up The Creek se terugvoer

Dear Joseph,
Thank you for the positive feedback. We agree, it is indeed a real hide-away, special place.
You will agree that the bedding and blankets on the beds were immaculate clean. I am sorry that you have landed up in the cleaners cupboard, but I went to the cottage after your stay and I really couldn't find the smelly stuff, it is cleaned regularly, but it is also true that we do not use any sprays or chemical stuff like doom - as we love creation and nature. And 99% of our guests appreciate and honour that. Come again, on the house.

Up The Creek
Waltraut S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Waltraut S

Natuur, dam en rivier was goed.

Verblyf nie baie bevredigend nie.

Lindy B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lindy B

Will never visit Groot Marico again.

Unbearably hot, Klaas's cottage was uncomfortably hot. Took a walk to the river, on the way walked into a swarm of bees and got stung. Disappointing.

Petrus V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus V

Dit was die rus en vrede vir die siel.

Ek wil eerste van alles sê: hierdie naweek was meer werd as 'n week se verlof. Die vars lug, die natuur, die mooiste helderste sterre. Die plaas doen jou hart en siel goed. Stukkie hemel op aarde. Die rondawel is volledig en pragtig ingerig en is baie mooi skoon. Die mense is almal baie vriendelik en behulpsaam. Die eienaar oom Piet is baie gaaf en vriendelik. Ons wil dankie sê vir die waarde vir ons geld. Dit was lekker en beslis kom ons gou weer kuier.

Up The Creek se terugvoer

Oom Piet is die eienaar van Up The Creek. Hy is mal oor die plek en mal oor die mense, om vir hulle goed te ontvang en te wys wat daar te sien is. Dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is vir ons 'n riem onder die hart.

Up The Creek
Elma H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma H

Aangenaam verras met mooi rivierfront en berge met eenhede wat sinvol toegerus is en 'n heerlike atmosfeer skep.

Sien die sterre.

Up The Creek se terugvoer

Baie dankie - ons is so bly dat julle Up The Creek geniet het.
Ons is net so lief vir die [plek en deel dit graag met gaste.
en ons se ook baie dankie vir die ondersteuning - vertel asb vir julle vriende.
Groetnis uit die Marico

Up The Creek
Nastassja G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nastassja G

Ongelooflik mooi, stil en ontspannend.

Het regtig van die plekkie gehou. Perfek vir die "outdoor" mense, die selfsorg-eenheid is lekker privaat en is regtig 'n lekker plekkie vir ontspan & rustig wees. Dis die perfekte wegbreek van die stad.

Up The Creek se terugvoer

Natasha
Ons hou van gaste wat hierdie spesiale plekkie kan waardeer, privaat en tog veilig, en net die regte plekkie vir buitelug mense. Het julle die wandelpaadjies by die rivier probeer en die swemgat by die kranse?

Up The Creek
Marisa F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa F

Oulike plek om te bly weg van die stadslewe.

Het die plekkie geniet, daar was net 'n ongemaklike reuk in die hoofslaapkamer. Kan dalk net 'n ekstra rol toiletpapier ook los by die huisie. Die res van hierdie pragtige plek is beeldskoon. Sal beslis aanbeveel vir ander en weer gaan kuier. Natuur is onbeskryflik mooi en rustig. Het die wegbreek uit die stad in hierdie oulike plekkie baie geniet.

Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NTNlNjI2LTFiOWMtNGVlNC1hMGZjLWVhZTM3YmUxZWM5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Vergenoeg Farm Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.581197892838 26.408663648024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang