Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Up The Creek

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Vanaf R560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Up the Creek is ongeveer 4 km vanaf die dorpie Groot Marico wat langs die Marico-rivier geleë is. Dit is op 'n deeltjie van 'n plaas wat teen ongeveer 1,5 km rivier geleë is. Dit is 'n absolute voëlkykparadys.

Daar is 3 ongekunstelde selfsorgkothuise wat perfek is vir 'n ontspanne naweek, weg van die gedruis van die stadslewe. Die kothuise word omring deur vele inheemse bome en dis net 'n kort entjie se stap na die rivier toe. Elke huisie het 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n kombuis, leefarea en braaigeriewe.

Aktiwiteite op die plaas sluit kanovaart, voetslaan, visvang, sterrekyk en boom-uitken in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Frik P
Saam met vriende
5.0
Soos altyd, fantasties! Ons hoeveelste keer, sal maar net weer en weer teruggaan!
Aug 2024
Frik P
Saam met vriende
5.0
Santa is die beste! Klaas se kothuis was nie beskikbaar nie weens waterprobleme. Dit was geen probleem vir Santa nie, sy het ons geakommodeer by 'n bu...
Sien meer
Jun 2024
Ina B
Saam met lewensmaat
5.0
Kom tot rus. Ons het baie lekker gebly by Up The Creek. As jy wil rus en wegkom van alles, is dit die ideale plek. Die kothuis is baie gerieflik en di...
Sien meer
Feb 2024
Jeanine S
Saam met lewensmaat
5.0
Soos 'n toasted cheese. Simplisties maar steeds heerlik! Die verblyf vir die prys is van topgehalte. Dit is basies en het alles wat mens benodig, minu...
Sien meer
Jan 2024
Robyn B
Gesin met klein kinders
5.0
Good break. Beautiful area. The accommodation is simple but adequate and even charming. There was no hot water, but it was extremely ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Gaste dink Up The Creek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot Marico Noordwes
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NTNlNjI2LTFiOWMtNGVlNC1hMGZjLWVhZTM3YmUxZWM5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Vergenoeg Farm Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.581197892838 26.408663648024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang