Up21 Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Marinda H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Albie R - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklike en skoon tuisgaan.
Adele V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gerus, verkwik om weer reg te wees vir werk.
Up21 Guest House se terugvoer
Hi Adele
Dankie vir die terugvoer, dit was vir ons baie lekker om jou by die gastehuis te kon akkommodeer. Ons waardeer die besoek.
Sien uit na julle weer hier by ons
Groete
Alicia
Ryno P - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Marley S - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi stil veilig.
Maretha M - Sep 2024
Algehele gradering
Leke gebly.
Hannelise K - Jan 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Up21 Guest House se terugvoer
Hi Hannelise
Baie dankie vir jou aanbeveeling en pragtige sterretjies, ons waardeer dit vreeslik baie.
Dit was kort maar aangenaam om julle by ons te kon akkommodeer.
Julle moet veilig reis.
Groete
Alicia
Magdel C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees dankie.
Lauren S - Sep 2023
Algehele gradering
Being close to the hightway and airport the location is good.
Sonette E - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker oorslaapplekkie.
Chantall M - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice and clean.
Mandie C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Up21 Guest House se terugvoer
Hi Mandie, Baie dankie vir die terugvoering.
Ek is baie bly julle het dit geniet, asb as julle weer 'n draai kom maak, heriner ons dat julle al voorheen hier was, ons sal graag dankie wil sê vir die positiewe terugvoer.
Groete
Alicia
Dirk M - Jun 2022
Algehele gradering
Sal beslis weer hier bly.
Up21 Guest House se terugvoer
Hi Dirk.
Baie dankie vir die positiewe en goeie terugvoer, ons waardeer dit vreeslik baie. Dit was vir ons ook lekker om julle by ons gastehuis te kon bedien.
As julle weer by ons bespreek, asb heriner ons dat julle voorheen hier was..
Groete
Alicia
Eugene B - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Up21 Guest House se terugvoer
Good day Eugene,
Thank you so much for the great review, we appreciate it.
Looking forward to seeing you again.
Wishing you safe travels and many blessings.
Elda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Kan dit beslis aanbeveel. Mense gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel.
Up21 Guest House se terugvoer
Good day Elda
Thank you for your review, we appreciate it. It really was a pleasure to have you as guests at UP21.
We wish a year full of blessings, safe travels and health for both of you.
Take care
Alicia
H P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs gehad.
Up21 Guest House se terugvoer
Hi Rika
We would like to thank you for staying with us, you where such an pleasure to host.
Please remind us of this amazing review if you would like to stay with us in the future, we provide a special something and different rate for our guest that leaves such a heart warming review.
Keep safe
Be blessed
Alicia
Elma G - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
Hilton O - Mei 2022
Algehele gradering
Great place, made to feel at home.
Up21 Guest House se terugvoer
Good day Hilton,
Thank you so much for the great review, we appreciate it.
Wishing you safe travels and many blessings.
Elmarie S - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf. Netjies, skoon en naby winkels.
Up21 Guest House se terugvoer
Good day Elmarie,
Thank you so much for your review, we appreciate your feedback.
We are sorry to see that the location was not what you expected.
Thank you
Safe travels
Alicia
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Nastassia T - Des 2021
Algehele gradering
Safe, clean, friendly, home feeling.
Up21 Guest House se terugvoer
Hi Nastassia
We just want to say thank you for our review last year Dec, we really appreciate the good review.
May your year be filled with many blessings and lost of success!
Safe travels
Alicia
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pellisierstraat 21, Jansen Park, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang