Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Up21 Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marinda H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie netjies en veilig. Baie lekker. Sou net graag vars melk wou gehad vir die koffie en nie poeiermelk sakkie koffie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie R
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gemaklike en skoon tuisgaan. Die blyplek was baie geskik vir die doeleinde waarvoor ons geboek het, en die verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Lekker gerus, verkwik om weer reg te wees vir werk. Heerlik gebly! Uitstekende kommunikasie. Ideaal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Up21 Guest House
Hi Adele Dankie vir die terugvoer, dit was vir ons baie lekker om jou by die gastehuis te kon akkommodeer. Ons waardeer die besoek. Sien uit na julle weer hier by ons Groete Alicia

Ryno P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Baie lekker opset en goed toegerus. Veilige parkering en lekker braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marley S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Mooi stil veilig. Mooi stil, veilig, geen probleem. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Leke gebly. Ja, het baie lekker gebly en was veilig. Mooi plek en ligging was goed. Daar was geen warm water in die aand nie, en ook geen naamborde in die straat nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hannelise K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Beste waarde vir geld. Ons sal die gastehuis aan enige persoon aanbeveel. Dit geriewe was uit die boonste rakke en met klein ekstra dingetjies wat oorslaap baie gemaklik maak. Baie skoon en netjies. Naby gelëe restaurante in die area was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Up21 Guest House
Hi Hannelise Baie dankie vir jou aanbeveeling en pragtige sterretjies, ons waardeer dit vreeslik baie. Dit was kort maar aangenaam om julle by ons te kon akkommodeer. Julle moet veilig reis. Groete Alicia

Magdel C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2023

Baie lekker gewees dankie. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lauren S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Being close to the hightway and airport the location is good. As long as you don't mind being woken up in the morning by early morning and then evening flights coming into land, it's perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Lekker oorslaapplekkie. Oulike plekkie. Goed geleë naby skole en winkelsentrum. Net een voorstel. 'n Rakkie of iets soortgelyks in die stort om jou tandeborstel en tandepaste op te sit sal gaaf wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pellisierstraat 21, Jansen Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b586e9307cd8010cd22a2ed9f43d79f679d83d6d1be7304fc060f42757472ce81169215a66ca4d64554f5f295242e4fa0ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 21 Pellisier Street Jansen Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.1871784 28.242919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang