Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upmarket Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertaslaan 45, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dié luukse en moderne kothuis is luuks gemeubileer en ideaal geleë. Die strand, restaurante, kroeë en winkels is sommer om die draai vanaf die kothuis geleë.

Die eenheid is volledig gemeubileerd, het sy eie ingang en 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het lugversorging, 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met moderne toebehore. Daar is ook gratis WiFi. Bedlinne en handdoeke word voorsien. Daar is ook ’n braai in die eenheid. Vir gaste wat langer vertoef word die kothuis een maal per week gratis skoongemaak.

Langs die kombuis is die eet- en sitkamer. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die huis het 'n alarmstelsel en die perseel het 'n elektriese heining en parkeerplek vir 1 voertuig.

Die gasheer van Upmarket Cottage is 'n geregistreerde toergids en bied privaat toere wat gaste kan bespreek. Die eiendom is 5 minute se ry vanaf Bayside Mall, die bekende Bloubergstrand, en ander besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kia S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Amazing stay felt like home. Thank you for everything! Can't wait to book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Lamont L
5.0
Very nice accommodation. Very nice place to stay. Very neat with all the amenities you might need. Hosts were very pleasant and made me...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
David D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Die stilte en rustigheid is net wat ons nodig gehad het. Baie aangename plekkie om tuis te gaan. Rustige omgewing met alles wat jy nod...
Sien meer
Jan 2024
Melissa D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi, netjies, gemaklik en veilig. Die eenheid is mooi, netjies, skoon en baie goed toegerus. Ons het niks anders nodig gehad nie. Alles was s...
Sien meer
Des 2023
Mike E
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, netjies, ruim en volledig toegeruste woonstel. Dit was ongelooflik goed, met wonderlik-vriendelike, gasvrye en hulpvaardige eienaars, wat ...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Libertaslaan 45, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Upmarket Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertaslaan 45, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE3NnOpJdUVt83w6XWlwNshOZfK6rBdgQ1slrnis1ItypU3iryQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 45 Libertas Avenue Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8196417996 18.498106598854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang