Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Claremont One

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 25, Eenheid 17 Farnham Court, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Upper Claremont One is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die lowerryke Claremont. Dit is 'n ideale opsie vir studente, sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en oorgenoeg kasspasie en die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en daar is 'n TV in die slaapkamer en die sitarea. Gratis WiFi word ook voorsien.

Buite is daar 'n balkon. Gaste sal lekker naby gewilde besienswaardighede wees, insluitend die Nuweland Woud, die stadion, restaurante, kroeë en Cavendish Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Hoofweg 25, Eenheid 17 Farnham Court, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 25, Eenheid 17 Farnham Court, Claremont, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f6a727f9e6da7f00fd04a7ff8d39daa63db4ec487694980a30f546243e8fb1ade901f5d1d2eb7e76cbad5e94919200060b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 Main Road Unit 17 Farnham Court 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.988161277222 18.466882321768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang