Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Upper House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gabriel P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriel P

Great friendly service, with awesome breakfast.

See stars.

Bianca K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

Pragtige kamers en baie goeie ligging.

Loopafstand van restaurante en winkels. Kamers en badkamers is pragtig en staff is vriendelik en behulpsaam. Beveel dit graag aan.

Paul S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Netjiese eenheid, privaat, goed toegeruste selfsorg-eenheid.

Die eenheid was baie skoon en netjies. Die daaglikse skoonmaakdiens was 'n bonus. Die kaggelvuur het die atmosfeer warm gemaak en die verskaffing van genoeg hout was ook gerieflik. Die ontbyt wat elke oggend in die kamer bedien was was 'n groot bederf. Upper House is uitstekend sentraal geleë in die dorp.

Cornelius D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius D

Baie vriendelik met ontvangs en hulpvaardig. Die bediening van ontbyt in die privaatheid van jou kamer was baie spesiaal.

Sou miskien net 'n kaggel wou geniet veral met die ysige weer van die naweek maar andersins was die kamer baie gerieflik.

Riana S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S

Pragtige plekkie.

Pragtige plek, met 'n lieflike kaggel en heerlike ontbyt wat in die kamer bedien word.

Jacob V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacob V

Clarence, lekker plekkie.

DStv het nie gewerk nie,1 kant van elektriese kombers werk nie, ondervloerverhitting werk nie in kamer nie, net in badkamer, stoep baie vuil met voëls se afval, sitplek van buitestoel gebreek, ontbyttafel in die slaapkamer kan nie oopvou nie, skaniere lam! Sal nie gou daar weer wil bly nie.

Charlene E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E

Stunning accommodation

Lovely accommodation: warm, cosy and so peaceful! Would definitely recommend Upper House for your next stay in Clarens. And PS: Take the breakfast option, so yummy and changes daily! Thank you to Jess and your team.

Elizma S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S

Skoon, netjies, sentraal, pragtige plek.

Baie skoon en netjies, gerieflik naby aan middedorp, pragtige uitsig.

Viktor C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Viktor C

Baie goed toegerus, netjies en naby aan all die aktiwiteite.

Upper House is ideaal geleë, binne stapafstand van alle winkels en eetplekke. Die woonstelle is smaakvol en baie goed toegerus en word baie goed gediens deur Natalie en haar vriendelike personeel. Ons kan in alle vrymoedigheid Upper House aanbeveel vir 'n heerlike verblyf in Clarens.

Craig M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig M

Lovely location, good breakfast. Very friendly host in Natalie.

We were within walking distance to the city centre.

Willem N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Heerlik en ontspanne.

Alles was silwerskoon en so goed gereël. Ontbyt in die kamer was heerlik! Baie dankie, sal dit aanbeveel.

Louise V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Heerlik! Pragtig en 'n mooi uitsig!

Heerlik gebly, pragtige kamer, lekker beddegoed, warm en gemaklik! Lekker ontbyt geniet! Was mal oor die mooi uitsig en rustigheid.

Jacolien E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien E

Lekker wegbreek om te rus en net die siel goed te doen.

Rustige wegbreek met genoeg restaurante om van te kies en kos vir die siel.

Tinus D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus D

Baie netjies en skoon, ontbyt is van goeie gehalte.

Gerieflike geleë, naby winkels en restaurante.

Ingrid J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J

Wonderful weekend getaway.

Beautiful venue in the most peaceful setting. Fantastic breakfast served in the unit while still in our pyjamas. The sherry and cosy fire added to the magnificent ambience. Thank you so much, Natalie and staff, for a most beautiful experience.

Ashley R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley R

Beste gastehuis in Clarens!

Die mooiste kamers wat in 'n stil area geleë is, stapafstand van die square. Bitter lekker geslaap en ons was so bederf met ontbyt in die kamer! Sal vir seker terug wees.

Retha E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E

Excellent.

Natalie en haar span is beslis deur en deur die moeite werd om voor te gaan kuier. Vanaf jy daar instap tot waar jy weer in jou kar moet klim is hulle baie gasvry. Van die kamer tot ontbyt in jou kamer is tops. Natalie, ek en my vriendin wil net vir jou dankie sê dat jy so borrelend is. Jy het beslis ons naweek die moeite werd gemaak. Hou dit asb so. Ons kom kuier weer vir jou.

Rohann V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohann V

Wonderlike plekkie.

Dit was regtig een van die beste plekkies waar ek al gebly het. Die ontbyt was verskriklik lekker en Casper was baie behulpsaam. Upper House is baie naby aan die plein geleë wat dit ideaal maak om te stap na die restaurante. Ek sal enige tyd weer hier gaan bly.

Monita B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monita B

Was baie privaat.

Die woonplek was ingerig vir die koue. Heerlike vuur wat so gesellig was.'n Warm badkamer en ;n warm bed. Wat meer kan mens voor vra? Ek het heerlik gebly.

Leeann K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann K

Welcoming, comfortable luxury.

Upper House is everything you need for a peaceful, relaxing and comfy stay in Clarens. It has all the little extras to make you feel special and spoilt and the breakfast in the bedroom is an extra super bonus. We loved our stay here and would recommend it to any couple who needed a wonderful break from the daily grind.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verwelkomend, gemaklike luuksheid.

Upper House is alles wat jy nodig het vir 'n rustige en ontspanne wegbreek in Clarens. Dit het al die ekstras wat jou spesiaal en bederf sal laat voel en die ontbyt in die kamer is 'n ekstra bonus. Ons het ons verblyf daar geniet en sal dit aan enige paartjie aanbeveel wat 'n breek van die daaglikse gejaag nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Laurence M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence M

Waarde vir geld.

Ons het Clarens besoek vir 'n troue en besluit op Upper House vir ons verbly die naweek. Ons is vriendelik ontvang deur Natalie wat altyd vining gereageer het op navrae. Die kamers is netjies en skoon en 'n heerlike ontbyt word in jou kamner aan jou bedien. Sal definitief Upper House aanbeveel en weer besoek as ons die geleentheid kry.

Flip K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K

Baie lekker!

Van bespreking uit Indië tot die groet op laaste dag een groot lekkerte. As jy wil rus en bederf word die is die plek.

Jolanda V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda V

Luuks.

Upper House se ligging is perfek, dit is stapafstand van al die winkels en restaurante. Die eenheid is luuks, baie skoon en netjies.

Ilanie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanie B

Netjies en baie gerieflik.

Natalie is ‘n uitstekende gasvrou! Ons het baie lekker gebly en het elke oggend ‘n heerlike ontbyt ontvang. Die kamers is pragtig en skoon en maak voorsiening vir alle weer omstandighede! Ons sal beslis met ons volgende besoek aan Clarens weer by Upper House verblyf bespreek! Baie dankie vir die lekker bly. Sien julle weer.

Zonika S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonika S

Asemrowend.

Lieflike plek met die mooiste uitsig. Natalie is 'n wonderlike mens en het ons baie tuis laat voel. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Rona V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V

Oor en oor die moeite werd.

Hier word mens behoorlik bederf met ekstras soos die heerlike ontbyt in die kamer, 'n kraffie met sjerrie om by die kaggel te geniet, beskuit met moerkoffie en 'n volle DStv-pakket. Kamers is baie smaakvol ingerig, goeie kwaliteit linne en silwerskoon. Ligging is ideaal omdat dit stapafstand van die sakekern is. Natalie en haar personeel is baie aangenaam en ontsien geen moeite om hulle gaste te bederf nie.

Loretta A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta A

Absoluut idillies.

My man en ek het elke oomblik van ons verblyf geniet. Natalie is 'n uitstekende gasvrou en het regtig moeite gedoen. Daar is soveel aandag aan detail gegee. Ons het die kaggel, sjerrie en beskuit só geniet.

Desire T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire T

Baie aangenaam.

Oulike plek, goed geleë en goed toegerus.

Nova C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nova C

Home from home comfort.

Wonderful accommodation, comfortable and tastefully decorated. In-room breakfasts delicious. Owner-managed. Walking distance from town centre.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

So gemaklik soos by die huis.

Pragtige akkommodasie, gemaklik en smaakvol versier. Ontbyt in die kamer was heerlik. Word deur die eienaar bestuur. Stapafstand van die middedorp af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tommy A - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy A

Baie aangenaam.

Dit is 'n heerlike huislike atmosfeer. Die personeel is vriendelik en die eienares is merkwaardig. Ontbyt was smaaklik, kamers en badkamers netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar gaan bly, Natalie baie baie dankie!

Upper House se terugvoer

Thank you all so much for this review. And also, thank you for the wine. It eas lovely to meet you all and I hope to see you soon. Have a lovely day. Warm Regards, Natalie.

Upper House
Dave M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave M

Our stay at Upper House was fantastic. Natalie and her team were absolutely superb. Will definitely recommend Upper House.

Thanks to Natalie and her team for a wonderful stay at Upper House. The accommodation, service and breakfasts were amazing!

Cherylene D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylene D

'n Les in hoe dit gedoen moet word van die oomblik wat ons daar aangekom het tot en met ons vertrek.

Vakansie en/of wegbreek - gewoonlik omdat mens dan rus nodig het en/of nodig het om te ontspan en kop skoon te maak. Verkieslik op dieselfde standaard as jou huis of beter (dis nou as jy nie die meer avontuurlike tipe nie is en jou idee van rof 'n wit en swart televisie is met DSTV kanale). Die eerste indrukke van 'n plek is blywend en vanaf die oomblik wat jy by 'n plek aankom moet jy lus voel om daar te bly. 'n Vriendelike ontvangs is altyd die eerste stap. Dan moet die plek verkieslik skoon en netjies wees. Die estetiese is dan ook van belang. Upper House se gasvrou - 10; sindelikheid - 10; dekor en styl - 10; ontbyt - 'n kunswerk! Uitstekend en word ten sterkste aanbeveel!

Belinda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B

Aangenaam heerlik

Dit was baie Lekker! Netjies en skoon! Sal weer daar gaan bly.

Heloise C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise C

Ruim, netjies en gemallike verblyf binne stapafstand van alles.

Ons sal beslis weer by Upper House oorbly - hulle doen baie moeite om dit so gemaklik as moontlik te maak.

Charmaine K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine K

Dit was absoluut heerlik en die verblyf het alle verwagtinge oortref!

Dit was nou waarlik kwaliteit verblyf. Ons sal beslis weer gaan.

Desmond C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond C

Very, very nice.

The holiday worked out perfect as we got snow, and the accommodation was great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker!

Die vakansie het perfek uitgewerk omdat ons sneeu gekry het en die verblyf was great!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ninquja R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninquja R

Koninklike verblyf!

Ek sal Upper House vir enige iemand aanbeveel. Dit is stapafstand van enige iets wat jy benodig, dit is netjies en ek het gevoel soos royalty. Die eienaar is vreeslik gasvry en maak jou tydjie daar baie aangenaam. Ons sal definitief weer daar bly.

Di-mari P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di-mari P

Luuks, skoon en gesellig.

Alles was perfek en ons kon met niks vout vind nie. Natalie is 'n fantastiese gasvrou. Upper House is ideaal geleë, stapafstand van waar ook al jy wil wees in Clarens. Die kamer is goed toegerus met verwarmers en 'n lekker kaggel so ons het nie eens geweet dis winter nie. Ons kon regtig oor niks klaar nie en was hartseer om huis toe te gaan. Natalie is ook 'n baie goeie gasvrou en het seker gemaak ons het niks nodig nie. Lekker ontbyt, beskuit en koffie elke oggend. Sal die plek regtig sterk aan beveel vir enige iemand wat in Clarens kuier.

Donnee K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnee K

Pragtige, netjiese kamer stapafstand van al die winkels.

Ons het heerlik gebly in Church Annex. Dit is uitstekend toegerus met moderne meubels en 'n heerlike kaggel. Die kamer is ruim met 'n goeie uitsig oor die berge. Elke oggend het ons vars vrugte en muesli gehad vir ontbyt en heerlike beskuit. Natalie het ons so welkom laat voel en ons kon enige tyd op haar nommer druk as ons enige vrae gehad het. Ons sal definitief weer by Upper House bly en beveel dit ten sterkste aan as top stapafstand-verblyf in Clarens!

Louw P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw P

Absoluut fantasties. Kry meer as jy verwag.

Die plekkie is so ruim en bied absoluut 5-ster diens. Hul 2 slaapkamereenheid is modern met 'n goeie ligging en al die besighede is stapafstand. Dis privaat met 'n huislike en ruim atmosfeer en sy eie tuin wat goed versorg is. 'n Moet vir ons volgende besoek beslis.

Janus K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus K

Was heerlik, baie dankie!

Baie mooi en oulike plekkie! Pragtig gemeubeleer!

Gente C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gente C

Sjoe, die lekkerste plekkie om te lê en kuier, warm en mooi!

Van buite af lyk die plek nie na veel nie, maar binne is dit absoluut fantasties. Als is mooi opgedoen, en die kwaliteit is baie goed. Dit is ook passend vir baie koue weer, jy sal heerlik warm slaap. Die uitsig is pragtig en dis lekker naby aan alles om te stap. Ons is verlief op die plek en sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Manie N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Manie N

Pragtige en luukse verblyf. Waarde vir geld.

Ons het die naweek baie geniet. Die verblyf is luuks en het als wat mens nodig het. Die kaggel skep `n heerlike atmosfeer en die badkamer is van spa gehalte. Wat pla is die min/geen privaatheid buite nie. Die eiendom is heeltemal oop van die straatfront. Die kamers se vensters is glad nie privaat nie. `n Mens moet die gordyne toe hou, anders kyk almal in. Ek dink dit sal sommige mense pla. Ek kan net voorstel dat die eienaar na die privaatheid kyk. Ek sal die gastehuis met voorwaarde aanbeveel rakende die privaatheid .

Sharon V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon V

Klassiek met alles wat jy nodig het.

Pragtige gastehuis naby alles. Die musiekkanale was 'n bonus! Meeste plekke het nie die musiekkanale op DStv nie - ek verkies dit bo TV kyk en sal liewer musiek luister. Die kaggel was heerlik. Daar was ook filterkoffie en nie net die gewone kitskoffie nie. Klassiek gemeubileer met goeie kwaliteit linne. Sal definitief weer Upper House besoek.

Yvonne B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Die gastehuis is ongelooflik netjies en die eienaar baie hulpvaardig en vriendelik.

Die gastehuis was baie skoon en netjies. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Yolanda E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda E

Heerlik.

Heerlik, pragtig, netjies. Natalie het dit so spesiaal vir ons gemaak. Sal verseker weer gaan.

Jennifer R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer R

Baie, baie lekker gekuier.

Die verblyf was wonderlik en luuks. Dit is gerieflik om dorp toe te stap. Die dekor is pragtig sowel as die uitsig. Lekkerste beskuit in die kamer.

Ora M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ora M

Ongelooflik lekker!

Dankie vir die vriendelike ontvangs - vir 'n huweliksherdenking was dit ongelooflik baie lekker. Ons het dit alreeds aanbeveel aan mense!

Kobus G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Sal beslis weer daar wil tuisgaan in die toekoms.

Dit is baie goed geleë in dorp, loopafstand van die winkels en veilig omhein met afstandbeheerstelsel. Dit kan definitief aanbeveel word.

Upper House se terugvoer

Dankie Kobus, ek waardeur die terugvoering. Ek hoop om julle weer hier te huisves.

Upper House
Hannelie B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Privaat, netjies en goeie waarde vir geld.

Upper House is privaat, netjies en goeie waarde vir geld. Die eienaar is vriendelik en die ontvangs gasvry.

Marianne V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V

Baie modern, netjies en skoon.

Ons het 'n goeie oornag-ervaring gehad!

Marlon W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlon W

Awesome!

We had a wonderful stay.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 390, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZmQyNDZjLTZiM2UtNDBiMi05YzNlLTdjYjJmM2M4YzBkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 390 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512467871557 28.421601355076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang